Netwerk24 Poetin een van die gaste by Brics-beraad in Jhb
Die rooi tapyt is skoongemaak, die veiligheid is opgeskerp en Suid-Afrika is gereed vir die 10de Brics-beraad wat Woensdagoggend in Johannesburg begin en tot Vrydag duur. Sake (23-07-2018)
Netwerk24 Mediclinic kap verslag oor lisensies vir hospitale
Mediclinic stem nie saam met die markondersoek oor die private gesondheidsbedryf oor die wyse waarop dominansie gekeer kan word nie. Sake (23-07-2018)
Netwerk24 Naspers se PayU koop Israeliese firma
Die aanlyn betaalplatform PayU het die Israeliese beginneronderneming Zooz vir ’n onbekende bedrag gekoop. Sake (23-07-2018)
Netwerk24 Tesla val nadat hy geld terugvra
Tesla se aandeelprys het Maandag gedaal nadat dit bekend word dat hy die geld wat hy aan verskaffers betaal het, teruggevra het. Sake (23-07-2018)
Netwerk24 Eskom ‘is SA se skandvlek’
Kommentators het Maandag te velde getrek teen die korrupsie by Eskom nadat die nutsmaatskappy bekend gemaak het die kumulatiewe onreëlmatige besteding sedert 2012 is R19,6 miljard. Sake (23-07-2018)
Netwerk24 10 antwoorde
Hier is die 10 kwessies wat Ted Blom, ’n vennoot by Mining & Energy Advisors, aangedui het Eskom Maandag behoort te beantwoord. Sake (23-07-2018)
Netwerk24 Nuwe hoof vir AngloGold Ashanti
Die mynreus AngloGold Ashanti het ’n nuwe uitvoerende hoof. Kelvin Dushnisky sal van 1 September vanjaar die leisels oorneem. Sake (23-07-2018)
Netwerk24 Nene belowe optrede - dié week nog
Daadwerklike stappe word deur Nhlanhla Nene beloof om die beweerde probleme met korporatiewe bestuur by die OBK en die aantygings teen die hoof te takel. Sake (23-07-2018)
Netwerk24 Samewerking tussen Afrika en China ‘skep meer werk’
Samewerking tussen Afrika en China is van die allergrootste belang om meer fabrieke op die vasteland op te rig, sê 'n hoof van Standard Bank. Sake (23-07-2018)
Netwerk24 Samewerking tussen Afrika en China ‘skep meer werk’
Samewerking tussen Afrika en China is van die allergrootste belang om meer fabrieke op die vasteland op te rig, sê 'n hoof van Standard Bank. Sake (23-07-2018)
Netwerk24 Hier is die finaliste
’n Kortlys van 15 finaliste wedywer vanjaar vir pryse ter waarde van R2 miljoen in een van die land se oudste en grootste kompetisies vir entrepreneurs. Sake (23-07-2018)
Netwerk24 Dié uitstalling vir jou as jy van speletjies hou
Is jy naarstiglik op soek na ’n manier om Boetman uit die huis te kry, al is dit net vir ’n paar uur? Die jaarlikse elektronika- en videospeletjie-uitstalling vind binnekort plaas. Sake (23-07-2018)
Netwerk24 Nóg ’n firma dank KPMG af
Een van die enkele genoteerde firmas wat KPMG nog as ouditeur gebruik het ná die #Guptaleaks-e-posskandaal, het pas ’n nuwe ouditeur aangestel. Sake (23-07-2018)
Netwerk24 Fiat-hoë steeds in waakeenheid
Kommer neem toe oor die gesondheid van Fiat Chrysler se voormalige uitvoerende hoof. Sergio Marchionne is volgens Italiaanse koerante in ’n kritieke toestand in die hospitaal. Sake (23-07-2018)
Netwerk24 Eskom gaan McKinsey, Trillian ‘beslis’ aankla
Eskom gaan “beslis” strafregtelike klagte teen McKinsey en Trillian indien, sê Pravin Gordhan en Phakamani Hadebe. Sake (23-07-2018)
Netwerk24 Eskom stel méér mense aan, nie minder
Eskom, wat reeds daarvan beskuldig word dat sy arbeidsmag heeltemal te groot is, het in 2018 nóg 970 werknemers bygekry. Sake (23-07-2018)
Netwerk24 Staatswerkers vra ondersoek na korrupsie
Berigte oor onreëlmatige besteding van meer as R1,2 miljard deur die departement van openbare werke moet ondersoek word. Sake (23-07-2018)
Netwerk24 ‘Dis my 1ste hofstryd met SAID’
Christo Wiese sê sy belastingsake is in orde en die hofsaak in Augustus is die eerste keer nóg dat hy deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) gedagvaar word. Sake (23-07-2018)
Netwerk24 Microsoft toon puik groei
Microsoft se aandeelprys het Vrydag ’n nuwe hoogtepunt bereik ná die uitreiking van die maatskappy se skitterende kwartaalverslag. Sake (23-07-2018)
Netwerk24 McKinsey moet nog rente aan Eskom terugbetaal
McKinsey het R902 miljoen aan Eskom terugbetaal, sê Caleb Cassim, waarnemende finansiële hoof van Eskom. Sake (23-07-2018)
Netwerk24 R20 mjd. onreëlmatig bestee - in 1 jaar!
