Netwerk24 Group Five kry immuniteit oor sokker-knoeiery
Die konstruksiegroep se skikking oor 15 bouprojekte vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi van 2010 is Vrydag eindelik goedgekeur. Sake (03-08-2018)
Netwerk24 Nog 2 VBS-amptenare voorlopig gesekwestreer
Dié stap beteken vyf top-bestuurders van VBS Mutual Bank, wat in kuratele is, is nou al gesekwestreer. Sake (03-08-2018)
Netwerk24 Geen Gautrein dié naweek
Die Gautrein-maatskappy en die vakbond Untu het ingestem om hulle na die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) te gaan om hul loondispuut op te klaar. Sake (03-08-2018)
Netwerk24 Motoreienaars kwaaier oor swak diens
Motoriste se ervaring met die diens van hul voertuie het die afgelope twee jaar agteruitgegaan, wys die marknavorsers Ipsos se jongste peiling. Sake (03-08-2018)
Netwerk24 Pepkor ‘vervang’ Star op JSE
Dis amptelik: Van 15 Augustus sal daar nie meer ’n maatskappy genaamd Steinhoff Africa Retail (Star, aandeelkode SRR) op die JSE genoteer wees nie. Sake (03-08-2018)
Netwerk24 Swart eienaarskap in JSE-maatskappye daal
In 2017 was net 38% van direkteure van maatskappye wat op die JSE genoteer is swart. Sake (03-08-2018)
Netwerk24 Stimulusplan ‘sal suiker- en hoenderbedryf baat’
Die regering het sy eie spertyd van einde Julie misgeloop om tariefbeskerming aan die plaaslike suikerbedryf in te stel. Sake (03-08-2018)
Netwerk24 Wat jy nou moet weet
Telkom se webwerf het pas geknak as deel van stelselprobleme wat die maatskappy die hele Vrydag al teister. Sake (03-08-2018)
Netwerk24 Risiko van beurtkrag dié naweek ‘baie hoog’
Die risiko van beurtkrag gaan die volgende 30 dae nog hoog bly en die kans is veral groot dat huishoudings se ligte dié naweek van tyd tot tyd afgeskakel gaan word. Sake (03-08-2018)
Netwerk24 Steinhoff-filiale skuif kantore, kry nuwe direkteure
Twee Steinhoff-filiale gaan hul sake van Oostenryk na Brittanje verskuif. Sake (03-08-2018)
Netwerk24 Banke se resultate is teken van slegte tye
Nog ’n swak jaar word vir Suid-Afrikaanse banke voorspel wat van volgende week af hul halfjaarresultate begin uitreik. Sake (03-08-2018)
Netwerk24 BnP Capital sal sê oor SAL-ooreenkoms
Daniel Mahlangu van BnP Capital het ingestem om dokumente wat met 'n omstrede SAL-transaksie verband hou aan Outa beskikbaar te stel. Sake (03-08-2018)
Netwerk24 Telkom sukkel met tegniese probleme
Telkom se mobiele afdeling het tans probleme met sy dienste. Sake (03-08-2018)
Netwerk24 Wat jy moet weet
Facebook gaan eindelik begin geld verdien uit sy kitsboodskapdiens WhatsApp, maar bly kalm: Slegs groot ondernemings wat die app WhatsApp Business gebruik, sal moet opdok. Sake (03-08-2018)
Netwerk24 Gupta-myn betaal nie werkers nie
Werkers by die Guptas se Shiva-uraanmyn is nie in Julie betaal nie. Sake (03-08-2018)
Netwerk24 Mondi koop fabrieke en plantasies
Die goeie vraag na verpakkingsmateriaal en hoër gemiddelde verkooppryse het die papiergroep Mondi, wat op die JSE en op die Londense aandelebeurs genoteer is, die afgelope halfjaar gehelp om sy wins … Sake (03-08-2018)
Netwerk24 Platinum se treurmare goeie nuus vir rodium
Al ooit gehoor van rodium?. Sake (03-08-2018)
Netwerk24 Medisyne-groepe maak gereed vir Brexit
Sanofi en Novartis beplan om meer voorraad van hul medisyne in Brittanje te hê ingeval dié land besluit om sonder ’n ooreenkoms die Europese Unie (EU) te verlaat. Sake (03-08-2018)
Netwerk24 Beurtkrag wink op horison
Hoewel Eskom se dreigemente die laaste dae nie op veel uitgeloop het nie, hou die kragverskaffer aan om te dreig hy gaan die ligte afskakel. Sake (03-08-2018)
Netwerk24 Rand spartel voort op R14,45
Die rand het Vrydagoggend sy treurmare voortgesit. Sake (03-08-2018)
Netwerk24 Afleggings, pensioene en skikkings
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Donderdag Sake gelees het nie en wat jy Vrydag kan verwag. Sake (03-08-2018)
Netwerk24 Van seilskoene na seiljagte
Twee seiljagte, waarvan een in Turkye vasgemeer lê, 145 renperde, ’n boetiekhotel, ’n gasteplaas en talle eiendomme. Sake (03-08-2018)