Netwerk24 ‘Regering waak oor skaliegas-betoë’
Sy departement hou steeds ’n ogie oor betoë wat tot die Petroleumagentskap van Suid-Afrika (Pasa) gerig word oor skaliegaseksplorasie in die Karoo, het Gwede Mantashe, minister van minerale bronne, … Sake (24-07-2018)
Netwerk24 ANC oorweeg dit om Eskom in 3 te verdeel
Die ANC oorweeg die moontlikheid om Eskom in drie dele te verdeel met die oog daarop om dié sukkelende kragreus reg te ruk en te omskep in ’n maatskappy wat beter beheer kan word. Sake (24-07-2018)
Netwerk24 Eskom bêre Chinese lening in Kusile-kragstasie
Die lening van $2,5 miljard (sowat R33,38 miljard) wat die Ontwikkelingsbank van China aan Eskom toegestaan het, sal gebruik word om die Kusile-kragstasie in Mpumalanga te voltooi. Sake (24-07-2018)
Netwerk24 Net 26% van SA werk by kleinsake
Die meeste kleinsake-ondernemings het minder as tien mense in hul diens. Sake (24-07-2018)
Netwerk24 Mantashe, Russe, wil saamwerk oor platinum
Gwede Mantashe, minister van minerale bronne, en sy Russiese eweknie, Dmitri Kobilkin, wil handel in die platinumgroepmetale (PGM’s) tussen die Brics-lande uitbrei. Sake (24-07-2018)
Netwerk24 Vakbond ‘praat twak’ oor afdankings
Phumelela Gaming & Leisure is vies vir ’n vakbond wat beweer dat dié wendren-maatskappy sy werkers sleg behandel. Sake (24-07-2018)
Netwerk24 6 goed wat Eskom-base sooibrand gee
Nadat Eskom sy resultate bekend gemaak het, kan ontleders beter verstaan waaraan die bestuurders by die staatsnutsmaatskappy dringend moet aandag gee. Sake (24-07-2018)
Netwerk24 Google verdien $28 mjd. net uit advertensies
Alphabet Inc., Google se moedermaatskappy, het Maandag sy skitterende kwartaalsyfers bekend gemaak. Sake (24-07-2018)
Netwerk24 SA ‘moet katvoet loop’ met Brics en handel
Suid-Afrika sal moet katvoet loop tydens die Brics-beraad en te midde van Amerika se handelsoorlog met China, waarsku Christo van der Rheede. Sake (24-07-2018)
Netwerk24 Brics-bank wil effekte in rand uitreik
Die Nuwe Ontwikkelingsbank van Brics wil Suid-Afrika help wanneer dit by finansiering kom. Sake (24-07-2018)
Netwerk24 Só wen SA deur Brics-toerisme
Besoekers uit die ander Brics-lande (Brasilië, Rusland, Indië en China) het ’n beraamde 26 000 werkgeleenthede in 2016 in Suid-Afrika geskep. Sake (24-07-2018)
Netwerk24 Stryd tussen VSA, China ‘onnosel’, sê Reserwebank
As die VSA en China in ’n daadwerklike handelsoorlog betrokke raak, is dit soos twee olifantbulle wat baklei. Sake (24-07-2018)
Netwerk24 Netflix skeer die gek met DStv
Asof dit nie genoeg is dat DStv intekenare op sy premiumpakket verloor nie, vryf sy aartsvyand Netflix nou sout in sy wonde. Sake (24-07-2018)
Netwerk24 Handelsoorlog bedekte seën vir Brics en SA?
Suid-Afrika, en breedweg ook die res van Afrika, kan voordeel trek uit groeiende uitvoer na snelgroeiende lande soos Indië en China, meen ’n ekonoom van Wits. Sake (24-07-2018)
Netwerk24 Vodacom staan nóg sterker in SA
Dit blyk Vodacom is steeds besig om sy voorsprong met kliëntegetalle op ander diensverskaffers te vergroot. Sake (24-07-2018)
Netwerk24 'Eskom kan tariewe halveer,' meen kenner
Eskom behoort sy kragtariewe te halveer, want die kapitaalkoste vir die bou van nuwe kragsentrales is lankal via die tariewe van verbruikers verhaal. Sake (24-07-2018)
Netwerk24 Sny brandstoftaks dadelik met R1, eis Maimane
Die brandstofprys kan onmiddellik met R1/liter verlaag word deur bloot die brandstofheffing te verlaag, sê Mmusi Maimane, DA-leier. Sake (24-07-2018)
Netwerk24 Bitcoin styg skerp tot bo $8000
Bitcoin het vir die eerste keer in meer as 60 dae tot bo $8 000 gestyg namate beleggers die vrees van kubermisdaad en oormatige regulering afskud. Sake (24-07-2018)
Netwerk24 Ontspoorde treine knou Kumba
Die ysterertsmyngroep Kumba Iron Ore beloon sy aandeelhouers met ’n halfjaardividend van R14,51 per aandeel ondanks wins wat met 35% gedaal het. Sake (24-07-2018)
Netwerk24 Beleggers se geld syfer terug na Suid-Afrika
Ná byna drie maande van onverpoosde verkope keer buitelandse beleggers versigtig terug na Suid-Afrika se effektemark. Sake (24-07-2018)
Netwerk24 Rand dobber rigtingloos
Die rand wil maar net nie die mas opkom nie. Sake (24-07-2018)
Netwerk24 Gee ons krag
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Maandag Sake gelees het nie en wat jy Dinsdag kan verwag. Sake (24-07-2018)
Netwerk24 Ons moet eers op 40 (vas) begin werk – navorser
Die dolle gejaag om kinders groot te maak terwyl werk tot jy 65 jaar oud is - en dan word die prop uitgetrek - maak nie sin noudat mense al hoe ouer word nie. Maar wat is die alternatief? Sake (24-07-2018)