Netwerk24 Nene wil nie só ingryp
Nhlanhla Nene, minister van finansies, staan ’n hofaansoek teen dat hy die Openbare Beleggingskorporasie se uitvoerende hoof onmiddellik skors. Sake (17-07-2018)
Netwerk24 JSE se eie wins skiet op
Die JSE as maatskappy gaan vanjaar aansienlik meer wins maak as verlede jaar. Sake (17-07-2018)
Netwerk24 SA groei nog nie geraak, sê IMF
Ondanks kommer oor internasionale handel, het die Internasionale Monetêre Fonds nié sy verwagting vir wêreld- ekonomiese groei aangepas nie. Sake (17-07-2018)
Netwerk24 SA wil nie ‘meer soos Trump as Trump’ wees nie
Suid-Afrika wil beslis nie “meer soos Trump as Trump self” wees deur “nasionale veiligheid” as wapen in ’n handelsoorlog in te span nie. Sake (17-07-2018)
Netwerk24 Burger King se SA base kry nuwe baas
Die Kaapse bemagtigingsgroep Grand Parade Investments het ’n nuwe uitvoerende hoof. Sake (17-07-2018)
Netwerk24 Eskom se veiligheidshoof bedank
Nog ’n topbestuurslid van Eskom het Dinsdag bedank – hierdie keer brig.genl. Tebogo Rakau, wat Eskom se uitvoerende direkteur vir sekuriteit was. Sake (17-07-2018)
Netwerk24 Dis wat jy nóú moet studeer om werk te kry
Om deesdae ’n ingeligte en korrekte beroepskeuse te maak, is aansienlik moeiliker as ooit tevore – maar hier is vyf studierigtings wat vir jou geleenthede in Suid-Afrika kan skep. Sake (17-07-2018)
Netwerk24 SA handelsomgewing verswak verder – peiling
Die Suid-Afrikaanse handelsomgewing het verder verswak en verkoopsvolumes is onder druk. Sake (17-07-2018)
Netwerk24 Amazon tuimel ‘minute’ ná verkoping begin
Dit was veronderstel om een van die grootste aanlyn uitverkopings van die jaar te wees, maar toe loop alles skeef. Sake (17-07-2018)
Netwerk24 Verbruikers se vertroue nog stewig
Verbruikersvertroue het teen die verwagting net effens gedaal in die tweede kwartaal ná ’n Ramaforiese styging in die eerste kwartaal. Sake (17-07-2018)
Netwerk24 Inwoners in Kaapse middestad kan verdubbel in 10 j.
Die getal mense wat in die Kaapse middestad woon, kan oor die volgende dekade verdubbel tot sowat 15 000 as al die projekte wat tans op die tafel is, werklikheid word. Sake (17-07-2018)
Netwerk24 Netflix duik oor ‘net’ 5,2 miljoen nuwe kykers
Netflix se teleurstellende groei in intekenaargetalle het dit Maandag se groot verloorder op die New Yorkse aandelebeurs gemaak. Sake (17-07-2018)
Netwerk24 Dís glo wat by VBS Mutual-bank gebeur het
Verskeie individue word daarvan beskuldig hulle ’n rol in die ineenstorting van VBS Mutual-bank gespeel het. Dit is glo wat gebeur het en watter bewerings gemaak word. Sake (17-07-2018)
Netwerk24 ANN7 en The New Age doen aansoek om likwidasie
Mzwanele ‘Jimmy’ Manyi, wat die Guptas se ANN7-televisiekanaal en die koerant The New Age gekoop het, het nou aansoek gedoen om dié twee maatskappye te likwideer. Sake (17-07-2018)
Netwerk24 Hof sê vandag (wéér) oor Tasima en eNatis
Die twis tussen Tasima en die Padverkeerbestuurskorporasie (RTMC) oor die nasionale elektroniese administrasiestelsel vir verkeersinligting (eNatis) gaan moontlik Dinsdag eindig. Sake (17-07-2018)
Netwerk24 Slenters en pryse wat styg
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Maandag Sake gelees het nie, en wat jy Dinsdag kan verwag. Sake (17-07-2018)
Netwerk24 Rand mik-mik weer na R13
Die rand het effens verstewig en beweeg al nader aan die R13-vlak. Sake (17-07-2018)
Netwerk24 Bezos ‘’n biljoenêr teen 2030’
Die wêreld se rykste mense besit saam ’n fortuin van sowat $63 500 miljard en behoort teen 2025 die $100 000 miljard-vlak te oorskry. Sake (17-07-2018)
Netwerk24 Clooney se beursie loop oor van tequila
George Clooney, bekend vir sy rol as akteur in rolprente soos die Oceans-reeks, het die afgelope jaar ’n yslike $239 miljoen (voor belasting) verdien. Sake (17-07-2018)