Netwerk24 Vrystaters, kom gesels saam oor jou aftreegeld!
Hoe gemaak as jy betreklik laat in jou lewe nog nie ’n sent vir aftrede gespaar het nie, of as jy te min gespaar het? Kom gesels saam by die Vrystaat Kunstefees. Sake (11-07-2018)
Netwerk24 SuperSport beskikbaar op goedkoper pakkette
Sportliefhebbers op al DStv se goedkoper pakkette kan uitsien na ’n magdom internasionale en plaaslike sport oor die volgende drie naweke. Sake (11-07-2018)
Netwerk24 Géén planne om SAL te privatiseer, sê hoof
Daar is geen planne om die Suid-Afrikaanse Lugdiens te privatiseer nie, het Vuyani Jarana, uitvoerende hoof van die staat se lugdiens, Woensdag gesê. Sake (11-07-2018)
Netwerk24 Dataskandaal kan Facebook duur te staan kom
Facebook word deur ’n reuseboete van £500 000 in die gesig gestaar vir sy aandeel in die Cambridge Analytica-skandaal. Sake (11-07-2018)
Netwerk24 Is daar weer rede tot paniek?
Woolworths het beklemtoon dat dat hy produkte as ’n voorsorgmaatreël onttrek het nadat die Hongaarse owerhede ’n internasionale opdrag uitgereik het. Sake (11-07-2018)
Netwerk24 Growthpoint gaan op A2X noteer
Die eiendomsgroep Growthpoint gaan op 18 Julie ’n sekondêre notering op A2X Markets kry, bykomend tot sy primêre notering op die JSE. Sake (11-07-2018)
Netwerk24 Tesla wil halfmiljoen motors per jaar in China maak
Te midde van die voortslepende handelsoorlog tussen Amerika en China, het Tesla bekend gemaak dat hy ’n nuwe fabriek in Sjanghai gaan oopmaak. Sake (11-07-2018)
Netwerk24 Eskom-vakbonde wil na ministers oor lone
Vakbonde by Eskom het ’n vergadering met Nhlanhla Nene en Pravin Gordhan versoek nadat hul onderhandelings met hul werkgewer Dinsdagaand nie kon vorder nie. Sake (11-07-2018)
Netwerk24 Vrystaters, kom gesels saam oor huureiendom!
Hoe maak jy ’n sukses van residensiële eiendom om te verhuur as ’n belegging? Ons praat vandag (Woensdag) om 16:00 hieroor op die Vrystaat Kunstefees - en dis gratis! Sake (11-07-2018)
Netwerk24 Bykans 10 000 skoenwerkers staak
Bykans 10 000 werkers van verskillende skoenfabrieke in die Wes-Kaap en KwaZulu-Natal het vandeesweek met ’n loonstaking begin. Sake (11-07-2018)
Netwerk24 Absa lyk nou heeltemal anders
Absa het Woensdag sy nuwe voorkoms bekendgestel om saam te val met sy oorgang van die Barclays-handelsmerk na die Absa-handelsmerk in al die markte waar hy sake doen. Sake (11-07-2018)
Netwerk24 Nuwe portaal vir Brics-projekte
Infrastruktuurprojekte in Afrika wat deur die Brics-lande aangepak word, kan nou op ’n enkele internetportaal besigtig word. Sake (11-07-2018)
Netwerk24 Rand gaan tot R14,20 verswak, sê Rabobank
Die rand kry weer pak en het Woensdagoggend tot R13,40 teen die dollar verswak ná Dinsdag se versterking tot R13,33. Sake (11-07-2018)
Netwerk24 TV, plantasies en ’n arm lugdiens
Op die sokker en Wimbledon gefokus en sakenuus oorgeslaan gister? Hier is wat jy gemis het: Sake (11-07-2018)
Netwerk24 VSA vuur nog ’n skoot af
Die Brent-ruolieprys het in ’n stadium met meer as ’n $1 dollar per vat geval nadat pres. Donald Trump van Amerika Dinsdag aangekondig het dat hy beplan om ’n 10%-handelstarief op ’n addisionele $200 … Sake (11-07-2018)
Netwerk24 Goeie nuus vir SA se kripto-entoesiaste
Suid-Afrikaanse kripto-entoesiaste kan nou meer as 20 verskillende digitale geldeenhede op ’n nuwe verhandelingsplatform aanskaf. Sake (11-07-2018)