Netwerk24 Eerste klasaksie in SA gebring
’n Klasaksie hofaansoek is Woensdag teen Steinhoff en sowat 40 ander respondente in die hooggeregshof in Johannesburg gebring. Sake (08-08-2018)
Netwerk24 Steinhoff eers week later in parlement
Steinhoff se beplande verskyning in die parlement is uitgestel omdat die maatskappy ’n dag tevore in die hof in Nederland moet wees. Sake (08-08-2018)
Netwerk24 Tabakwet sal boere knou
Agri SA het sy protes by ander stemme gevoeg oor nuwe voorgestelde wetgewing wat handelsnaamvrye sigaretpakkies afdwing. Sake (08-08-2018)
Netwerk24 Net 1 vrou in toppos in SA
Hoewel sommige organisasies stappe doen om die aantal vroue in uitvoerende poste te verhoog, is vordering steeds stadig. Sake (08-08-2018)
Netwerk24 Murray & Roberts laat vaar Aveng-plan
Die konstruksiegroep Murray & Roberts (M&R) het Woensdag sy voorstel om met sy mededinger Aveng saam te smelt amptelik teruggetrek. Sake (08-08-2018)
Netwerk24 Solidariteit, Amsa skik oor lone
Die staalmaatskappy ArcelorMittal Suid-Afrika (Amsa) en die vakbond Solidariteit het Woensdag ’n loonooreenkoms bereik. Sake (08-08-2018)
Netwerk24 Die vyand is binne die poorte
Maatskappye is so gefokus op bedrieërs van elders dat hulle nie die bedreiging van binne raaksien nie. Sake (08-08-2018)
Netwerk24 Showmax, DStv Now nou onder een sambreel
Naspers het Woensdag aangekondig dat hy ’n nuwe eenheid skep vir sy videostromingsdienste Showmax en DStv Now. Sake (08-08-2018)
Netwerk24 Motsepe se ARC koop 100% van nuwe digitale bank
Die beleggingsmaatskappy African Rainbow Capital (ARC) gaan die oorblywende belang in TymeDigital by Commonwealth Bank SA, wat hy nog nie besit nie, verkry. Sake (08-08-2018)
Netwerk24 Nuwe handelspakt tot voordeel van sakelui
Sakelui, beleggers en handelaars van enige van die 26 lidlande van die drieledige vryhandelsooreenkoms in Afrika sal vrylik tussen die lande kan beweeg vir tot 90 dae. Sake (08-08-2018)
Netwerk24 Britte bring ‘waterlose’ wasmasjiene na Kaap
Te midde van streng waterbeperkings in Kaapstad het ’n Britse firma 16 kommersiële wasmasjiene na die Kaap uitgevoer wat byna geen water gebruik nie. Sake (08-08-2018)
Netwerk24 Vryhandelspakt sal Afrika-deure wyer oopmaak
Handel tussen lande in Suider- en Oos-Afrika kan verbeter as die drieledige vryhandelsooreenkoms (TFTA) eers bekragtig is. Sake (08-08-2018)
Netwerk24 MTN strompel voort, geknel deur sanksies
MTN het Woensdag sy halfjaarresultate tot einde Junie bekend gemaak. Sake (08-08-2018)
Netwerk24 Musk se plan van $66 mjd. met Tesla
Elon Musk oorweeg om Tesla op die Nasdaq in New York te denoteer. Sake (08-08-2018)
Netwerk24 Stakings, bier en lone
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Dinsdag Sake gelees het nie en wat jy Woensdag kan verwag. Sake (08-08-2018)
Netwerk24 Donker wolke pak saam
Deelnemers aan die Ekonoom van die Jaar-wedstryd se vooruitsigte vir die rand, hulpbronpryse en die land se lopende rekening raak al donkerder. Sake (08-08-2018)
Netwerk24 Sitrus skitter vir SA, Kaapse ekonomie
As die Wes-Kaap ’n land was, sou dit die wêreld se vyfde grootste sitrusuitvoerder gewees het. Sake (08-08-2018)