Netwerk24 Fitbit vir die jongspan ’n moet vir enige Kerskous
Nellie Brand-Jonker, senior sakeverslaggewer van Netwerk24, het ’n Fitbit Ace ’n paar weke lank op haar dogter (8) getoets en deel haar gewaarwordinge. Sake (07-08-2018)
Netwerk24 UPS toets elektriese vragmotor
UPS (United Parcel Service), die Amerikaanse koerierdiens wat met ander internasionale afleweringsreuse meeding, gaan elektries aangedrewe afleweringsvragmotors toets. Sake (07-08-2018)
Netwerk24 Staal in SA vragmotorbande gaan na Korea, Australië
Verlede jaar het die Mathe-groep meer as 100 000 gebruikte vragmotorbande herwin, en daaruit is net meer as 1 500 ton staal gehaa wat uitgevoer is. Sake (07-08-2018)
Netwerk24 Effekte is die beste bateklas in Julie
Die terugkeer van buitelandse beleggers na Suid-Afrikaanse effekte het in Julie gehelp om dié bateklas die beste presteerder onder die vier groot plaaslike bateklasse te maak. Sake (07-08-2018)
Netwerk24 ‘Ons sal staak oor afleggings by Implats’
Die vakbond Amcu het Dinsdag gewaarsku hy sal staak as onderhandelings oor Impala Platinum (Implats) se beplande afleggings faal. Sake (07-08-2018)
Netwerk24 Staat se regulasies vir verkryging só misbruik
Dit blyk sommige sakeondernemings dring aan dat 30% van die waarde van ’n kontrak by munisipaliteite en provinsies in kontant aan hulle uitbetaal word. Sake (07-08-2018)
Netwerk24 Só lyk vandag se kans op beurtkrag
Khulu Phasiwe, Eskom-woordvoerder, sê die kragnetwerk is Dinsdag relatief stabiel, met slegs ’n lae waarskynlikheid van beurtkrag. Sake (07-08-2018)
Netwerk24 Eskom se loon-ooreenkoms ‘onvolhoubaar’
Eskom maak van een duiwel twee deur sy jongste loonaanbod van meer as die inflasiekoers. Sake (07-08-2018)
Netwerk24 Alles wat jy oor die nuwe Android 9 moet weet
Die jongste weergawe van die Android-bedryfstelsel is hier en dis propvol prettige nuwe funksies. Sake (07-08-2018)
Netwerk24 Fitbit-app aangepas ná vroue se klagtes
Fitbit-gebruikers van oor die wêreld heen was die afgelope paar dae boos omdat dié fiksheidsreus ’n perk van tien dae gestel het om ’n maandstonde op sy app aan te teken. Sake (07-08-2018)
Netwerk24 Mattress Firm oorweeg bankrotskap
Steinhoff se Amerikaanse maatskappy Mattress Firm oorweeg dit om aansoek te doen om bankrotskap. Sake (07-08-2018)
Netwerk24 Verwagte goeie oeste laat trekker-verkope klim
Dié tyd van die jaar word verkope veral ondersteun deur graanboere wat groot aankope doen, maar daar was ook kopers uit die vrugte- en groentebedryf en die regering. Sake (07-08-2018)
Netwerk24 Jou bier word dalk duurder, en dís waarom
Die prys van jou ingevoerde bier gaan dalk deur die hittegolf in Europa beïnvloed word. Dis omdat die gars, waarvan mout vir bier gemaak word, verskroei het op landerye. Sake (07-08-2018)
Netwerk24 Minimum loon nog ’n stap nader aan realiteit
Die nasionale minimum loon is ’n stappie nader aan die werklikheid nadat ’n komitee van die Nasionale Raad van Provinsies die wet daaroor goedgekeur het. Sake (07-08-2018)
Netwerk24 Imbalie Beauty se toekoms nie meer beeldskoon
Die JSE het die notering van Imbalie Beauty opgeskort te midde van vrae oor of dié maatskappy nog ’n lopende saak is. Sake (07-08-2018)
Netwerk24 Talle SA superrykes verhuis na Australië
Minstens 26 baie ryk Suid-Afrikaanse gesinne het verlede jaar na Australië verhuis, en meer as R1 miljard se bates met hulle saamgevat. Sake (07-08-2018)
Netwerk24 Google, Apple én Spotify wys omroeper die deur
Apple, YouTube, Facebook en Spotify het elkeen honderde potgooie van die omstrede omroeper Alex Jones en sy InfoWars-platform verwyder. Sake (07-08-2018)
Netwerk24 Nedbank se belegging in Wes-Afrika laat syfers blink
Waar Nedbank se bedrywighede in die res van Afrika voorheen ’n doring in sy vlees was, het dit hom nou gehelp om ’n stewige wins te maak. Sake (07-08-2018)
Netwerk24 Sakeskool ondersoek bewerings oor Gama se MBA
Die Trium Global Executive MBA, wat ’n MBA-graad aan Siyabonga Gama, uitvoerende hoof van Transnet, toegeken het, gaan nou bewerings oor “akademiese integriteit” ondersoek. Sake (07-08-2018)
Netwerk24 Studies, troues en die bank
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Maandag Sake gelees het nie en wat jy Dinsdag kan verwag. Sake (07-08-2018)
Netwerk24 Rand bestendig, bitcoin struikel
Die wêreld kan maar net nie van die gedagte van ’n moontlike handelsoorlog tussen China en die VSA ontslae raak nie. Sake (07-08-2018)