Netwerk24 Rand kan aanhou klimtol speel
Maak vas die sitplekgordels, die wipwawit hervat volgende week. Drink maar ’n pilletjie teen naarheid ook. Sake (17-08-2018)
Netwerk24 Steinhoff styg skerp ná nuus oor skuld
Steinhoff het veld gewen ná ’n versekering dat hy vorder om likiditeit te verbeter. Sake (17-08-2018)
Netwerk24 ‘Bly in SA, bly positief’
Die korrupsie van oudpres. Jacob Zuma is dood en begrawe en Suid-Afrikaners moet nou daarop fokus om ’n toekoms vir die land te bou, het Magda Wierzyckavan Sygnia Vrydag gesê. Sake (17-08-2018)
Netwerk24 EFF mor oor nasionalisering van Reserwebank
Die EFF het die nasionalisering van die Reserwebank weer op die agenda geplaas. Sake (17-08-2018)
Netwerk24 Mineraleraad skop veldtog af vir veiliger myne
Die Mineraleraad van Suid-Afrika (MRSA) het Vrydag ’n veldtog bekend gestel om veiligheid in die mynbousektor te verbeter. Sake (17-08-2018)
Netwerk24 Begrafnis dié rykes se laaste kans vir spog
Vir vele rykes en invloedrykes word begrafnisse nou die laaste geleentheid om hul ontsaglike rykdom te toon te stel. Sake (17-08-2018)
Netwerk24 Nóg Transnet-werknemers dalk geskors
Popo Molefe, voorsitter van Transnet se direksie, sê van die werknemers van die maatskappy gaan soos “sindikate” te werk en span saam om inligting oor tenderprosesse te weerhou. Sake (17-08-2018)
Netwerk24 Motorola boots iPhone blatant na
Die tonge klap behoorlik op sosiale media nadat Motorola sy jongste slimfoon, die P30, bekend gestel het. Sake (17-08-2018)
Netwerk24 Esor, Basil Read se aandele opgeskort
Die verhandeling in die aandele van twee konstruksiefirmas is Vrydag opgeskort. Sake (17-08-2018)
Netwerk24 ‘Geheime Chinese projek’ kwel werkers van Google
Google is nog nie naby daaraan om ’n nuwe “gesensorde” soekenjin in China bekend te stel nie, het die maatskappy se uitvoerende hoof Donderdag op ’n personeelvergadering gesê. Sake (17-08-2018)
Netwerk24 SA vroue verdien steeds minder as mans
Daar is wêreldwyd hernude fokus op betalingsgapings tussen mans en vroue. In Suid-Afrika het verskeie organisasies begin om ongelyke betaling op alle vlakke aan te pak. Sake (17-08-2018)
Netwerk24 Te veel sampioene knou Libstar se wins
’n Ooraanbod van vars sampioene het die eienaar van Denny die afgelope halfjaar seergemaak. Sake (17-08-2018)
Netwerk24 Nou makliker om WhatsApps te bewaar
WhatsApp het aangekondig dat rugsteunkopieë wat gebruikers na hul Google Drive maak vanaf November nie meer enige bergingsruimte sal opneem nie. Sake (17-08-2018)
Netwerk24 16-jarige steel Apple se geheime
’n Sestienjarige seun van Melbourne in Australië het erken hy het toegang tot Apple se stelsels verkry en 90 gigagrepe se vertroulike inligting oor verskeie weke afgelaai. Sake (17-08-2018)
Netwerk24 Groot nuus kom van Wimpy-eienaar Famous Brands
Die maatskappy gaan een van sy 26 restaurantgroepe verkoop, en bespiegeling is dat dit sy Britse filiaal is. Sake (17-08-2018)
Netwerk24 Ek het self die twiet getik
Niemand het Elon Musk se twiet oor sy planne om Tesla te privatiseer gesien voordat hy dit gestuur het nie. Sake (17-08-2018)
Netwerk24 RCL Foods verwag stewige wins
RCL Foods, een van Suid-Afrika se twee groot hoendervleisprodusente, verwag ’n stewige styging in sy wins vir die boekjaar tot einde Junie. Sake (17-08-2018)
Netwerk24 Klink een op die waardige, kromme oues
Dit is Suid-Afrika se wynreus Danie de Wet wat altyd sê: “Om die inisiatief te neem, moet jy eers die mens se verbeelding aangryp.” Sake (17-08-2018)
Netwerk24 BTW, grond en Markus Jooste
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Donderdag Sake gelees het nie. Sake (17-08-2018)
Netwerk24 Rand spartel voort op R14,66
Daar is nog geen teken dat die rand sy treurmare van dié week wil beëindig nie. Sake (17-08-2018)
Netwerk24 Toekoms van banke is digitaal, sê bankhoof
Verreweg die meeste van Standard Bank se kliënte gebruik digitale bankdienste eerder as om na ’n tak te gaan. Sake (17-08-2018)
Netwerk24 Apple sê of jou iPhone jou afluister
Dis bog dat Apple deur middel van iPhones op mense spioeneer, het die maatskappy aan Amerikaanse wetgewers gesê. Sake (17-08-2018)