Netwerk24 Vrystaters, kom ons word ons eie baas!
Ons gesels Vrydag op die Vrystaat Kunstefees met die top-entrepreneur Johan Eksteen oor entrepreneurskap. Kom kry puik wenke en deel jou raad! Sake (12-07-2018)
Netwerk24 Uitvoerende hoofde se vergoeding styg stadiger
Uitvoerende hoofde wat wanvoorstellings oor hul maatskappye se geldsake doen, moet verantwoordbaar gehou word en opdok, . Sake (12-07-2018)
Netwerk24 Ondersoek kommissie, vra DA
'n Onafhanklike ondersoek moet gedoen word na die beweringe van ongerymdhede by die Mededingingskommissie. Sake (12-07-2018)
Netwerk24 SA Express sê hy kan binnekort weer vlieg
SA Express, wie se vlugte op 24 Mei gestaak is nadat die Burgerlugvaartowerheid (BLO) sy vlieglisensie opgeskort het, sê sy sertifisering vir vliegtuiginstandhouding is heringestel. Sake (12-07-2018)
Netwerk24 Só raak dit SA
Brittanje se jongste gestoei met sy besluit om sy lidmaatskap van die EU te beëindig – oftewel Brexit – het die afgelope week die Britse politiek, asook finansiële markte, ontstig. Sake (12-07-2018)
Netwerk24 Viceroy kap terug oor ‘sameswering’
Viceroy Research ontken dit dat kortverkopers hom vir sy omstrede verslae betaal waardeur aandeelpryse slae kry – tot groot voordeel van die kortverkopers. Sake (12-07-2018)
Netwerk24 4 Eskom-feite wat beleggers laat naels kou
Beleggers is bekommerd oor Eskom se waarskuwing vroeër die week dat nóg slegte nuus oor onreëlmatighede in sy finansiële resultate vir die boekjaar tot einde Maart kan uitkom. Sake (12-07-2018)
Netwerk24 Viceroy ‘wou mark manipuleer’ met Capitec-verslag
Viceroy Research se verslag oor Capitec dop die toets vir “professionele navorsingstandaarde”. Sake (12-07-2018)
Netwerk24 Omdraaikans dalk verby
Die nuwe tariewe sal invoerpryse op feitlik die helfte van alles wat Amerika van China af invoer, verhoog en raak produkte wat wissel van klere tot onderdele vir televisiestelle. Sake (12-07-2018)
Netwerk24 Man wou glo landuit met Apple se geheime
Apple is boos nadat ’n werknemer wat bedank het afdrukke van die maatskappy se geheime ontwerp vir ’n nuwe selfbestuurmotor op sy skootrekenaar afgelaai het. Sake (12-07-2018)
Netwerk24 Pallinghurst verander naam na Gemfields
Pallinghurst Resources, die mynbeleggingsgroep wat deur die veteraan mynbouleier Brian Gilbertson begin is, se naam het amptelik verander. Sake (12-07-2018)
Netwerk24 R25 miljoen per jaar as jy hier dié baas is
Die gemiddelde vergoeding van ’n uitvoerende hoof van een van Suid-Afrika se tien grootste genoteerde maatskappye is R24,9 miljoen per jaar. Sake (12-07-2018)
Netwerk24 Viceroy se Steinhoff-verslag was ‘plagiaat’
Die navorsingsfirma Intellidex sê Viceroy Research se veelbesproke verslag oor Steinhoff is grootliks plagiaat. Sake (12-07-2018)
Netwerk24 Steinhoff styg skerp ná kredietplan
Spekulante en ander waagmoedige beleggers sal Donderdag verder besin oor hul aptyt vir Steinhoff-aandele nadat sy aandeelprys Woensdag met 20% tot R2,26 gestyg het. Sake (12-07-2018)
Netwerk24 Minder geld vloei weens tam ekonomie
Die optimisme vroeër vanjaar oor ekonomiese groei was voortydig, blyk uit BankservAfrica se indeks van ekonomiese transaksies (Beti). Sake (12-07-2018)
Netwerk24 Trump, Obama verloor duisende Twitter-volgelinge
Baie Twitter-gebruikers kan dalk vandeesweek ’n daling in hul getal volgelinge opmerk namate dié sosialemediareus vals rekeninge van die platform verwyder. Sake (12-07-2018)
Netwerk24 Rand, olie en markte rem ná Woensdag se skerp val
Ná Woensdag se skerp verswakking in die rand tot R13,54 teen die dollar het die geldeenheid Donderdagoggend net effens op rondom R13,52 gestabiliseer. Sake (12-07-2018)
Netwerk24 Dis ’n goudmyn!
Kom kyk hoe lyk dit agter die skerms by ’n bitcoin-myner. Sake (12-07-2018)
Netwerk24 Bitcoin is blokketting in sy babaskoene!
Wat is die werklike potensiaal van blokketting? Ons gesels met mense wat dié tegnologie op verskillende maniere inspan. Sake (12-07-2018)
Netwerk24 Sport is nie alles nie
Tennis en sokker is gaaf, maar wat het jy gemis omdat jy nie gister Sake gelees het nie:. Sake (12-07-2018)
Netwerk24 Ja, ek belê in kriptogeld, sê Dawie Roodt
Geld en banke soos wat ons dit ken, gaan waarskynlik in die toekoms verdwyn. Sake (12-07-2018)