Netwerk24 Afro Worldview se werknemers ‘in duister gelaat’
Werknemers van die nuuskanaal Afro Worldview, wat voorheen bekend was as ANN7, is in die duister gelaat nadat hulle Maandag ingelig is dat die uitsaaier se kontrak met die betaalde TV-operateur … Sake (20-08-2018)
Netwerk24 Transnet ‘gedwing’ om Gama te pos
Een van Transnet se krediteure het dié staatsonderneming gedwing om Siyabonga Gama, sy uitvoerende hoof, te skors. Sake (20-08-2018)
Netwerk24 Griekeland skud sy reddingsboeie af
Griekeland se ekonomie het Maandag ’n belangrike mylpaal bereik. Hy kan weer teen markkoerse geld leen – ná agt jaar se krisisbestuur. Sake (20-08-2018)
Netwerk24 Owerhede onbevoeg om permitte uit te reik, sê Uber
Die app-gegronde taxidiens Uber het die departement van vervoer gevra om die instelling van wysigings aan die Wet op Nasionale Padvervoer op ys te plaas. Sake (20-08-2018)
Netwerk24 Nog ’n Apple-toestel ontplof glo
’n Apple-winkel in Amsterdam is die naweek ontruim nadat ’n iPad se battery na bewering ontplof het. Sake (20-08-2018)
Netwerk24 Naspers se Flipkart-transaksie afgehandel
Naspers het Maandag gesê sy belang van 11,18% in die Indiese e-handelgroep Flipkart is finaal vir $2,2 miljard verkoop. Sake (20-08-2018)
Netwerk24 Vakbonde bly oor kommissie, maar . . .
Die vakverbond Cosatu en die Vereniging van Staatsamptenare (VSA) verwelkom die besluit om korporatiewe beheer by die OBK te ondersoek. Sake (20-08-2018)
Netwerk24 Transnet spog met wins van R4,9 mjd.
In teenstelling met ander staatsondernemings soos SAL, Eskom, Prasa en Denel wat verliese ly, kon die staatsvervoergroep Transnet Maandag spog met groei van 75%. Sake (20-08-2018)
Netwerk24 Trump én rand hou Sasol op sy tone
Pres. Donald Trump van Amerika en die wisselvallige rand is twee veranderlikes wat goed deur die petrochemiese reus Sasol dopgehou word. Sake (20-08-2018)
Netwerk24 EFF-wet oor Reserwebank ‘tegnies gebrekkig’
Die EFF se konsepwetsontwerp om die Reserwebank te nasionaliseer, is op tegniese punte gebrekkig, het prof. Jannie Rossouw gesê. Sake (20-08-2018)
Netwerk24 Stappe kom teen nóg Prasa-werkers
Nuwe tugstappe kan binne die volgende twee weke gedoen word teen werknemers van die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa), sê dr. Blade Nzimande. Sake (20-08-2018)
Netwerk24 PepsiCo koop Sodastream uit
Die Amerikaanse gaskoeldrankreus PepsiCo gaan SodaStream vir sowat $3,2 miljard oorneem. Sake (20-08-2018)
Netwerk24 VSA wil boodskappe op Facebook kan afluister
Die Amerikaanse regering het glo vir Facebook gevra om die enkripsie van sy Messenger-platform te verwyder sodat owerhede na verdagtes se stemoproepe kan luister. Sake (20-08-2018)
Netwerk24 Kry Netflix nou advertensies?
Talle Netflix-gebruikers was die naweek kwaad nadat ’n onbevestigde gerug die ronde begin doen het dat die stromingsdiens binnekort advertensies tussen episodes gaan wys. Sake (20-08-2018)
Netwerk24 Ontluikende markte klimtol steeds
Ontluikende lande se markte kan meer onstuimig raak omdat die wisselvalligheid wat lande van Turkye tot Suid-Afrika raak, voortduur. Sake (20-08-2018)
Netwerk24 Hoe kan dit lyk?
’n Plan vir ’n stelselmatige sluiting van bestaande steenkoolkragstasies, geen kernkrag voor 2040 en ’n groter rol vir hernubare energie. Sake (20-08-2018)
Netwerk24 Sasol se wins krimp, betaal dividend
Die petrochemiese reus Sasol sê kragonderbrekings in die afgelope boekjaar by sy Secunda- en Natref-aanleg het produksie van brandstof uit steenkool met 3% geknou. Sake (20-08-2018)
Netwerk24 Rand begin week op R14,65
Die rand het die nuwe week begin op dieselfde vlak as waarteen hy Vrydag gesluit het. Sake (20-08-2018)
Netwerk24 Slegte jaar, kriptowins en melk
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie die naweek Sake gelees het nie en wat jy Maandag kan verwag. Sake (20-08-2018)
Netwerk24 Discovery kan stoom verloor
Die tegniese grafiek vir die finansiëledienstegroep Discovery wys dat sy aandeelprys stoom kan verloor. Sake (20-08-2018)