Netwerk24 Eskom-stakings lei tot beurtkrag
Suid-Afrikaners het Dinsdagaand weer die prys vir die arbeids­onrus by Eskom betaal toe fase 1-beurtkrag ingestel is. Sake (31-07-2018)
Netwerk24 IMF maan SA oor grondgryp
Die voortslepende debat oor grondonteiening kan buitelandse beleggers beslis afskrik, maan die Internasionale Monetêre Fonds (IMF). Sake (31-07-2018)
Netwerk24 Hofbevel geskrap oor ‘sabotasie’ by Tekkie Town
’n Dringende tussentydse hofbevel wat Steinhoff Africa Retail teen voormalige stigters en bestuurders van Tekkie Town bekom het, is Dinsdag in die Kaapse hooggeregshof tersyde gestel. Sake (31-07-2018)
Netwerk24 Esmaré Weideman tree uit as hoof van Media24
Media24 het Dinsdag die uittrede van Esmaré Weideman (56) as sy uitvoerende hoof ná ’n medialoopbaan van langer as drie dekades aangekondig. Sake (31-07-2018)
Netwerk24 Vroeg begin is half gewin
Baie van ons het ’n ideale prentjie van wat ons in ons aftrede wil doen, en die idee dat ons dit gaan doen met min of meer dieselfde inkomste wat ons met ons laaste salaris verdien het. Sake (31-07-2018)
Netwerk24 Beurtkrag ingestel vir vanaand
Beurtkrag word vanaand vanaf 17:00 toegepas, het Eskom in 'n verklaring gesê. Sake (31-07-2018)
Netwerk24 Spertyd naby vir Steinhoff om partye te verkla
Die spertyd is naby vir Steinhoff om terugvoering te gee oor watter individue ingevolge die Maatskappywet aangekla en siviel vervolg gaan word. Sake (31-07-2018)
Netwerk24 Dis erger as verwag
Ontleders meen die werkloosheidskoers wat in die tweede kwartaal tot 27,2% gestyg het is erger as wat hulle verwag het. Sake (31-07-2018)
Netwerk24 10 miljoen Britte se inligting gesteel
Die Britse kleinhandelaar Dixons Carphone is die jongste slagoffer van ’n ernstige data-skandaal. Sake (31-07-2018)
Netwerk24 Rotek-werkers staak glo ook
Die druk op Eskom laai op want werkers van Rotek - die tegniese afdeling by Eskom - begin glo Dinsdagaand staak. Sake (31-07-2018)
Netwerk24 Teenspoed vir Voorspoed-myn
Die Voorspoed-diamantmyn in die Vrystaat gaan sluit en die nodige rehabilitasiewerk daar sal gedoen word. Sake (31-07-2018)
Netwerk24 Edgars en Jet stuur foutbrief oor hoër premies
Edgars en Jet het foutiewelik briewe aan rekeninghouers gestuur om te sê hul versekeringspremies gaan op, al het die klante nie polisse by hulle nie. Sake (31-07-2018)
Netwerk24 Samsung se foonverkope daal skerp
Samsung het tot dusver ’n slegte jaar. Die Suid-Koreaanse tegnologiemaatskappy het Dinsdag sy jongste kwartaalsyfers bekend gemaak en sy vooruitsig vir groei lyk maar beroerd. Sake (31-07-2018)
Netwerk24 IDC se slegte skuld styg
Die Industrial Development Corporation (IDC), ’n staatsbeheerde finansierder, het in 2018 tot R3,1 mjd. se slegte skuld afgeskryf. Sake (31-07-2018)
Netwerk24 Solidariteit hou ligte aan die brand by Eskom
Eskom waarsku beurtkrag is moontlik Dinsdagaand weens stakings by kragstasies. Intussen help Solidariteit se werkers om die ligte te laat brand. Sake (31-07-2018)
Netwerk24 Poco sluit sy deure in SA
Sowat 120 werkers sal geraak word wanneer die Poco-meubelwinkels wat Steinhoff International in 2014 Suid-Afrika toe gebring het, hul deure sluit. Sake (31-07-2018)
Netwerk24 4 kan nou saamklets op WhatsApp-video
As jy deel is van ’n groep van vier beste vriende, sal WhatsApp se nuwe funksie jou baie beïndruk. Sake (31-07-2018)
Netwerk24 VBS-base voorlopig gesekwestreer
Drie van VBS Mutual Bank se voormalige base is voorlopig gesekwestreer. Sake (31-07-2018)
Netwerk24 Diamante verloor glans vir De Beers
Die glans van diamante het in die laaste jaar nie so helder geskitter vir De Beers nie. Sake (31-07-2018)
Netwerk24 Werkloosheid styg in 2de kwartaal
Die amptelike werkloosheidskoers het met in die tweede kwartaal vanjaar met 0,5 van ’n persentasiepunt tot 27,2% gestyg. Sake (31-07-2018)
Netwerk24 jou rande rek al minder
Jou salaris het in Junie nie so ver gerek as wat hy moes nie en veral staatsamptenare moes die sente omdraai. Sake (31-07-2018)
Netwerk24 Vonke begin spat in valuta-saak
Die Mededingingstribunaal het Maandag sy sitting oor beweerde samespanning tussen banke oor prysvasstelling in Pretoria begin. Sake (31-07-2018)
Netwerk24 Krisis by munisipaliteite wat Eskom geld skuld
Vyf van die tien munisipaliteite wat die meeste geld aan Eskom skuld, moes ook die afgelope vyf jaar miljoene rande aan die staatskas teruggee wat hulle nie bestee het nie. Sake (31-07-2018)
Netwerk24 Gautrein loop weer lughawe toe
Mense wat na die O.R. Tambo-lughawe moet reis, kan nou weer in spitstye die Gautrein gebruik. Sake (31-07-2018)
Netwerk24 Skakel geisers vandag af, asseblief
Eskom sê die risiko vir beurtkrag bly Dinsdag hoog weens ontwrigting by van sy kragstasies wat met sy voortslepende loononderhandelinge te make het. Sake (31-07-2018)
Netwerk24 Randse Skou verdien R50 m. vir Gauteng
Mense wat vanjaar die Randse Skou bygewoon het, het gemiddeld R1 000 per gesin bestee. Sake (31-07-2018)
Netwerk24 selfone, beurtkrag en die petrolprys
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Maandag Sake gelees het nie en wat jy Dinsdag kan verwag. Sake (31-07-2018)
Netwerk24 Rand byt vas op R13,15
Die rand byt vas en verhandel die laaste twee dae onder die R13,20-vlak teenoor die dollar. Sake (31-07-2018)
Netwerk24 Verbruikers koop minder waspoeier, koeldrank
Sukkelende verbruikers koop sekere produkte soos koeldrank en skoonmaakmiddels nou minder en gaan baie minder winkel toe as voorheen, volgens die marknavorser Nielsen CPG. Sake (31-07-2018)