Netwerk24 Redes vir swak rand nie noodwendig gronddebat
Die rede vir die daling in die waarde van die rand op die valutamark het dalk meer te doen met eksterne faktore as enige binnelandse faktore wat talle die skuld gee vir die afgelope week se swak … Sake (12-08-2018)
Netwerk24 Hulp vir staatsfirmas ‘sal SA diep in skuld gooi’
Nuwe hulp van R59 miljard wat die kabinet vir staatsfirmas oorweeg sal Suid-Afrika net dieper in die skuld dompel, waarsku die DA. Sake (12-08-2018)
Netwerk24 BTW-vrye doeke sal staat byna R800 m. kos
Die gemiddelde baba werk deur minstens tien weggooidoeke per dag vir ’n gemiddelde tydperk van twee jaar – wat dus sowat 7 300 doeke impliseer. Sake (12-08-2018)
Netwerk24 DA kap ANC-plan vir VBS
Die DA het die ANC gekritiseer vir beweerde politieke inmenging in die omstrede VBS Mutual Bank. Sake (12-08-2018)
Netwerk24 Kan jou ‘gade’ só erf?
Nie alle testamentêre bemakings is so voor die hand liggend soos wat ’n mens dalk dink nie, skryf Nico van Gijsen. Sake (12-08-2018)
Netwerk24 Eskom sal R1,6 mjd. moet vind as hy só skik
Eskom sal in die huidige boekjaar meer as R1,6 miljard moet vind vir sy werkers nadat hy in beginsel ’n ooreenkoms met vakbonde bereik het. Sake (12-08-2018)
Netwerk24 Gesonde bogrond is ‘kos’
Voedselsekerheid word bevorder as die bogrond - wat ryk is aan natuurlike kunsmis - beskerm word. Sake (12-08-2018)
Netwerk24 Met minder moet vroue meer doen
Vroue moet meer opdok as mans vir alles van mediese toetse en voorbehoedmiddels tot toiletware en ’n haarsny. Sake (12-08-2018)
Netwerk24 Is dit eerder die verval-bedryf?
Suid-Afrika het nie meer ’n behoorlike konstruksiebedryf nie, waarsku kenners. Sake (12-08-2018)
Netwerk24 Rykes lag die laaste
Voorgestelde wysigings aan die BTW-stelsel sal die 30% rykstes in die land steeds buite verhouding bevoordeel. Sake (12-08-2018)