Netwerk24 VAE verbind tot beleggings in SA ná Ramaphosa se besoek
Pres. Cyril Ramaphosa het nog $10 biljoen (sowat R 133 biljoen) verkry vir sy plan om biljoene rande se beleggings na Suid-Afrika te lok – hierdie keer van die Verenigde Arabiese Emirate (VAE). Sake (13-07-2018)
Netwerk24 Regshoof van OBK bedank oor wangedrag
Ernest Nesane, die OBK se hoof vir regsdienste, korporatiewe bestuur en voldoening het bedank, het die OBK Vrydagmiddag bevestig. Sake (13-07-2018)
Netwerk24 Doen dié 8 goed dan skep verbruikers asem – Outa
Die Organisasie vir Belastingmisbruik sê e-tol moet as eerste prioriteit geskrap word om die las op verbruikers te verlig. Sake (13-07-2018)
Netwerk24 Messenger nou gratis op MTN, maar . . .
MTN het bevestig dat die diensverskaffer tans besig is om ’n gratis weergawe van die kletsdiens Facebook Messenger vir sy gebruikers te toets, maar daar is ’n vangplek. Sake (13-07-2018)
Netwerk24 Koes vir dié vlieënde taxi’s
BlackFly is ’n nuwe onderneming in Amerika wat beoog om die eerste maatskappy te word wat passasiers oor kort afstande per vlieënde taxi rondvlieg. Sake (13-07-2018)
Netwerk24 PetroSA se baas kry yslike bonus
Die waarnemende uitvoerende hoof van PetroSA het ’n ekstra R4,6 miljoen verdien danksy die besluit om sy verantwoordelikhede uit te brei. Sake (13-07-2018)
Netwerk24 Tas met R5 m. glo vir omkopery gesteel
Uitgebreide planne, insluitend die skep van kliënte wat nie bestaan nie, is bespreek net ure nadat VBS Mutual Bank in kuratele geplaas is, luidens hofstukke. Sake (13-07-2018)
Netwerk24 Dié gewas is in die hart van die handelsoorlog
China het invoertariewe op Amerikaanse sojabone begin hef in reaksie op pres. Donald Trump se tariewe op ingevoerde Chinese goedere. Sake (13-07-2018)
Netwerk24 Viceroy ‘systap kernvrae en pleeg oëverblindery’
Viceroy Research se antwoord op die Intellidex-verslag “systap kernvrae en pleeg oëverblindery met ander”. Sake (13-07-2018)
Netwerk24 ‘Net’ $200 000 vir ’n kaartjie ruimte toe
Wil jy graag vir Liefie verras met ’n besonderse uitstappie na die ruimte?.Teen “net” $400 000 vir die twee van julle sal 'n vuurpyl julle 100 km die lug in skiet. Sake (13-07-2018)
Netwerk24 Afrika vra tarief-blaaskans by VSA
Amerika moet Afrika suid van die Sahara kwytskeld van sy nuwe invoerheffings op staal en aluminium, vra handelsministers. Sake (13-07-2018)
Netwerk24 Skerp kritiek van MRK op BTW-verhoging
Die regering se besluit in Februarie om belasting op toegevoegde waarde (BTW) in April tot 15% te verhoog, lyk of dit “grondwetlik verdag” is, sê die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK). Sake (13-07-2018)
Netwerk24 Apple se nuwe MacBook Pro van R90 000
Verpand maar daai ou MacBook Pro van jou, want Apple het pas sy beste, maar ook heel duurste skootrekenaar tot dusver bekend gestel. Sake (13-07-2018)
Netwerk24 Duisende staan tou vir hul geld
Duisende mense met spaarrekeninge by VBS Mutual Bank het Vrydagoggend van vroegdag af in lang rye by Nedbank-tanke begin toustaan, veral in die provinsie Limpopo. Sake (13-07-2018)
Netwerk24 Steinhoff hou net aan styg
Spekulante baljaar met die aandele van Steinhoff International, wat Donderdagaand weer met meer as 20% sterker gesluit het. Sake (13-07-2018)