Netwerk24 Mielie-oes se skatting onveranderd
Teen ontleders se verwagting in, het die Nasionale Oesskattingskomitee die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes onveranderd gelaat. Sake (26-07-2018)
Netwerk24 SA Express mag weer vlieg
Die staat se streeklugdiens SA Express mag weer vlieg, maar met net twee vliegtuie. Sake (26-07-2018)
Netwerk24 Skok oor TV-groep Australiese koerantuitgewer oorneem
In ’n onverwagse stap het Australië se grootste televisienetwerk, Nine Entertainment, die land se oudste koerantuitgewer, Fairfax Media, gekoop. Sake (26-07-2018)
Netwerk24 ‘Casino-koek te klein vir ekstra dobbelplek’
Voorgestelde wysigings aan provinsiale dobbelwetgewing is te onduidelik en kan die Wes-Kaapse regering belastinginkomste laat verloor, meen GrandWest-casino. Sake (26-07-2018)
Netwerk24 Aandeelprys van Britse reus Intu val
Intu, wat in Londen en op die JSE genoteer is, se aandeelprys het Donderdag in ’n stadium met meer as 5% geval. Sake (26-07-2018)
Netwerk24 Hoogste hof beslis teen arbeidsmakelaars
Vakbonde is verheug oor die konstitusionele hof se uitspraak wat die regte van tydelike werkers versterk en die arbeidsmark in Suid-Afrika ingrypend kan verander. Sake (26-07-2018)
Netwerk24 Facebook se skandes haal hom in
Facebook se skandes is besig om hom in te haal. Die wêreld se grootste sosiale netwerk het vir die eerste keer in drie jaar ontleders teleurgestel Sake (26-07-2018)
Netwerk24 WhatsApp, Facebook teen net R4 per dag
Cell C het Donderdag nuwe databondels bekend gemaak spesifiek vir WhatsApp en Facebook. Vir R4 kan 'n kliënt nou 80 megagrepe data koop vir dié sosiale apps. Sake (26-07-2018)
Netwerk24 Duurder krag en brandstof druk inflasie op
Die styging in krag- en brandstofpryse, sowel as die swakker rand, is besig om inflasie op groothandelvlak op te druk. Sake (26-07-2018)
Netwerk24 OVK spog met goeie wins-oes
Die landbougroep OVK, met sy hoofkantoor in Ladybrand, boer steeds vooruit met ’n winsstyging van 25,5% teenoor die vorige boekjaar. Sake (26-07-2018)
Netwerk24 Budweiser word al hoe gewilder in SA
AB InBev sê verkope van Budweiser, Stella Artois en Corona groei in trippelsyfers in Suid-Afrika. Sake (26-07-2018)
Netwerk24 SA sal nie in kernplan instorm, hou tog deur oop
Suid-Afrika kan nie ’n grootskaalse kernkragprogram bekostig nie, maar is steeds bereid om met Rusland daaroor te praat, sê Paul Mashatile, sekretaris-generaal van die ANC. Sake (26-07-2018)
Netwerk24 Skelm twakkies knou tabakreus se syfers
Onwettige tabakhandel in Suid-Afrika en Brasilië kry die skuld vir die tabakreus British American Tobacco se laer sigaretvolumes in Afrika suid van die Sahara en die Amerikas. Sake (26-07-2018)
Netwerk24 Starbucks spog met ‘vinnigste internet nóg’
Jy kan deesdae gratis Wi-Fi by die meeste restaurante kry, maar hoe vinnig is dit? Starbucks sê hy het die vinnigste internet van enige koffiehuis. Sake (26-07-2018)
Netwerk24 PPC het nuwe hoop vir boubedryf
Die sementvervaardiger PPC sê hy het baie hoop vir die toekoms en pres. Cyril Ramaphosa se planne om die ekonomie weer aan die groei te kry. Sake (26-07-2018)
Netwerk24 Daar is nou sekspoppe wat kan praat!
Wil jy graag ’n geselsie met jou sekspop aanknoop terwyl julle mekaar liefkoos? In China word daar nou 'n pop vervaardig wat rudimentêre gesprekke kan voer. Sake (26-07-2018)
Netwerk24 Skietstilstand oor tariewe tussen VSA, Europa
Die VSA en Europa het ’n wit vlag gehys toe hulle ingestem het om alle invoertariewe en ander handelsversperrings te verwyder. Sake (26-07-2018)
Netwerk24 MTN verduidelik waarom lugtyd verdwyn het
MTN moes Vrydag vure doodslaan nadat ’n tegniese fout veroorsaak het dat duisende kliënte se lugtyd, oorblywende data en gratis minute in die niet verdwyn het. Sake (26-07-2018)
Netwerk24 Poetin by Brics-beraad
Op dag 2 van die Brics-beraad in Johannesburg is alle oë op die wêreldleiers wat hier saamtrek. Volg Netwerk24 die regstreekse dekking hier. Sake (26-07-2018)
Netwerk24 Kommissie sê nee vir BAT se oorname van Twisp
British American Tobacco mag nie die elektroniese sigaretmaatskappy Twisp oorneem nie, het die Mededingingskommissie besluit. Sake (26-07-2018)
Netwerk24 Dirk Schreiber bedank uit direksies
Steinhoff International het Dirk Schreiber op die direksies van twee belangrike maatskappye vervang om groter onafhanklikheid en beter toesighouding te verseker. Sake (26-07-2018)
Netwerk24 Nog Brics in die muur...
Die Brics-beraad bly die belangrikste sakenuus van die week, maar dis darem nie ál op ons radar nie. Sake (26-07-2018)
Netwerk24 Gaan die rand vandag R13/$ haal?
Die rand was vroeg Donderdagoggend effens swakker op R13,12 teenoor die dollar ná Woensdagaand se sluiting op R13,10. Sake (26-07-2018)
Netwerk24 Nedbank verwag stewige wins
Nedbank verwag ’n groot wins vir die halfjaar tot einde Junie – alles te danke aan bedrywighede in Afrika. Sake (26-07-2018)
Netwerk24 Die nuwe slimfoon wat alle ander oortref
Wat sal jy verkies? ’n Duur foon wat byna onbreekbaar is, in die donker kan “sien” en afstande met ’n laserstraal kan meet, of ’n duur foon wat breek die oomblik wat dit val?. Sake (26-07-2018)