Netwerk24 Goudmyne verhoog aanbod aan vakbonde
Die onderhandelaars van vier goudmynmaatskappye het Donderdag nuwe loonaanbiedings aan vakbonde gedoen. Sake (02-08-2018)
Netwerk24 Ramaforie gee JSE Bpk. woema
Terwyl die debat oor Suid-Afrika se ekonomiese toekoms voortgaan, sal onsekerheid in die mark voortduur, sê Nicky Newton-King, die JSE se hoof. Sake (02-08-2018)
Netwerk24 ‘Beste’ mediese skema wen met eenvoud, waarde
Medihelp is nou die mediese skema waarmee lede die meeste tevrede is. Dit sluit in gehalte, bekostigbaarheid, deursigtigheid en gemak in. Sake (02-08-2018)
Netwerk24 Solidariteit skik met Eskom vir 7,5%-verhoging
Terwyl die vakbonde NUM en Numsa nog vasskop, het Solidariteit Eskom se jongste loonaanbod van 7,5% aanvaar. Sake (02-08-2018)
Netwerk24 Vrae oor ‘kaping’ van Transnet-oues se pensioen
Regiments Capital, ’n maatskappy verwant aan die omstrede Gupta-familie, was in ’n stadium beleggingsadviseur by die Transnet-tweedevastevoordeelfonds. Sake (02-08-2018)
Netwerk24 Implats is ‘roekeloos, arrogant’
Impala Platinum is ’n “duidelike voorbeeld van ’n roekelose maatskappy wat net op sy eie planne fokus, al is dit glad nie haalbaar nie”. Sake (02-08-2018)
Netwerk24 AngloGold maak weer wins
Die goudprodusent AngloGold Ashanti verwag ’n stewige wins wanneer hy op 20 Augustus sy halfjaarresultate bekend maak. Sake (02-08-2018)
Netwerk24 Sonn skyn nie meer by Star nie
Heather Sonn, voorsitter van die beleërde Steinhoff International, het uit die direksie van Steinhoff se plaaslike filiaal bedank. Sake (02-08-2018)
Netwerk24 Risiko vir beurtkrag steeds hoog, sê Eskom
As Suid-Afrikaners aanhou saamwerk en minder krag gebruik, kan beurtkrag ook Donderdagaand afgeweer word. Sake (02-08-2018)
Netwerk24 Niemand het geld verloor
Die versekeraar Liberty Holdings het opnuut gesê nie een van sy kliënte het verliese gely toe kuberkrakers vroeër vanjaar van sy inligting gesteel het nie. Sake (02-08-2018)
Netwerk24 Praatjies oor grondgryp knou Kaapse luukse eiendom
Die groeikoers in die prys van luukse wooneenhede in Kaapstad het die afgelope jaar meer as gehalveer. Sake (02-08-2018)
Netwerk24 Aton steek stokkie voor Aveng-oorname
Murray & Roberts (M&R) se plan om sy mededinger Aveng oor te neem, is vir eers deur sy grootste aandeelhouer gefnuik. Sake (02-08-2018)
Netwerk24 Implats-afleggings gaan Rustenburg erg knou
As Impala Platinum meer as 13 000 mense aflê, gaan dit ’n “verwoestende” uitwerking op die ekonomie van Rustenburg, Noordwes, hê. Sake (02-08-2018)
Netwerk24 Nóg ’n VBS-baas ‘het nie geweet’ van plundering
Robert Madzonga, vorige bedryfshoof van VBS Mutual Bank, beweer hy het eers uitgevind van die beweerde plundering kort voordat die bank in kuratele geplaas is. Sake (02-08-2018)
Netwerk24 Nou kan jy ook in SA met jou Fitbit, Garmin betaal
FNB-kliënte met sekere Fitbit- of Garmin-fiksheidshorlosies sal voortaan met dié toestelle kan betaal. Hier is alles wat jy moet weet. Sake (02-08-2018)
Netwerk24 Fed peuter nie aan rentekoers
Amerika se sentrale bank het Woensdagaand laat besluit om sy rentekoers onveranderd te hou. Sake (02-08-2018)
Netwerk24 Chevron-oorname oor 15 dae beslis
Die Mededingingskommissie het nog 15 werkdae gekry om “belangstellende partye” te raadpleeg oor die oorname van die Suid-Afrikaanse bedrywighede van die Amerikaanse oliereus Chevron deur ’n … Sake (02-08-2018)
Netwerk24 Ou hoof moet SA Express weer kom help
“Siza” is die Zoeloewoord vir “help”. Die regering verwag dalk Siza Mzimela, nuutaangestelde waarnemende hoof van die sukkelende streeklugdiens SA Express, doen haar naam gestand. Sake (02-08-2018)
Netwerk24 Impala Platinum gaan 13 000 werkers aflê
Impala Platinum (Implats) gaan oor die volgende twee jaar 13 000 van sy werknemers by sy myn in Rustenburg laat gaan. Sake (02-08-2018)
Netwerk24 Eise, banke en probleme
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Woensdag Sake gelees het nie en wat jy Donderdag kan verwag. Sake (02-08-2018)
Netwerk24 Gautrein ry weer amper lekker in Pta
Die Gautrein ry weer van Donderdagoggend in spitstye van Pretoriastasie af. Sake (02-08-2018)
Netwerk24 Lag en betaal maar vir petrol
Francois Williams, spesialisverslaggewer van Netwerk24, gee sy siening van die pleidooi dat die brandstofheffing verlaag of selfs geskrap word. Sake (02-08-2018)
Netwerk24 Eskom dreig steeds met beurtkrag
Eskom waarsku daar is Donderdagoggend steeds ’n groot risiko van beurtkrag. Sake (02-08-2018)
Netwerk24 Rand klou vas rondom R13,27
Nadat die rand Dinsdagnag baie negatief op pres. Cyril Ramaphosa se aankondiging oor planne met die Grondwet gereageer het, het hy teen Donderdag weer meer bestendig verhandel. Sake (02-08-2018)
Netwerk24 ‘Handelsoorlog sal staalbedryf beslis seermaak’
’n Wêreldwye handelsoorlog sal die Suid-Afrikaanse staalbedryf beslis seermaak, sê Kobus Verster, uitvoerende hoof van ArcelorMittal Suid-Afrika (Amsa). Sake (02-08-2018)
Netwerk24 Tekkie Town-stigter eis R42 miljoen in nuwe saak
Braam van Huyssteen het ’n nuwe hofgeding teen Steinhoff Africa Retail aanhangig gemaak. Sake (02-08-2018)