Netwerk24 Cyril, Poetin ‘praat reguit’ oor kernkrag
Pres. Wladimir Poetin “was baie gemaklik daarmee” toe hy aan hom verduidelik het waarom Suid-Afrika nie meer daarin belang stel om kernkragreaktors by Rusland te koop nie, sê pres. Cyril Ramaphosa. Sake (27-07-2018)
Netwerk24 Steinhoff se vrot eiendomsgroep gou geherstruktureer
Nog ’n Europese filiaal van Steinhoff het nou ’n blaaskans van sy skuldeisers gekry om met die herstrukturering van sy skuld te begin. Sake (27-07-2018)
Netwerk24 VSA se ekonomie groei en Trump loop breëbors
Met groei van 4,1% in die tweede kwartaal spog die Amerikaanse ekonomie nou met die vinnigste groei sedert 2014. Sake (27-07-2018)
Netwerk24 Twitter verloor ’n miljoen gebruikers
Twitter se aantal maandelikse gebruikers het met ’n miljoen geval sedert verlede kwartaal, het hy in sy jongste kwartaalverslag laat blyk. Sake (27-07-2018)
Netwerk24 W-Kaap vry warmer na Brics-vennote
Die Wes-Kaap en Kaapstad het die afgelope week hul handelsbande met Suid-Afrika se Brics-vennote – Brasilië, Rusland, Indië en China – versterk. Sake (27-07-2018)
Netwerk24 Arbeidsmakelaars sê dis sake soos gewoonlik
Terwyl arbeidsmakelaars sê hulle gaan voort om tydelike werkers te verskaf, verwag arbeidskenners meer hofsake oor arbeidswette. Sake (27-07-2018)
Netwerk24 Eskom los sy sonkragplan vir Noord-Kaap
Eskom het sy sonkragprojek van 100 MW wat hy by Upington in die Noord-Kaap beoog het, stil-stil gestaak. Sake (27-07-2018)
Netwerk24 Gebruik jy ’n finansiële raadgewer?
Het jy ’n finansiële raadgewer of hanteer jy eerder self jou beleggings?. Sake (27-07-2018)
Netwerk24 Wow! Kylie Jenner maak só baie geld met Instagram
Wie wil nou nie ’n paar duisend dollar verdien vir min moeite nie? Of in die geval van die werklikheidstelevisiester Kylie Jenner, sommer ’n koel miljoen. Sake (27-07-2018)
Netwerk24 Wêreld se boere tier oor Trump se subsidies
’n Invloedryke internasionale landbougroep roskam pres. Donald Trump van Amerika oor die subsidies wat hy aan Amerikaanse boere wil gee. Sake (27-07-2018)
Netwerk24 los Reserwebank se private aandeelhouers
Private aandeelhouers bied ’n ekstra laag in die regulatoriese raamwerk van die Reserwebank wat verantwoordbaarheid en deursigtigheid versterk. Sake (27-07-2018)
Netwerk24 Reserwebank waarsku oor VSA se handelsbeleid
Die sterk dollar, stygende oliepryse en Amerika se nuwe handelsbeleid het die afgelope jaar oorheers en het die vooruitsigte vir opkomende markte geknou, het Lesetja Kganyago, president van die … Sake (27-07-2018)
Netwerk24 Dieselpryse kan afkom
Vervoermaatskappye, boere en ander eienaars van dieselvoertuie kry moontlik Vrydag effense verligting want die groothandel-dieselprys kan in Augustus met minstens 4c daal. Sake (27-07-2018)
Netwerk24 Facebook verloor $120 mjd. in 24 uur
Mark Zuckerberg, stigter van Facebook, is binne 'n dag $15 miljard armer nadat Facebook se aandeelprys met 24% geval het. Sake (27-07-2018)
Netwerk24 Poetin, ons is nie reg vir kernkrag!
Suid-Afrika se kernkragprogram was een van die kwessies wat pres. Cyril Ramaphosa en pres. Wladimar Poetin van Rusland Donderdag bespreek het. Sake (27-07-2018)
Netwerk24 Disney sê ook koebaai vir strooitjies
’n Besoek aan enige Disney-park gaan van 2019 effens anders wees. Sake (27-07-2018)
Netwerk24 Gaan rand sy pas volhou?
Die rand het dié week stadig maar seker weer begin kop optel. Sake (27-07-2018)
Netwerk24 Skelm twakkies en vinnige internet
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Donderdag Sake gelees het nie, en wat jy Vrydag kan verwag. Sake (27-07-2018)