Netwerk24 Kliënte sal gou hul bank kan WhatsApp
WhatsApp Business is hier - en dié bank gaan dit eerste gebruik. Sake (01-08-2018)
Netwerk24 ’n drankie te veel
Die sabotasie-bewerings teen voormalige werknemers van Tekkie Town was bloot ’n gesprek wat in die nadraai van ’n partytjie bewimpel is, volgens hofstukke. Sake (01-08-2018)
Netwerk24 SAL nou in Pravin Gordhan se hande
Pravin Gordhan gaan voortaan nas minister van openbare ondernemings oor die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) toesig hou. Sake (01-08-2018)
Netwerk24 Apple se beste kwartaal nóg
Apple het selfs Wall Street se stoutste verwagtinge oortref met die kwartaalsyfers wat hy dié week uitgereik het. Sake (01-08-2018)
Netwerk24 Mr D Food lewer in ’n jaar R500 m. se kos af
Meer as ’n miljoen mense het nou die Mr D Food-app op hul foon afgelaai. Sake (01-08-2018)
Netwerk24 Fase 2 beurtkrag dreig Woensdagaand
Nou is dit régtig tyd om die kerse nader te trek. Sake (01-08-2018)
Netwerk24 Winkels stel verbruikers gerus oor heuning
Vervalste en verdunde heuning? Nie ons nie, sê supermarkte. Sake (01-08-2018)
Netwerk24 Aftakeling van treindienste ‘bedreig ekonomie’
Die aftakeling van Kaapstad se treindienste het ’n “reuse-bedreiging” vir die plaaslike ekonomie geword. Sake (01-08-2018)
Netwerk24 Geil skeptisisme oor Cyril se stimulusplan
Entrepreneurs en sakelui is bang en staar hulle vas in die implikasies van die onteiening van eiendom sonder vergoeding. Sake (01-08-2018)
Netwerk24 Groot hotelgroep laat met jaarverslag
Tsogo Sun is Woensdag deur die JSE op die vingers geraps omdat sy jaarverslag laat is. Sake (01-08-2018)
Netwerk24 Dís ons probleme met Eskom
Munisipaliteite se Eskom-skuld is een van die staalreus ArcelorMittal se grootste risiko’s. Sake (01-08-2018)
Netwerk24 Pepkor-hoof by polisie verkla
’n Klag van inbraak, betreding, diefstal en dwarsboming van die gereg word glo teen Leon Lourens, uitvoerende hoof van Steinhoff Africa Retail (Star), deur die polisie ondersoek. Sake (01-08-2018)
Netwerk24 Beurtkrag ingestel vir dié tye
Maak klein Saterdag dan maar ’n midweek-braai-aand... Baie Suid-Afrikaners sal nie vanaand kos kan gaarmaak nie. Sake (01-08-2018)
Netwerk24 Tom Moyane verloor 1ste veldslag in verhoor
Tom Moyane, geskorste kommissaris van die SAID, moet op 20 Augustus skriftelik reageer op die dissiplinêre klagte wat pres. Cyril Ramaphosa teen hom laat ondersoek. Sake (01-08-2018)
Netwerk24 Facebook betrap nóg ‘Russiese agente’
Facebook het bekend gemaak dat hy minstens 32 blaaie en sosiale rekeninge op die platform sowel as Instagram gesluit het weens verdagte gedrag. Sake (01-08-2018)
Netwerk24 Vrae oor Lewis-klubgeld wéér hof toe
Die hofstryd oor hoe meubelkopers opdok vir klubgelde en uitgebreide waarborge duur ná twee jaar steeds voort. Sake (01-08-2018)
Netwerk24 Kitskos-groep se aandele opgeskort
Die verhandeling van Gold Brands se aandele op die JSE is Woensdagoggend opgeskort. Sake (01-08-2018)
Netwerk24 ‘Iets onderduims by Eskom aan die gang’
Die Eskom-fiasko is iets meer sinisters – dit gaan nie meer oor arbeidsprobleme nie, sê die Kaapse Kamer van Handel en Nywerheid. Sake (01-08-2018)
Netwerk24 Metrorail kan maar kwyl oor dié sneltreine
Verbeel jou ’n hoëspoedtrein wat tot 350 km/h kan ry. Die instandhoudingskoste is meer as 30% laer as bestaande sneltreine, en dit kos 20% minder. Sake (01-08-2018)
Netwerk24 Só lyk Amsa se 1ste wins in 6 jaar
Die staalreus ArcelorMittal Suid-Afrika (Amsa) kan vir die eerste keer in ses jaar glimlag. Hy maak weer ’n wins op die vlak van wesensverdienste. Sake (01-08-2018)
Netwerk24 Absa-kliënte kry 1ste toegang tot Samsung Pay
Drie jaar ná die res van die wêreld het Samsung Pay eindelik in Suid-Afrika geland en dit beloof om betalings op sy kop te keer. Sake (01-08-2018)
Netwerk24 Oorname van Chevron nog in die weegskaal
Die Mededingingskommissie vra vir meer tyd om oor die oorname van die oliereus Chevron se Suid-Afrikaanse bedrywighede te besin. Sake (01-08-2018)
Netwerk24 Bill Venter lê finaal die tuig neer – op 84
Bill Venter, stigter van die elektronikamaatskappy Altron, het op 84 jaar oud finaal die tuig neergelê. Sake (01-08-2018)
Netwerk24 Gautrein stop nou ook by Rosebank
Pendelaars wat die Gautrein gebruik sal bly wees om te hoor die Rosebankstasie is weer oop. Sake (01-08-2018)
Netwerk24 Beurtkrag lê steeds en loer
Eskom waarsku daar is Woensdag steeds ’n groot risiko van beurtkrag. Sake (01-08-2018)
Netwerk24 Paneel vra wéér uitstel vir verslag oor BTW
Verbruikers gaan nóg ’n week moet wag om te hoor of meer produkte in hul winkeltrollie dalk van belasting op toegevoegde waarde (BTW) vrygestel gaan word. Sake (01-08-2018)
Netwerk24 Beurtkrag, werkloosheid en grond
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Dinsdag Sake gelees het nie en wat jy Woensdag kan verwag. Sake (01-08-2018)
Netwerk24 Rand knor oor planne met grond
Die rand het glad nie van pres. Cyril Ramaphosa se aankondiging oor planne met die Grondwet gehou nie. Sake (01-08-2018)