Die nuwe Eskom-direksie “gaan hierdie kas skud totdat al die geraamtes uitval,” sê Jabu Mabuza, voorsitter. Sake (23-07-2018)
Netwerk24 Keer só dat nuwe WhatsApp-gogga al jou data vreet
Ag nee! ’n Gulsige nuwe WhatsApp-gogga is besig om gebruikers se data teen ’n vinnige pas te vreet – 5 gigagrepe binne ’n paar uur om presies te wees. Sake (23-07-2018)
Netwerk24 Slagoffers van damramp begin groepsaak teen BHP
’n Groepgeding is pas teen die Australiese mynreus BHP aanhangig gemaak vir die 2015-damramp in Brasilië waarin 19 mense dood is. Sake (23-07-2018)
Netwerk24 Facebook ondersoek nóg ’n dataversamelaar
Facebook het Vrydag bekend gemaak hy ondersoek nóg ’n omstrede konsultasiefirma oor die beweerde misbruik van sy gebruikers se data. Sake (23-07-2018)
Netwerk24 Eskom ly verlies van R2,6 miljard
Eskom het ’n enorme verlies van R2,6 miljard voor belasting in die boekjaar tot einde Maart 2018 gely. Sake (23-07-2018)
Netwerk24 Amplats beloon beleggers vir geduld
Anglo American Platinum (Amplats) het sy beleggers met ’n stewige tussentydse dividend van R3,74 per aandeel beloon. Sake (23-07-2018)
Netwerk24 ‘Sentrale banke moet onafhanklik bly’
Monetêre owerhede wêreldwyd moet sonder politieke druk hul werk kan doen, sê Daniel Mminele, een van die Suid-Afrikaanse Reserwebank se adjunkpresidente. Sake (23-07-2018)
Netwerk24 Brics steun China in handelsoorlog
China het die naweek die steun van die ander Brics-lande gekry om teen beskermende handelsoptrede terug te baklei. Sake (23-07-2018)
Netwerk24 Facebook mik na sterre
Facebook gaan sy eie satelliet bou. Sake (23-07-2018)
Netwerk24 10 dinge om voor uit te kyk
Eskom maak Maandag sy resultate vir die 2017-’18-boekjaar bekend. Sake (23-07-2018)
Netwerk24 Rand begin week op R13,40
Die rand het Maandag op R13,40 teenoor die dollar begin verhandel. Sake (23-07-2018)
Netwerk24 Hieroor lê ekonome wakker
Deelnemers aan die Ekonoom van die Jaar-wedstryd raak al hoe meer pessimisties oor Suid-Afrika se ekonomie en staatsfinansies. Sake (23-07-2018)
Netwerk24 Begin peusel aan Grindrod
Frans de Klerk ontleed die logistiekmaatskappye Grindrod as belegging. Sake (23-07-2018)
Netwerk24 Salaris styg, maar jy kan minder koop
Dit lyk of ons lewenstandaard nou vinnig daal vergeleke met dié van ander lande, skryf Mike Schüssler. Sake (23-07-2018)