Netwerk24 KAP se wins styg skerp ná groot uitbreidings
Die nywerheidsmaatskappy KAP, waarvan Steinhoff ’n groot aandeelhouer is, het stewige jaarsyfers uitgereik. Sake (14-08-2018)
Netwerk24 Groepgedinge teen Tiger Brands verenig
Die twee afsonderlike groepgedinge wat listeriose-slagoffers of hul familielede teen Tiger Brands aanhangig wil maak, is nou verenig. Sake (14-08-2018)
Netwerk24 Rooi gesigte by KAP oor Steinhoff op sy state verskyn
Die genoteerde maatskappy KAP is ontstoke dat Steinhoff Secretarial Services steeds op sy jaarresultate as sy sekretaris aangedui word. Sake (14-08-2018)
Netwerk24 ‘Burgeroorlog’ tussen departemente oor EU-geld
Die departement van handel en nywerheid en die tesourie het mekaar aan die strot gegryp. Sake (14-08-2018)
Netwerk24 Sakeliga word vriend van hof in Eskom-saak
Sakeliga (voorheen bekend as AfriSake) is as vriend van die hof toegelaat in die hofsaak van Resilient Properties en ander teen Eskom. Sake (14-08-2018)
Netwerk24 Steinhoff daal oor SA groepsgeding
Steinhoff se aandeelprys is byna 12% laer sedert die eerste groepgeding-eis Woensdag in Suid-Afrika teen die maatskappy en 40 respondente aanhangig gemaak is. Sake (14-08-2018)
Netwerk24 Meer as 37 000 poste op die spel in mynbou
Die Suid-Afrikaanse goud- en platinumsektor kan in die jongste vlaag afleggings meer as 37 000 poste verloor. Sake (14-08-2018)
Netwerk24 Curro mik na meer leerlinge per onderwyser
Hoewel die Curro-groep steeds daarmee spog dat hy gemiddeld net 17 leerlinge per onderwyser het, gee hy in sy jongste resultate toe dis minder as sy eie mikpunt. Sake (14-08-2018)
Netwerk24 Hoender-bedryf omgekrap oor BTW-voorstel
Die plaaslike pluimveebedryf het met teleurstelling gereageer op die nuus dat hoendervleis nie aanbeveel word vir vrystelling van BTW nie. Sake (14-08-2018)
Netwerk24 SA huishoudings is finansieel ‘siek’
Navorsing van Momentum en Unisa wys 73,5% van Suid-Afrikaanse huishoudings was verlede jaar finansieel “ongesteld”. Sake (14-08-2018)
Netwerk24 Nuwe klets-app gebruik nie jou data nie, maar...
Moya Messenger is ’n nuwe klets-app wat plaaslik ontwikkel is en niks van jou data of lugtyd gebruik nie. Daar is egter ’n paar vangplekke. Sake (14-08-2018)
Netwerk24 Onweerswolke oor pakhuis op George
Onweerswolke pak saam oor ’n pakhuis op George waaruit die genoteerde Steinhoff African Retail (Star) weier om te trek, al is sy huurkontrak gekanselleer. Sake (14-08-2018)
Netwerk24 Myne sê net oor afleggings, práát nie
Gwede Mantashe, minister van minerale bronne, sê hy is bekommerd oor ’n groeiende neiging dat mynmaatskappy hom net inlig oor herstrukturering en dan daarmee voortgaan. Sake (14-08-2018)
Netwerk24 BTW-voorstelle sal tesourie laat klippe kou
Die grootste uitdaging om nog produkte van BTW vry te stel, gaan wees om te verseker dat daardie verligting wél aan verbruikers deurgegee word, meen ’n kenner. Sake (14-08-2018)
Netwerk24 4 MTN-kontrakte op vrou se naam uitgeneem
’n Vrou van Vereeniging in Gauteng moes meer as ’n maand lank spook om van vier selfoonkontrakte ontslae te raak wat bedrieglik in haar naam geopen is. Sake (14-08-2018)
Netwerk24 Mynbou tel kop op in Junie
Produksie in die Suid-Afrikaanse mynbedryf het vir die eerste keer sedert Februarie weer op ’n jaargrondslag gegroei. Sake (14-08-2018)
Netwerk24 South Deep wil meer as 1 500 mense aflê
Die miljarde rande wat Gold Fields reeds in sy South Deep-myn gestort het, het nie ’n personeelvermindering voorkom nie. Sake (14-08-2018)
Netwerk24 Leë stoele in parlement met duur petrol op agenda
Niemand van die departement van energie het Dinsdag opgedaag om die parlement se portefeuljekomitee oor energie soos beplan oor die brandstofprys toe te spreek nie. Sake (14-08-2018)
Netwerk24 Slaan gou advertensies oor op Spotify
Spotify het in ’n verklaring bevestig dat Australiërs op sy gratis opsie nou sal kan kies om die advertensies wat tussen liedjies speel oor te slaan. Sake (14-08-2018)
Netwerk24 Myn-pyne knou ook Sun City
Sun City, eens die kroonjuweel in die hotelmagnaat Sol Kerzner se portefeulje, sukkel weens die negatiewe impak van afleggings by die myne in die omgewing van Pilanesberg. Sake (14-08-2018)
Netwerk24 Bitcoin val steeds skerp
Die bitcoinprys het weer tot onder die vlak van $6 000 gedaal omdat al meer mense van hul kriptogeld probeer ontslae raak. Sake (14-08-2018)
Netwerk24 Foute, eise en die rand
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Maandag Sake gelees het nie en wat jy Dinsdag kan verwag. Sake (14-08-2018)
Netwerk24 ‘Só kan almal opkomende boere help,’ spog groep
Die suksesverhaal van die Serlaff-koöperasie is ’n bewys van wat opkomende boere kan bereik as hulle die regte hulp en steun kry, sê die Sernick-groep in ’n mediaverklaring. Sake (14-08-2018)
Netwerk24 Rand baklei steeds teen Turkse griep
Nadat die rand Maandag behoorlik deurgeloop het weens onsekerheid oor ontluikende lande se geldeenhede, het hy Dinsdag ietwat sterker vertoon. Sake (14-08-2018)
Netwerk24 Pasop vir dié vals stromingdiens ‘soos Netflix’
’n Facebook-plasing van die flieknuusblad Movie Tweak maak tans melding van ’n “nuwe webwerf” wat “miljoene Netflix-gebruikers” wegrokkel omdat dit so fantasties is. Sake (14-08-2018)