Netwerk24 Wiese, regsfirma bestry belasting-saak
Die sakeman Christo Wiese en die regsfirma ENSafrica het Donderdag ten sterkste ontken dat hulle by belastingvermyding betrokke was. Sake (19-07-2018)
Netwerk24 Cell C gee gratis lugtyd weg, maar. . .
Cell C het ’n nuwe promosie bekendgestel waarvolgens die diensverskaffer enige bedrag wat in lugtyd aangeskaf word sal verdriedubbel. Maar daar is verskeie vangplekke. Sake (19-07-2018)
Netwerk24 Amsa verwag 1ste wins in 6 jaar
Die staalreus ArcelorMittal Suid-Afrika gaan vanjaar vir die eerste keer sedert 2012 ’n wins verklaar op die vlak van wesensverdienste. Sake (19-07-2018)
Netwerk24 Handelsoorlog op die agenda vir Brics-beraad
Die handelsoorlog tussen China en Amerika sal een van die kwessies wees wat volgende week op die agenda sal wees van die Brics-beraad in Sandton. Sake (19-07-2018)
Netwerk24 5 skokke is dalk op pad
Hier is vandag se rentekoers-besluit, asook vooruitsigte vir die rentekoers in die maande wat kom. Sake (19-07-2018)
Netwerk24 Steinhoff wen veld danksy hoop oor skuld
Steinhoff se aandeelprys was Donderdag skerp op nadat hy ’n ooreenkoms met die meeste van sy krediteure bereik het. Sake (19-07-2018)
Netwerk24 kom hier verligting?
Laer brandstofpryse of minstens ’n minder skerp verhoging as wat die afgelope maande gesien is, wink vir Suid-Afrikaners as oliepryse aanhou val. Sake (19-07-2018)
Netwerk24 Stakende poswerkers noop Vodacom tot hofbevel
Vodacom het ’n hofbevel gekry wat dit vir hom wettig maak om sy aandeelhouers per SMS, eerder as net per geregistreerde pos, te kontak. Sake (19-07-2018)
Netwerk24 Steelfoto wys Samsung se luukse nuwe Note 9
Samsung-liefhebbers kan nou reeds sien hoe dié tegnologiereus se nuwe vlagskipfoon, die Galaxy Note 9, lyk. Sake (19-07-2018)
Netwerk24 4 interessante feite oor munisipale skuld
Sommige munisipaliteite se onvermoë om hul skuld te betaa is ’n toenemende probleem. Hier is ’n paar feite uit Statistieke Suid-Afrika se jongste verslag oor munisipale geldsake. Sake (19-07-2018)
Netwerk24 Naspers beklink nog ’n transaksie in Indië
Naspers het glo die tweede groot verkoopstransaksie in Indië beklink. Sake (19-07-2018)
Netwerk24 Transnet erken probleme met sy boeke
Transnet het die Maatskappywet oortree, het hom nie gehou by voorskrifte van die Wet op die Bestuur van Openbare Finansies nie, en het hom nie gehou by sy eie interne verkrygingsprosesse nie. Sake (19-07-2018)
Netwerk24 Amazon nou meer as $900 mjd. werd
Amazon, wat reeds 21 jaar op die New Yorkse aandelebeurs genoteer is, het Woensdag 'n nuwe mylpaal bereik. Sake (19-07-2018)
Netwerk24 Woolies op laagste vlak in 6 j. ná droewige oorsig
Die winkelgroep Woolworths se aandeelprys het Donderdagoggend verder gedaal nadat ’n droewige handelsoorsig uitgereik is wat toon dat sy klereverkope gedaal het. Sake (19-07-2018)
Netwerk24 Anglo boer vooruit, SA myne sukkel
Anglo American, een van Suid-Afrika se grootse mynmaatskappye, het ’n goeie tweede kwartaal agter die rug wat produksie betref. Sake (19-07-2018)
Netwerk24 Wiese se taks-bom ‘net’ miljoene, nie miljarde
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het ’n hofsaak aanhangig gemaak teen Tullow Oil waarin Christo Wiese betrek word. Sake (19-07-2018)
Netwerk24 Werk vir 4 dae, word vir 5 betaal
Werk vir vier dae, maar word steeds vir vyf betaal?. Sake (19-07-2018)
Netwerk24 M&R beklink R4 mjd. se kontrakte
Die toekoms lyk skielik baie rooskleurig vir die konstruksiemaatskappy Murray & Roberts (M&R). Sake (19-07-2018)
Netwerk24 Laagste styging in huur in 10 jaar
Verhuurders het rede om bekommerd te wees oor die trae verhogings in huur wat landwyd behaal kan word. Sake (19-07-2018)
Netwerk24 Siekes, gesondes en ’n klomp skuld
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Woensdag Sake gelees het nie, en wat jy Donderdag kan verwag. Sake (19-07-2018)
Netwerk24 Rand haak steeds vas
Die rand hou aan om na aan die R13,30-vlak teenoor die dollar te dobber. Sake (19-07-2018)
Netwerk24 Kaapstad Internasionale Lughawe kry Afrika-toekenning
Die Kaapstad Internasionale Lughawe is vandeesweek op die Routes Africa 2018-konferensie in Ghana as die beste lughawe op die vasteland vereer. Sake (19-07-2018)
Netwerk24 Dít is hoe fondsbestuurders nou belê
Wanneer jy in aandele wil belê, belê in ’n maatskappy wat jy bereid sou wees om in sy geheel te koop – indien jy dit sou kon doen. Sake (19-07-2018)