Netwerk24 Clover verwag ekstra romerige verdienste
Clover se aandeelprys het Woensdag met 4,11% gestyg ná goeie nuus oor sy verwagte verdienste. Sake (09-08-2018)
Netwerk24 Eskom, vakbonde haaks oor tugstappe
Eskom en die vakbonde NUM en Numsa het “in beginsel” ’n loonooreenkoms bereik. Maar daar is ’n haakplek. Sake (09-08-2018)
Netwerk24 Dié 25 het weer geregistreer
Liberty het vanjaar met ’n aansoek in die hooggeregshof reeds die deregistrasie van 25 van die aftreefondse wat hy verkeerdelik gesluit het, omgekeer. Sake (09-08-2018)
Netwerk24 Sakevertroue lig effens kop
Sakevertroue het in Julie vir die eerste keer ná vyf opeenvolgende dalings gestyg. Sake (09-08-2018)
Netwerk24 Elon Musk se twiet oor Tesla word ondersoek
Die Amerikaanse Securities and Exchange Commission (SEC) bekyk Elon Musk se twiet wat vandeesweek uitgestuur is oor ’n moontlike denotering van Tesla. Sake (09-08-2018)
Netwerk24 Groot hofsaak begin oor invordering van skuld
'n Groot hofsaak is vandeesweek namens weerlose verbruikers begin oor skuldinvorderingspraktyke in die land. Sake (09-08-2018)
Netwerk24 WhatsApp se fout kan jou flater word
’n Kuberveiligheidsgroep in Israel waarsku WhatsApp het ’n fout wat toelaat dat kuberkrakers vals boodskappe na individue en groepe kan stuur. Sake (09-08-2018)
Netwerk24 Dís waarom nuwe datareëls nog sloer
'n Nuwe sperdatum is nog nie bekendgemaak waarop diensverskaffers aan nuwe reëls rakende data moet voldoen nie. So waarom sloer dié proses so? Sake (09-08-2018)