Netwerk24 Kyk uit vir rentekoers en inflasiesyfers
Ná die stilte van die Julie-skoolvakansie is die komende week besig, met die jongste rentekoers en inflasiesyfers wat bekend gemaak word. Sake (15-07-2018)
Netwerk24 Isuzu-bakkie word 40 jaar oud in SA
Die Isuzu-bakkie, ’n kanniedood-vervoermiddel op talle plase en plattelandse paaie, vier vanjaar sy 40ste verjaardag in Suid-Afrika. Sake (15-07-2018)
Netwerk24 Cyril gee groen lig vir omstrede beleggingswet
Die Wet op die Beskerming van Beleggings is bekragtig toe pres. Cyril Ramaphosa se proklamasie daaroor Vrydag in die Staatskoerant gepubliseer is. Sake (15-07-2018)
Netwerk24 Werker vind Momentum se ‘swak plek’; vat R18 m.
Momentum Wealth het tien jaar lank nie agtergekom dat ’n werknemer van hulle R18 miljoen uit hul bankrekeninge getrek het nie. Sake (15-07-2018)
Netwerk24 Die slegte nuus oor Cravenweek
Is skolerugby in Suid-Afrika mededingend volgens die wet se interpretasie daarvan? Dié ekonoom dink nie so nie. Sake (15-07-2018)
Netwerk24 Oupa, Ouma se grootste geskenk
’n Oupa laat weet dié week hy wil vir sy kleinkind ’n geldjie begin spaar. Nico van Gijsen het beter raad. Sake (15-07-2018)
Netwerk24 Probleme weens stakings die hoogste nóg in SA
In 2017 het 960 889 werksdae verlore gegaan weens stakings en werkers het R251,4 miljoen se lone verloor. Sake (15-07-2018)
Netwerk24 Goeie maand vir SA fabrieke
Vervaardigingsyfers vir Mei lyk nie te sleg nie - totdat jy fyner kyk. Sake (15-07-2018)
Netwerk24 Toekoms lyk blink vir SA hotelle
’n Nuwe verslag is heel optimisties dat die hotelbedryf oor die volgende vyf jaar meer besoekers en ’n stewige styging in tariewe kan verwag. Sake (15-07-2018)
Netwerk24 Opel belê R1 miljard in SA
Opel het pas R1 miljard belê om ’n volle filiaal in Suid-Afrika te vestig Sake (15-07-2018)
Netwerk24 Dié artse neem jou maklik in hospitaal op
Interniste, uroloë, ortopediese chirurge, psigiaters en oftalmoloë is van die groot sondaars agter stygende hospitaalopnames en die verwante koste. Sake (15-07-2018)
Netwerk24 Eskom wil verbruikers R300 mjd. vra vir skoon lug
Eskom sê hy voldoen graag aan voorgestelde nuwe omgewingswetgewing, maar die verbruiker sal daarvoor moet opdok. Sake (15-07-2018)
Netwerk24 Brutal Fruit is toe nie hardehout nie, maar...
Jan Taks kon nie bewys dat Brutal Fruit in die kategorie spiritualieë val nie, maar kry nou ieder geval ’n lekker vet aksyns daaruit. Sake (15-07-2018)
Netwerk24 Sanral vrees rebellie oor tolgeld
Sanral se bestaande geldtekort gaan drasties vererger indien ’n dreigende “revolusie” oor die betaling van tolgeld landwyd uitbars, sê die maatskappy se uitvoerende hoof. Sake (15-07-2018)