Netwerk24 Kinderklere help verkope by Truworths lig
Vroue het die afgelope jaar minder geld by Truworths bestee en mans is ewe traag om klere te koop. Sake (16-08-2018)
Netwerk24 DA verwelkom OBK-kommissie
Die DA het Donderdag die aanwysing van ’n kommissie van ondersoek na die Openbare Beleggingskorporasie met voorbehoud verwelkom. Sake (16-08-2018)
Netwerk24 ‘Rogue unit’ volgende week weer onder loep
Die sogenaamde rogue unit van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het R4 miljard vir die staatskas ingevorder in sy bestaan van 7 jaar. Sake (16-08-2018)
Netwerk24 Huislenings vir dié werknemers nie meer belas
Die rentevrye of laerentelenings wat sommige werkgewers aan hul lae-inkomste-werkers gee vir huiskoop, gaan nie meer as ’n belasbare byvoordeel beskou word nie. Sake (16-08-2018)
Netwerk24 Swak vertroue knou City Lodge
Die swak sake- en verbruikersvertroue in die land het die genoteerde City Lodge Hotel Group se syfers geknou. Sake (16-08-2018)
Netwerk24 Openbare sitting kom oor BTW-vrye items
Die parlement sal ’n openbare sitting hou oor die ses nuwe items wat voorgestel is van belasting op toegevoegde waarde vrygestel moet word Sake (16-08-2018)
Netwerk24 Kommissie van ondersoek kom
’n Kommissie van ondersoek kom oor die Openbare Beleggingskorporasie (OBK). Sake (16-08-2018)
Netwerk24 Vakbonde, Eskom steeds haaks oor tugstappe
Die Nasionale Unie van Mynwerkers (NUM) sê hy sal Eskom se loonaanbod vir die volgende drie jaar teken mits die kragverskaffer nie werknemers dissiplineer wat gestaak het nie. Sake (16-08-2018)
Netwerk24 Steinhoff-aandeel val weer tot onder R2
Steinhoff International se aandeelprys het Donderdag vir die eerste keer in meer as ’n maand weer tot onder R2 per aandeel geval. Sake (16-08-2018)
Netwerk24 SA’ers skuif na kleiner, goedkoper motors
Suid-Afrikaners koop nog nuwe motors, maar hulle slaan op die oomblik oor na goedkoper modelle. Sake (16-08-2018)
Netwerk24 Koop eerder Samsung as Apple, vra Turkse president
As deel van die voortslepende handelsoorlog met Amerika het pres. Tayyip Erdogan van Turkye die land se burgers aangeraai om die gebruik van Amerikaanse tegnologie te staak. Sake (16-08-2018)
Netwerk24 Gold Fields betaal dividend
Gold Fields, die goudmynmaatskappy wat ’n week gelede aangekondig het hy gaan meer as 1 500 werkers aflê, gaan steeds ’n dividend aan beleggers betaal. Sake (16-08-2018)
Netwerk24 ‘Luister mooi wat oor grond gesê word’
Suid-Afrikaners moet baie mooi luister wat politici oor grondonteiening sonder vergoeding sê voordat hulle net afleidings maak, sê Sim Tshabalala, uitvoerende hoof van Standard Bank. Sake (16-08-2018)
Netwerk24 Standard Bank hou Eskom fyn dop
Standard Bank het “beduidende” finansiële blootstelling aan Eskom, gegewe dat hy die grootste bank in Suid-Afrika is. Sake (16-08-2018)
Netwerk24 Twitter tree ook op teen omstrede omroeper
Twitter het stappe gedoen teen die omstrede Amerikaanse radio-omroeper Alex Jones. DIe netwerk volg in die voetspore van onder meer Google, Apple en Facebook. Sake (16-08-2018)
Netwerk24 ‘Word wakker, POF-stelsel werk nie’
Die oorweldigende indruk uit die openbare sittings oor ’n nuwe skema vir Padongelukkefonds (POF)-eise, is dat mense glo die huidige stelsel werk nie. Sake (16-08-2018)
Netwerk24 SA se Metair bly positief oor Turkye
’n Swak Turkse lira is nie iets waaroor Metair, wat ’n Turkse filiaal het, wakker lê nie. Sake (16-08-2018)
Netwerk24 Naspers baklei terug ná grootste daling in 10 jaar
Naspers-beleggers hou vandag die markte senuagtig dop nadat die maatskappy Woensdag R121 miljard se markwaarde verloor het. Sake (16-08-2018)
Netwerk24 Tinder se stigters soek $2 mjd. van nuwe eienaars
Tinder se medestigters en verskeie vroeëre en huidige werknemers sleep die afspraakapp se huidige eienaars hof toe vir skadevergoeding van $2 miljard. Sake (16-08-2018)
Netwerk24 Uber se verlies beloop nou ‘net’ $900 miljoen
Net minder as ’n jaar nadat hy die leisels oorgeneem het, kon Uber se uitvoerende hoof, Dara Khosrowhahi, daarin slaag om die maatskappy se verlies met 16% te verminder. Sake (16-08-2018)
Netwerk24 Só knou listeriose Tiger Brands se wins
Tiger Brands se wins is erg geknou deur die listeriose-epidemie wat Suid-Afrikaners se smaak vir polonie en Weense worsies laat taan het. Sake (16-08-2018)
Netwerk24 Afrika steun Standard Bank se wins
Die Standard Bank-groep het Donderdag stewige resultate vir die halfjaar tot einde Junie bekend gemaak. Sy wesensverdienste het met 5% tot R12,663 miljard gestyg. Sake (16-08-2018)
Netwerk24 Exxaro toon stewige wins danksy Medupi
Eskom se Medupi-kragstasie koop eindelik meer steenkool by Exxaro se Grootegeluk-steenkoolmyn. Sake (16-08-2018)
Netwerk24 Turkye én VSA slaan die hakke in
Sowel pres. Tayyip Erdogan van Turkye as pres. Donald Trump van Amerika het Woensdag die hakke ingeslaan in die handelsoorlog tussen dié twee lande. Sake (16-08-2018)
Netwerk24 Uitvoerende hoof, nog 2 van Transnet geskors
Siyabonga Gama, uitvoerende hoof van Transnet, is een van drie senior werknemers van die staatsbeheerde innfrastruktuurfirma wat waarskynlik geskors gaan word. Sake (16-08-2018)
Netwerk24 Charismatiese leier, vliegtuie, petrolprys
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Woensdag Sake gelees het nie en wat jy Donderdag kan verwag. Sake (16-08-2018)
Netwerk24 Rand spartel voort
Die rand kan maar net nie behoorlik vastrapplek kry nie. Sake (16-08-2018)
Netwerk24 Min hoop vir gesprekke tussen China, VSA
China se adjunkminister van handel gaan einde Augustus Amerika toe. Dié laevlak-handelsgesprekke sal die eerste amptelike interaksie tussen die twee lande wees sedert onderhandelinge vroeër vanjaar … Sake (16-08-2018)
Netwerk24 Avbob betaal bonus van R3,5 mjd. aan lede uit
Avbob, wat vanjaar sy eeufees vier, gaan ’n ekstra R3,5 miljard aan lede uitbetaal. Sake (16-08-2018)