Netwerk24 Tegnofoefies vir tegnofoendies in Kaapstad
Tegno-geeks en liefhebbers van videospeletjies kom sedert Vrydag byeen vir die vierde elektronika- en videospeletjie-uitstalling by die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum. Sake (28-07-2018)