Netwerk24 EFF-plan vir Reserwebank ‘vyandig’
Die nasionalisering van die Reserwebank sal nóg ’n deur vir korrupsie oopmaak juis op ’n tydstip dat die land die koste van staatskaping begin verreken. Sake (19-08-2018)
Netwerk24 Hofsaak kom oor Elon Musk se twiet
’n Groepsgeding is Vrydag aanhangig gemaak teen Elon Musk, uitvoerende hoof van Tesla, oor ’n omstrede twiet. Sake (19-08-2018)
Netwerk24 Handelsoorlog ‘sal VSA die seerste maak’
’n Eskalerende handelsoorlog gaan die Amerikaanse ekonomie baie harder slaan as die res van die wêreld, reken ’n kenner. Sake (19-08-2018)
Netwerk24 Resilient ly enorme verlies ná omstredenheid
Die genoteerde eiendomsfirma Resilient moes die billike waarde van sy belange in ander eiendomsfirmas die afgelope boekjaar met R9,3 miljard afskryf. Sake (19-08-2018)
Netwerk24 ‘Ons leen nog, net versigtig’
Die land se banke sê hulle het nie die leningskraantjie begin toedraai uit vrees vir onteiening sonder vergoeding nie, maar gee toe daar is paniek. Sake (19-08-2018)
Netwerk24 Verklaar jou kripto-wins, waarsku Jan Taks
Verhandelaars in kriptogeld wat nie oop kaarte met Jan Taks speel nie, moet maar oor hul skouer kyk. Sake (19-08-2018)
Netwerk24 Onsekerheid is toksies; laat mense op hul geld sit
Die ANC se eie navorsing wys grondhervorming is nié die ding wat sy ondersteuners die grootste hoofbrekens besorg nie. Sake (19-08-2018)
Netwerk24 Stakers dryf Eskom na diesel
Die ware koste van die onlangse onbeskermde staking by Eskom is baie hoër as die bykomende R1 miljard vanjaar wat die bankrot kragreus vir werkers aangebied het. Sake (19-08-2018)
Netwerk24 Besnoeiing by South Deep teen Oktober klaar
Die jongste ronde afleggings by die sukkelende South Deep-goudmyn sal veral die ingenieurs- en mynbou-afdeling raak. Sake (19-08-2018)
Netwerk24 Alzheimer en jou testament
Dit is baie algemene gebruik dat gades, of mense in ’n verhouding, in hul testament “alles aan die langslewende” bemaak. Maar is dit wys? Sake (19-08-2018)
Netwerk24 Prys vir skaars William Kentridge kan lóóp
Beleggers in kuns kan eersdaags bie op een van William Kentridge se belangrikste en geskiedkundigste werke. Sake (19-08-2018)
Netwerk24 Vaste aanstelling boemerang vir honderde werkers
Tientalle fabriekswerkers wat danksy ’n hofuitspraak oor arbeidsmakelaars vas aangestel is teen dubbel hul salarisse het net dae later gehoor aflegging staar hulle nou in die gesig. Sake (19-08-2018)