Netwerk24 Hulp van R59 mjd. vir Sanral, SAL ‘nie bespreek’
Die tesourie ontken dit dat die regering ’n hulppakket van R59 miljard vir staatsondernemings goedgekeur het. Sake (13-08-2018)
Netwerk24 Reserwebank ‘sal rand nie met rentekoers help’
Die kans is skraal dat die rentekoers in September verhoog gaan word net om die rand te ondersteun. Sake (13-08-2018)
Netwerk24 Minder eise gee Santam se wins hupstoot
Santam se aandeelprys het Maandagmiddag in ’n stadium meer as 3% hoër vir die dag op R314,55 verhandel nadat die versekeraar stewige winssyfers uitgereik het. Sake (13-08-2018)
Netwerk24 Kaapstad ‘die beste stad in Afrika’ – PwC-studie
Kaapstad is Afrika se stad van geleenthede, volgens ’n onlangse navorsingsverslag van die ouditgroep PwC wat 31 stede wêreldwyd volgens sekere kriteria vir stedelike sukses gemeet het. Sake (13-08-2018)
Netwerk24 Goed as Harley geboikot word, sê Trump
In die jongste sarsie skote oor staaltariewe sê pres. Donald Trump dit is “goed” as verbruikers dalk die motorfietsvervaardiger gaan boikot. Sake (13-08-2018)
Netwerk24 Stakers dink oor aanbod van skoen-vervaardigers
Die maand lange staking deur werkers van skoenfabrieke is Maandag tydelik afgelas terwyl stakers die werkgewer se nuutste verhogingsaanbod oorweeg. Sake (13-08-2018)
Netwerk24 Nóg ’n maatskappy in sakeredding
Nóg ’n konstruksiemaatskappy is in sakeredding geplaas. Esor Construction, ’n filiaal van die genoteerde Esor, sê hy het geen ander keuse gehad as om dié stap te neem nie. Sake (13-08-2018)
Netwerk24 Jan Taks moet self nog opgawe indien
Sowat 2 miljoen Suid-Afrikaners het reeds vanjaar hul belastingopgawes ingedien. Een mens wat egter nog nie self sy opgawe ingedien het nie, is die belastinghoof self. Sake (13-08-2018)
Netwerk24 Waar gaan R43 mjd. vir Cyril se stimulus vandaan kom?
Dis nie duidelik waar die regering R43 miljard gaan kry om die stimulusprogram te finansier wat pres. Cyril Ramaphosa twee weke gelede aangekondig het nie. Sake (13-08-2018)
Netwerk24 R17 per dollar nou ’n groot risiko
As die afkeer van risiko voortduur en die handelsoorlog wat Amerika ontketen het, vererger, gaan die rand aanhou verswak, glo Annabel Bishop. Sake (13-08-2018)
Netwerk24 Tencent-speletjie van mark onttrek ná klagtes
Die Chinese tegnologiereus Tencent is deur reguleerders beveel om een van sy nuutste rekenaarspeletjies van die mark te onttrek, net dae nadat dit uitgereik is. Sake (13-08-2018)
Netwerk24 Fout kan Gautengse ouers se inligting laat lek
’n Sekuriteitsfout op die Gautengse onderwysdepartement se webwerf maak dit teoreties moontlik om die persoonlike inligting van duisende ouers in die provinsie te bekom. Sake (13-08-2018)
Netwerk24 Hof beslis in NKR se guns oor rentekoers
As jy meer as een keer in een jaar ’n korttermynlening aangaan, mag die rentekoers op die tweede en verdere lenings nie hoër as 3% wees nie. Sake (13-08-2018)
Netwerk24 Sappi probeer positief bly
Die papier-en-pulpgroep Sappi is wel besorg oor die onsekerheid wat die regering se planne met onteiening sonder vergoeding skep. Sake (13-08-2018)
Netwerk24 Nóg ’n Hollywood-ster kom na Comic Con Africa
Aanhangers van popkultuur kan uitsien na nóg ’n Hollywood-bekende wat aanstaande maand sy verskyning gaan maak op Afrika se eerste Comic Con-fees. Sake (13-08-2018)
Netwerk24 Het Musk die wet met sy Tesla-twiet oortree?
Elon Musk het verlede week ’n hele paar wenkbroue laat lig toe hy in ’n twiet gesuggereer het hy wil Tesla privatiseer. Sake (13-08-2018)
Netwerk24 Eskom kap vakbonde wat belofte verbreek
Eskom beskuldig NUM en Numsa daarvan dat hulle eensydig weggestap het van hul belofte aan Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings. Sake (13-08-2018)
Netwerk24 5 goed wat jy moet weet
Die rand is nie die enigste geldeenheid van ’n ontluikende mark wat sedert Vrydag behoorlik deurgeloop het nie. Sake (13-08-2018)
Netwerk24 Doeke, baarde en die rand
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie die naweek Sake gelees het nie en wat jy dié week kan verwag. Sake (13-08-2018)
Netwerk24 Rand breek vir oomblik deur R15-vlak
Die rand het Maandag behoorlik met die verkeerde voet uit die bed geklim. Sake (13-08-2018)
Netwerk24 Hou South32 dop vir herstel
Die mynboumaatskappy South32 se aandeel lyk oorverkoop, wat ’n herstellopie moontlik maak, meen die tegniese ontleders Frans de Klerk. Sake (13-08-2018)