Netwerk24 Eskom se terugkeer na markte kan duur wees
Dit gaan moontlik duur wees vir Eskom om na die internasionale markte terug te keer om finansiering te soek. Sake (29-07-2018)
Netwerk24 Staking begin middernag
Werkers van die Bombela-bedryfsmaatskappy, wat die Gautrein bedryf, begin Sondag middernag staak. Sake (29-07-2018)
Netwerk24 Tesourie het verslag oor Tegeta, Eskom, Transnet
Die nasionale tesourie het Sondag in ’n verklaring bevestig hy het die konsep verslag ontvang oor die forensiese ondersoek wat uitgevoer is oor beweerde ongerymdhede in die toekenning van ’n kontrak … Sake (29-07-2018)
Netwerk24 Oor beleggings in maatskappy
’n Vraag wat ek elke nou en dan kry, is of dit beter sal wees vir iemand om sy beleggings in ’n maatskappy te doen, pleks van in sy eie naam. Sake (29-07-2018)
Netwerk24 Lego hoop 1ste winkel in SA bou sy wins op
Met sy eerste Lego-winkel in Suid-Afrika hoop die speelgoedvervaardiger om te vergoed vir die daling in verkope in sy tradisionele markte. Sake (29-07-2018)
Netwerk24 Sentrale banke kan groter rol speel
Die meeste sentrale banke het redelik onlangs ontstaan. Aanvanklik was hul rol om geld te “maak”, maar geleidelik het hul rol uitgebrei. Sake (29-07-2018)