Netwerk24 Pick n Pay wil 15 000 poste in 3 jaar skep
Die Pick n Pay-winkelgroep beloof om in die komende drie jaar te poog om nog 15 000 nuwe poste te skep. Sake (30-07-2018)
Netwerk24 SA sloer met stappe vir groei
Suid-Afrika moet dringend stappe doen wat beleggings en werkskepping aanmoedig, sê die Internasionale Monetêre Fonds . Sake (30-07-2018)
Netwerk24 MTN se tyd in Iran raak min
Amerikaanse sanksies teen Iran tree oor net meer as ’n week weer in werking en die afwagting daarop laat inflasie in dié land die hoogte inskiet. Sake (30-07-2018)
Netwerk24 Eskom waarsku oor kragnetwerk
Beurtkrag wink weer nadat Eskom Maandagmiddag gewaarsku het dat die kragnetwerk onder druk is. Sake (30-07-2018)
Netwerk24 Sassa belowe vlot betaling van Augustus-toelae
Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (Sassa) sê hy is reg vir die Augustus-betalingsiklus vir welsynstoelae. Sake (30-07-2018)
Netwerk24 Ingevoerde ‘heuning’ maak plaaslike byeboere suur
Vervalste en verdunde heuning wat eintlik net ’n mengsel van suiker en water is, word die norm in Suid-Afrika. Sake (30-07-2018)
Netwerk24 Druk op middelklas knou Spur-verkope
Spur Steak Ranches het ’n beroerde jaar agter die rug, maar Pierre van Tonder, die groep se uitvoerende hoof, reken die ergste is dalk verby. Sake (30-07-2018)
Netwerk24 Nuus oor BTW-verslag gou verwag
Verbruikers hou dié week asem op vir nuus of meer produkte in hul winkeltrollie dalk van belasting op toegevoegde waarde (BTW) vrygestel gaan word. Sake (30-07-2018)
Netwerk24 Trump-tariewe, sterker rand knou Hulamin se wins
Pres. Donald Trump van Amerika se invoertariewe op staal en aluminium en ’n sterker rand het Hulamin se tussentydse wins geknou. Sake (30-07-2018)
Netwerk24 Protes vlam op by Eskom, maar ‘krag bly aan’
Protesoptrede deur Eskom-werkers het Maandag te midde van die voortslepende loononderhandelings tussen dié kragverskaffer en vakbonde weer begin kop uitsteek. Sake (30-07-2018)
Netwerk24 Massmart verwag wins gaan nie so erg sak
Die kleinhandelgroep Massmart verwag nou sy wins gaan nie soveel sak soos hy in Mei gedink het nie. Sake (30-07-2018)
Netwerk24 Facebook moet hof toe ná bloedbad op beurs
Van Facebook se beleggers sleep die sosiale netwerk en sy hoof, Mark Zuckerberg, hof toe nadat swak kwartaalsyfers die maatskappy se aandeelprys met tot 24% laat daal het. Sake (30-07-2018)
Netwerk24 Duurste erf in VSA nou in mark
’n Byna onontwikkelde erf op ’n bergpiek in Beverly Hills, Los Angeles, is die duurste eiendom nóg wat in die VSA te koop is. Sake (30-07-2018)
Netwerk24 Rand begin week effens swakker
Die rand het die week effens swakker begin op R13,19 teenoor die dollar nadat dit Vrydag op R13,17 gesluit het. Sake (30-07-2018)
Netwerk24 Só lyk Augustus se finale petrol-, dieselprys
Die Sentrale Energiefonds het Maandagoggend aangekondig diesel van alle grade daal met 4c per liter terwyl petrol met net 2c per liter duurder word. Sake (30-07-2018)
Netwerk24 Vleispryse ‘stabiel’, ondanks droogte
Vleispryse sal ten spyte van die knellende droogte na verwagting redelik onveranderd bly tot en met Kerstyd vanjaar. Sake (30-07-2018)
Netwerk24 Wie is Ivan Glasenberg, SA se rykste man?
Die man op straat het dalk nooit van Suid-Afrika se rykste man Ivan Glasenberg (61), uitvoerende hoof van die hulpbrongroep Glencore, gehoor nie. Sake (30-07-2018)
Netwerk24 Staat het min begrip vir mededinging
Ek staan gereeld verstom oor beleidmakers se opsigtelike gebrek aan insig soos onder meer oor “mededinging”. Sake (30-07-2018)