Netwerk24 Geld begin eindelik uit Aurora drup
Van die meer as 5 300 verarmde werkers van die geplunderde Aurora-goudmyn in Springs, het 300 Maandagmiddag geld ontvang. Sake (06-08-2018)
Netwerk24 Pepsi se baas tree uit
In wat as ’n slag vir vroueverteenwoordiging in groot Amerikaanse maatskappye beskou word, tree Indra Nooyi as PepsiCo se uitvoerende hoof uit. Sake (06-08-2018)
Netwerk24 Maak só met frustrasie oor JSE
Die afgelope vier jaar was uiters frustrerend vir die meeste beleggers. Theo Vorster gee raad. Sake (06-08-2018)
Netwerk24 Township se sakelui kla oor sigaret-wet
Nuwe voorgestelde wetgewing wat handelsmerk-vrye sigaretpakkies afdwing asook rook in openbare plekke verder verbied, gaan vernietigend wees vir kleinsake-eienaars. Sake (06-08-2018)
Netwerk24 Kom leer hier meer oor maatskaplike investering
Bonang Mohale, uitvoerende hoof van Business Leadership SA, en die sakekonsultant dr. Michael Mol is onder die sprekers by ’n konferensie in maatskaplike investering wat eersdaags gehou word. Sake (06-08-2018)
Netwerk24 Tongaat Hulett se hoof tree uit
Peter Staude (65), uitvoerende hoof van Tongaat Hulett, lê ná 40 jaar die tuig neer. Sake (06-08-2018)
Netwerk24 Wat het gebeur?
Talle Telkom-kliënte was Vrydag gefrustreerd deurdat ’n tegniese fout die diensverskaffer se stelsels vir etlike ure lamgelê het. Sake (06-08-2018)
Netwerk24 Konsultant het Transnet-baas met sy MBA gehelp
McKinsey het erken hy het Siyabonga Gama, uitvoerende hoof van Transnet, gehelp met die voorbereiding van ’n deel van sy tesis om sy MBA-graad te behaal. Sake (06-08-2018)
Netwerk24 VSA maak ‘Pandora-kis’ oop oor EU-hulp aan boere
Vergeet van piesangskille. Europa loop die gevaar om op olywe te gly. Sake (06-08-2018)
Netwerk24 Elon Musk in die sop oor Hitler-twiet
Net ’n maand of wat nadat hy belowe het om versigtiger te wees het Elon Musk se twiets weer die tonge los. Sake (06-08-2018)
Netwerk24 Trustee ontken hy het vir Gupta-firma gestem
Clair Fichardt, ’n vorige trustee van die Transnet Tweede Vastevoordeelfonds, sê hy was die enigste een wat teen die aanstelling van 'n Gupta-verwante maatskappy gestem het. Sake (06-08-2018)
Netwerk24 Pionier van goeie bestuur gee leisels oor
Suid-Afrika se voorste kampvegter vir verantwoordelike korporatiewe beheer, prof. Mervyn King, tree uit as voorsitter van die komitee wat sy naam dra. Sake (06-08-2018)
Netwerk24 Vroue sien rooi oor Fitbit-fout
’n Fitbit-funksie waarmee vroue hul maandstonde kan naspoor, loop deur onder heftige kritiek. Sake (06-08-2018)
Netwerk24 Belasting dalk ontduik met betaling vir Gupta-troue
Die betaling vir die berugte Gupta-troue bly die kern van die tugverhoor van ’n voormalige KPMG-ouditeur wat die boeke gedoen het vir firmas wat aan die familie behoort. Sake (06-08-2018)
Netwerk24 Google wil glo met Tencent saamwerk
Google praat met Tencent, Inspur en ander Chinese maatskappye met die oog om sy wolkdienste na China uit te brei, volgens mense met kennis van die saak. Sake (06-08-2018)
Netwerk24 Hoop dat goudprys gou weer styg
Die goudprys verhandel dalk tans teen van die laagste vlakke in meer as ’n jaar, maar beleggers in die edelmetaal het rede om optimisties te voel. Sake (06-08-2018)
Netwerk24 Vervoersektor se loongesprekke sloer
Werkgewers en vakbonde in die vervoerbedryf wag nog op die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) om nuwe datums te gee waarop loononderhandelings onder die KVBA se toesig kan … Sake (06-08-2018)
Netwerk24 Absa bly positief, ondanks trae groei in inkomste
Die eerste stel resultate wat die bank Absa se moedermaatskappy onder die naam Absa Group uitreik, is niks om oor huis toe te skryf nie. Sake (06-08-2018)
Netwerk24 RBPlat trek swaar, maar positief oor toekoms
Nóg ’n maatskappy wat platinum in die Rustenburg-omgewing ontgin, trek noustrop. Sake (06-08-2018)
Netwerk24 Mure, motors en stres
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie die naweek Sake gelees het nie en wat jy dié week kan verwag. Sake (06-08-2018)
Netwerk24 Kans vandag skraal vir beurtkrag
Eskom sê die kans is skraal dat hy Maandag beurtkrag sal toepas maar dit bly steeds ’n moontlikheid. Sake (06-08-2018)
Netwerk24 Rand skop week af op R13,33
Die rand wil maar net nie weer tot onder die R13-vlak teenoor die dollar daal nie. Sake (06-08-2018)
Netwerk24 EFF-stert swaai ANC-hond
Talle artikels en berigte het in die afgelope paar maande verskyn waarin ontleders probeer vatplek kry aan Julius Malema en sy EFF. Sake (06-08-2018)