Netwerk24 Hernubare energie sal politieke sfeer verander – Dames
Die skuif na hernubare energie sal ’n invloed op die politieke sfeer in baie lande hê, veral die lidlande van Brics, omdat die behoefte na vaardighede en arbeid sal verander, het Brian Dames gesê. Sake (25-07-2018)
Netwerk24 GM wys hoe Trump-tariewe sy wins knou
General Motors het pas die grootste Amerikaanse slagoffer van pres. Donald Trump se handelsoorlog geword. Sake (25-07-2018)
Netwerk24 ‘OBK-ondersoek goed – tensy dit wette vertraag’
Die DA is bekommerd dat die ondersoek na die Openbare Beleggingskorporasie as “verskoning” gebruik gaan word om belangrike wetgewing te vertraag. Sake (25-07-2018)
Netwerk24 Facebook nou ook in China, verbod ten spyt
Facebook het aangekondig hy gaan ’n filiaal in China oprig ondanks die feit dat die sosiale netwerk daar verbied word. Sake (25-07-2018)
Netwerk24 Goud-vakbonde sê nee vir loonaanbod
Al vier die vakbonde wat goudmynwerkers verteenwoordig, het die loonaanbod van goudmaatskappye Woensdag verwerp. Sake (25-07-2018)
Netwerk24 Geen blaaskans vir KitKat in hofstryd
Die Europese geregshof het pas ’n appèl deur Nestlé, die vervaardiger van dié sjokoladestafie, van die hand gewys dat hy die eiesoortige vorm van die stafie besit. Sake (25-07-2018)
Netwerk24 Nene kondig ondersoek na OBK aan
’n Onafhanklike ondersoek gaan na die sake van die Openbare Beleggingkorporasie gedoen word. Sake (25-07-2018)
Netwerk24 Loondispuut teen Pep verklaar
Sactwu, die vakbond vir klerewerkers, het ’n nasionale loondispuut teen Pep verklaar. Dit volg ná ’n dooiepunt in die tweede ronde van onderhandelinge einde Junie. Sake (25-07-2018)
Netwerk24 Ben la Grange in parlement oor Steinhoff
Die voormalige finansiële direkteur van Steinhoff International gaan in Augustus op ’n sitting in die parlement oor Steinhoff getuig. Sake (25-07-2018)
Netwerk24 Dít is wat sakeleiers wil hê
Daar is heelwat wat regerings kan doen om die sakeomgewing in Brics-lande te verbeter. Sake (25-07-2018)
Netwerk24 Dís waaraan die Brics-sakeraad wil aandag gee
Die Brics-sakeraad wil praktiese stappe doen om sake tussen die verskillende lidlande te vergemaklik. Sake (25-07-2018)
Netwerk24 Daar is tóg silwer randjies in Eskom-syfers
Al is daar baie om oor bekommerd te wees, is daar ook silwer randjies in Eskom se pas uitgereikte jaarresultate, reken ’n kenner. Sake (25-07-2018)
Netwerk24 Brics-beraad hoor klagtes oor Mynbou-handves
Onsekerheid oor Suid-Afrika se Mynbouhandves skrik beleggers beslis af, het die Brics-beraad Woensdag gehoor. Sake (25-07-2018)
Netwerk24 Fiat se Sergio Marchionne sterf
Sergio Marchionne, wat Fiat en Chrysler saamgesnoer het en albei weer winsgewend gemaak het, is dood. Sake (25-07-2018)
Netwerk24 Goudmyne hoor Woensdag van vakbonde oor lone
Onderhandelaars van vier goudmynmaatskappye en vakbonde onderhandel Woensdag verder oor loonverhogings en sal na verwagting later namiddag ’n aankondiging doen. Sake (25-07-2018)
Netwerk24 Dieselprys daal dalk in Augustus
Nadat brandstof die afgelope vier maande duurder geword het, is daar ’n kans dat diesel van volgende Woensdag effens goedkoper gaan word. Sake (25-07-2018)
Netwerk24 Handelsoorlog van vroeg bespreek
Suid-Afrika moet handel met die res van Afrika baie ernstiger nastreef ten einde die uitwerking van die handelsoorlog tussen die VSA en China teen te werk. Sake (25-07-2018)
Netwerk24 Nuwe veldtog begin om mynsterftes te verminder
Te midde van groot kommer oor die aantal mynwerkers wat al vanjaar in Suid-Afrikaanse myne dood is, het die Mineraleraad van Suid-Afrika ’n nuwe veiligheidsveldtog van stapel gestuur. Sake (25-07-2018)
Netwerk24 Amerika kan eensaam raak, waarsku Brics
Globalisering is onkeerbaar en Amerika kan nie op sy eentjie die wêreldorde omkeer bloot deur sy eie invoertariewe te verhoog nie. Sake (25-07-2018)
Netwerk24 Handelsoorlog skaad SA
Die tiende Brics-beraad word van vandag tot Vrydag by die Sandton-konferensiesentrumgehou. Volg Netwerk24 se regstreeks dekking hier. Sake (25-07-2018)
Netwerk24 Vandag is dit EU vs. VSA in handelsoorlog
Subsidies vir boere en invoertariewe op motors is die twee strydpunte wanneer pres. Donald Trump Woensdag in Washington met EU-afgevaardigdes vergader. Sake (25-07-2018)
Netwerk24 Leer vlieg en jou kop is deur
Oorweeg ’n loopbaan as vlieënier, want oor 20 jaar sal daar wêreldwyd werk vir 790 000 vlieëniers wees, voorspel Boeing. Sake (25-07-2018)
Netwerk24 Dis Lindt teen Hershey in sjokolade-oorlog
Die Switserse sjokoladevervaardiger Lindt & Sprüngli gaan $200 miljoen in die VSA belê waar hy die plaaslike sjokoladereuse Mars en Hershey probeer troef. Sake (25-07-2018)
Netwerk24 Só knou handelsoorlog SA landbou, handel
Toe die VSA op 6 Julie ’n invoertarief van 25% op Chinese ingevoerde produkte ter waarde van $34 miljard gehef het, het hy die sneller getrek vir wat China as die “grootste handelsoorlog in die … Sake (25-07-2018)
Netwerk24 Uber-drywer neem passasiers in die geheim af
’n Uber-bestuurder van St. Louis in die Amerikaanse deelstaat Missouri is geskors nadat passasiers hom betrap het waar hy hulle afneem. Sake (25-07-2018)