Netwerk24 Sakevertroue duik weer
Sakevertroue kry steeds die wind van voor met dempers soos die swakker rand, lustelose kleinhandelverkope en hoër kragkoste wat vertroue knel. Sake (10-07-2018)
Netwerk24 Amazon onder skoot vir Nazi-items
’n Nuwe studie het bevind dat Amazon wetend of onwetend artikels verkoop wat blatante haatspraak en wit heerskappy aanmoedig. Sake (10-07-2018)
Netwerk24 Solidariteit trek eis om sakeredding terug
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens het die vakbond Solidariteit skriftelik belowe hy sal onmiddellik ’n strategiese aandelevennoot soek, het Solidariteit Dinsdag bekend gemaak. Sake (10-07-2018)
Netwerk24 Staatshoës verdien miljoene vir buitewerk
Senior staatsamptenare wat – benewens hul normale werk by die staat waarvoor hulle ’n salaris kry – ander werk teen betaling doen, het gemiddeld R81 460 vir dié buitewerk verdien. Sake (10-07-2018)
Netwerk24 Raad vir digitale TV aangestel
Nomvula Mokonyane, minister van kommunikasie, het ’n adviesraad aangestel om die oorgang van analoog- na digitale aardtelevisie te bespoedig. Sake (10-07-2018)
Netwerk24 Vakatures in staatsdiens krimp
Die persentasie vakatures in die staatsdiens het van 11,4% in die vierde kwartaal van 2017 tot 9,9% in die eerste kwartaal vanjaar afgeneem. Sake (10-07-2018)
Netwerk24 DStv Now binnekort in 4K
MultiChoice beplan om eersdaags video in 4K-resolusie op sy stromingsapp DStv Now beskikbaar te stel. Sake (10-07-2018)
Netwerk24 NUM hoopvol op deurbraak oor Eskom-lone
Daar is nou 1 persentasiepunt verskil tussen die verhogings wat Eskom aanbied en wat vakbonde eis. Sake (10-07-2018)
Netwerk24 Markus Jooste se bosbou-transaksies ondersoek
’n Maatskappy wat met Steinhoff International se topbestuur verbind word, het in 2001 bosbouplantasies gekoop en dit drie jaar later vir meer as vyf keer hul oorspronklike waarde verkoop. Sake (10-07-2018)
Netwerk24 SAID, Steinhoff en kamma-welvaart
Hier is wat jy gemis het as jy Maandag vergeet het om Sake te lees:. Sake (10-07-2018)
Netwerk24 Loongesprekke in goudbedryf begin
Loononderhandelings in die goudmynbedryf begin Woensdag 11 Julie in alle erns. NUM eis 'n verhoging van 15%. Sake (10-07-2018)