Netwerk24 Verslag sal wys hoe en of bedrog gepleeg is – Wiese
Christo Wiese, voormalige Steinhoff-voorsitter, sê dat die forensiese ondersoek na die internasionale kleinhandelaar uiteindelik sal aantoon hoe boekhoudingsbedrog daar plaasgevind het. Sake (20-07-2018)
Netwerk24 FPI se magtiging onttrek om eksamens aan te bied
Finansiële Beplanningsinstituut (FPI) se magtiging vir eksamens nou teruggetrek, sê waghond Sake (20-07-2018)
Netwerk24 Star se aandeelhouers stem vir naam Pepkor
Steinhoff Africa Retail (Star) se aandeelhouers het eenparig daarvoor gestem dat hy sy naam weer na Pepkor verander. Sake (20-07-2018)
Netwerk24 Geskorste Eskom-regshoof gepos ná skuldigbevinding
Die dissiplinêre verhoor van Suzanne Daniels, Eskom se gekorste regshoof, is afgehandel en daar word aanbeveel dat sy afgedank word. Sake (20-07-2018)
Netwerk24 Truworths se verkope daal in boekjaar
Die klerewinkelgroep Truworths se verkope het in die boekjaar tot einde Junie met 2,7% tot R18 miljard gedaal. Sake (20-07-2018)
Netwerk24 Base van nuwe finansiële waghond aangestel
Die nuwe finansiële waghond, die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (FSCA), het aanstellings in sekere van sy topposte bekend gemaak. Sake (20-07-2018)
Netwerk24 Trump beskuldig China van manipulasie
Pres. Donald Trump het China weer daarvan beskuldig dat hy sy geldeenheid devalueer. Sake (20-07-2018)
Netwerk24 Só lyk Naspers-hoof se verhoging vanjaar
Bob van Dijk, uitvoerende hoof van Naspers, het verlede jaar ’n verhoging van 21% in sy basiese salaris ontvang. Vanjaar moet hy volstaan met ’n 4%-verhoging. Sake (20-07-2018)
Netwerk24 Steinhoff het nou 3 maande om te herstruktureer
Steinhoff se ooreenkoms vir ’n skuldstilstand met sy krediteure het Vrydag in werking getree. Sake (20-07-2018)
Netwerk24 Verlore kanse
Energy Africa, saam met onder meer Chirsto Wiese in Jan Taks se visier het ’n meestal vergete maar eens roemryke geskiedenis. Sake (20-07-2018)
Netwerk24 Moyane saboteer proses
Pres. Cyril Ramaphosa het die vloer gevee met Tom Moyane se teenkanting teen sy dissiplinêre verhoor. Sake (20-07-2018)
Netwerk24 1,5 m. in Singapoer se mediese rekords gesteel
Kuberkrakers het toegang verkry tot minstens 1,5 miljoen Singapoerse burgers se private mediese data, insluitend watter voorskrifmedisyne mense drink. Sake (20-07-2018)
Netwerk24 Absa behaal nóg ’n mylpaal in ‘egskeiding’
Nog ’n mylpaal in die ontbondeling van Absa van die Britse firma Barclays is Vrydag bekend gemaak. Sake (20-07-2018)
Netwerk24 Outa sê ‘nee’ vir regstryd met Christo Wiese
Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê hy gaan nié self toetree tot die regstryd om Christo Wiese en ander vir beweerde belastingvermyding te vervolg nie. Sake (20-07-2018)
Netwerk24 10 dinge wat jy van Brics moet weet
Die tiende Brics-beraad word volgende week gehou. Hier is wat jy moet weet. Sake (20-07-2018)
Netwerk24 Skikking tussen Transnet, bejaardes stappie nader
’n Voorstel vir ’n skikking in die groepgeding van Transnet-pensioentrekkers is pas ingedien. Sake (20-07-2018)
Netwerk24 Tesla-kliënte moeg gewag, kanselleer bestellings
Tesla maak uiteindelik genoeg Model 3-motors, maar ’n ontleder sê baie kliënte is nou moeg gewag en kanselleer eerder hul bestellings. Sake (20-07-2018)
Netwerk24 Só gaan Apple Watch, Fitbit duurder word
Die invoertariewe wat die VSA op sowat $200 miljard se Chinese goedere wil hef, kan draagbare tegnologie soos Apple Watch en Fitbit se monitors duurder maak. Sake (20-07-2018)
Netwerk24 Brics-bank wil meer geld in SA uitleen
Die Nuwe Ontwikkelingsbank beoog om vanjaar meer as $600 miljoen in Suid-Afrika uit te leen. Sake (20-07-2018)
Netwerk24 Sasol reg vir hofstryd met SAID
Sasol se belastingdispuut met die Suid-Afrikaanse Inkomstediens oor ’n aanslag van R12,8 miljard word binnekort op die spits gedryf. Sake (20-07-2018)
Netwerk24 Trump kap Fed oor rente, dollar
Pres. Donald Trump van Amerika het Donderdag op nasionale televisie in dié land die Federale Reserweraad (Fed) oor sy rentekoersbeleid gekritiseer. Sake (20-07-2018)
Netwerk24 Winkels, rente en Wiese se skuld
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Donderdag Sake gelees het nie. Sake (20-07-2018)
Netwerk24 Rand sak terug tot R13,58
Die rand het Donderdag glad nie van Lesetja Kganyago, president van die Reserwebank, se vooruitsig dat Suid-Afrika se ekonomie vanjaar met nét 1,2% gaan groei gehou nie. Sake (20-07-2018)