Netwerk24 VSA wil oliekartel se mag breek
Die VSA oorweeg ’n Nopec-wet wat hom in staat sal stel om Opul van teenmededingende gedrag te vervolg. Sake (22-07-2018)
Netwerk24 Heffing op petrol is ‘hier om te bly’
Wil jy hê die brandstofheffing moet geskrap word? Maak jou dan maar gereed vir die verhoging van ánder belastings! Sake (22-07-2018)
Netwerk24 Fiat-legende is ernstig siek
Fiat Chrysler het Saterdag op ’n buitengewone vergadering ’n nuwe uitvoerende hoof vir die groep, asook vir sy filiaal Ferrari gekies. Sake (22-07-2018)
Netwerk24 VBS-baas het ‘niks geweet’ van bedrog
Die voormalige uitvoerende hoof van VBS Mutual Bank beweer hy het niks geweet van die R1,5 miljard wat na bewering by die bank gesteel is nie. Sake (22-07-2018)
Netwerk24 Die nuus lyk al hoe beter!
Die afgelope week het die onderverhaling op die petrolprys al hoe kleiner geword. Só lyk die goeie nuus vir motoriste nou. Sake (22-07-2018)
Netwerk24 VAE gaan dalk in Eskom, SAL belê
Die ambassadeur van die VAE praat oor waar die VAE die belegging van $10 miljard gaan doen wat pres. Cyril Ramaphosa onlangs bemiddel het. Sake (22-07-2018)
Netwerk24 1ste dagga-groep noteer in VSA
Daggahandel het ’n hupstoot gekry met die notering van Kanadese firma op die Nasdaq. Sake (22-07-2018)
Netwerk24 5 stappe vir sukses as jy belê
Beleggers en hul finansiële raadgewers kan deesdae uit ’n magdom batebestuurders en effektetrusts kies. Sake (22-07-2018)
Netwerk24 Só werk belasting vir tuis werk
Wees versigtig wat jy van Jan Taks eis as jy van die huis af werk, waarsku Nico van Gijsen. Sake (22-07-2018)
Netwerk24 ‘Spanners’ waai uit Eskom-kot
Eskom het nou hopelik geleer wat elke ouer al moes leer: ’n Vloermoer is g’n kinderspeletjies nie. Sake (22-07-2018)
Netwerk24 Miljoene rande op pad Dubai toe gekonfiskeer
Dié grafika wys die enorme smokkelhandel van klere, sigarette en ander goedere. Sake (22-07-2018)
Netwerk24 ‘Daar’s ’n T. rex in die vertrek’
Daar is ’n Tyrannosaurus rex in die kamer wanneer daar oor ongelykheid in Suid-Afrika gepraat word. Sake (22-07-2018)
Netwerk24 Cyril teken vir sonkrag; Eskom wis niks
Pres. Cyril Ramaphosa se ooreenkoms met Saoedi-Arabië oor sonpanele is glo sonder Eskom se medewete onderteken. Sake (22-07-2018)
Netwerk24 ‘Ja, als is toe nie pluis nie’
Die voorsitter van die Openbare Beleggingskorporasie glo nie sy kollegas in die direksie is onafhanklik of objektief genoeg om bewerings van korrupsie te ondersoek nie. Sake (22-07-2018)