Netwerk24 Diverse belange besorg aan hom streektitel
Riaan Strydom se diverse boerderybelange het hom hierdie jaar die gesogte streektitel Oos-Kaapse Jongboer van die Jaar besorg. Sake (05-08-2018)
Netwerk24 China kla oor ‘afpersing’ van VSA
China se staatsmedia het Saterdag die VSA van afpersing beskuldig en sy eie regering se teenmaatreëls verdedig. Sake (05-08-2018)
Netwerk24 Vervaardigers sien nog nie lig
Daar heers groot kommer oor die Suid-Afrikaanse vervaardigingsektor se vooruitsigte vir die res van die jaar. Sake (05-08-2018)
Netwerk24 Telkom sê stelsel werk weer
Telkom sê op Twitter die stelselprobleme wat Vrydag sy webwerf laat knak het, is uitgestryk. Sake (05-08-2018)
Netwerk24 Angolese belegger groet ook geld by VBS
Die gevolge van VBS Mutual Bank se ineenstorting kring nou internasionaal uit. Sake (05-08-2018)
Netwerk24 Transnet-hoës straks geskors
Senior uitvoerende bestuurslui van Transnet wat in drie verslae oor staatskaping genoem word, sal na verwagting in die komende week geskors word. Sake (05-08-2018)
Netwerk24 Uitvloei van beleggings kan Cyril-plan oorskadu
Pres. Cyril Ramaphosa se grootste uitdaging is nie meer om $100 miljard se beleggings te kry nie, maar om die grootskaalse onttrekking van beleggers te stuit. Sake (05-08-2018)
Netwerk24 Minder nuwe motors uitgevoer
Plaaslike motorverkope het gestyg, maar uitvoerverkope het gedaal. Sake (05-08-2018)
Netwerk24 Goudsektor se ‘fopnuus-model’
Die misbruik van syfers is deel van die magspel tussen partye in die onderhandelinge oor salarisverhogings in die goudsektor, skryf Solidariteit se hoofsekretaris. Sake (05-08-2018)
Netwerk24 ‘Kleinsake kan nie werkloosheid stuit’
Bernard Swanepoel kyk krities na die jongste werkloosheidsyfers - en of kleinsake die oplossing kan verskaf. Sake (05-08-2018)
Netwerk24 Só kan beleggings in ’n trust werk
Om jou beleggings deur ’n trust te bedryf, kan voordele inhou, maar Nico van Gijsen wys ook op talle slaggate. Sake (05-08-2018)
Netwerk24 Absa-kitsbank praat Mandaryns, maar nie Afrikaans
Hoe gemaak as die ou Volkskas-teller jou in Mandaryns, Frans, Portugees, Spaans of Duits kan help, maar nie meer Afrikaans nie? Sake (05-08-2018)