Netwerk24 Paneel kap Astral, RCL
Waarom gaan hoender – die belangrikste proteïen vir Suid-Afrikaanse huishoudings – nie van belasting op toegevoegde waarde vrygestel word nie?. Sake (10-08-2018)
Netwerk24 Geen vrypas vir firmas wat teen Eskom saamspan
Die Mededingingstribunaal het ’n aansoek van die hand gewys om ’n klag van samespanning te laat vaar teen maatskappye wat vir ’n Eskom-kontrak getender het. Sake (10-08-2018)
Netwerk24 Pepkor reg vir stryd met nuwe tekkie-winkel
Braam van Huyssteen, stigter en voormalige mede-eienaar van Tekkie Town, gaan dalk die wind van voor kry in sy poging om ’n nuwe winkel, Mr. Tekkie, te open. Sake (10-08-2018)
Netwerk24 Google wil reklameborde nou só verpersoonlik
Asof dit nie reeds ongemaklik genoeg is dat Google weet jy is op soek na ’n nuwe haardroër nog voordat jy dit self besef nie, gaan hy nou ook reklameborde teiken. Sake (10-08-2018)
Netwerk24 Standard Bank-kliënte kan nou ook Samsung Pay
Byna twee weke nadat Absa-kliënte eerste toegang tot Samsung Pay gekry het, is dié innoverende betaalmetode nou ook vir Standard Bank-kliënte beskikbaar. Sake (10-08-2018)
Netwerk24 Witbrood, meel, skoolklere dalk van BTW vrygestel
Dit gaan nie werk om hoender van BTW vry te stel nie, sê die paneel wat verligting vir verbruikers moes voorstel. Sake (10-08-2018)
Netwerk24 Rand breek deur R14/$
Die rand het Vrydagmiddag sy swakste vlak vanjaar teenoor die dollar bereik en deur die simboliese vlak van R14/$ gebreek. Sake (10-08-2018)
Netwerk24 Bos se rooibos-bemarking trek aandag oorsee
Suid-Afrika se rooibosystee, Bos Brands, se prettige bemarkingsveldtogte trek groot aandag oorsee. Sake (10-08-2018)
Netwerk24 Tesla-direksie sal Musk se uitlatings ondersoek
Tesla se direksie het besluit om voort te gaan met ’n ondersoek na die maatskappy se hoof, Elon Musk, se gewaagde en dubbelsinnige uitlatings. Sake (10-08-2018)
Netwerk24 Samsung gaan nou ook dié koel goed maak
Samsung is deeglik bewus daarvan dat slimfone reeds die middelpunt van ons bestaan geword het. Nou sprei die maatskappy sy vlerke om ook ’n invloed elders uit te oefen. Sake (10-08-2018)
Netwerk24 Egtheid van Manuka-heuning onder verdenking
Dis nie net in Suid-Afrika waar vervalste en verdunde heuning verkoop word nie. Sake (10-08-2018)
Netwerk24 Naspers belê nog meer in Letgo
Naspers gaan deur sy filiaal OLX nog $500 miljoen in Letgo, ’n Amerikaanse app vir geklassifiseerde advertensies, belê. Sake (10-08-2018)
Netwerk24 Galaxy Note 9 doodskoot vir slegte selfies
Samsung het sy nuwe vlagskipfoon, die Galaxy Note 9, Donderdag bekendgestel. Dié "fablet" kreun behoorlik onder al die nuwe funksies. Sake (10-08-2018)
Netwerk24 Nou is dit Mr. Tekkie vs. Tekkie Town
Braam van Huyssteen, stigter van Tekkie Town, gaan nou nuwe skoenwinkels begin. Sake (10-08-2018)
Netwerk24 Hofsake, Eskom en melk
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Donderdag Sake gelees het nie. Sake (10-08-2018)
Netwerk24 Dollar brul, rand op agtervoet
Amerika se besluit om nuwe sanksies teen Rusland toe te pas, het geldeenhede van ontluikende markte Donderdag beduidend laat verswak. Sake (10-08-2018)
Netwerk24 Ses vrae beantwoord oor groot hofsaak oor skuld
Van die land se grootste banke is onder die 49 respondente in ’n groot hofsaak wat vandeesweek in die Kaapse hooggeregshof aanhangig gemaak is . Sake (10-08-2018)