Netwerk24 ‘Gemengde welslae’ in VSA laat rand kop optel
Die rand het Maandag sy beste vlak in ’n maand teenoor die dollar bereik nadat kommer oor gedempte groei in Amerika die markte getref het. Sake (09-07-2018)
Netwerk24 Pleidooi vir baie meer narkotiseurs
Suid-Afrika moet sy getal mediese spesialiste drasties verhoog om te verseker dat die gehalte van gesondheidsorg onder die NGV verbeter eerder as verswak. Sake (09-07-2018)
Netwerk24 SA se Agoa-sukses dalk van korte duur
Suid-Afrika is ’n suksesstorie van die Amerikaanse wet op groei en geleenthede in Afrika (Agoa) – maar ons gaan nie vir altyd hieruit voordeel trek nie. Sake (09-07-2018)
Netwerk24 SAID draai skroewe stywer vir nie-betalers
Tien belastingbetalers is sedert April vanjaar aangekla en gevonnis omdat hulle nie uitstaande belastingopgawes ingedien het nie. Sake (09-07-2018)
Netwerk24 Toekoms nog baie onseker
Gewone mense, stokvel- en ander spaarklubs wat geld by VBS Mutual Bank belê het, sal so gou as Vrydag R100 000 van hul geld kan onttrek. Sake (09-07-2018)
Netwerk24 ‘Omkopery’ en Christen-video’s
Steinhoff Africa Retail ontken dat hy ’n werknemer van die winkelgroep Tekkie Town “omgekoop” het om sy bedanking terug te trek. Sake (09-07-2018)
Netwerk24 McKinsey is ‘jammer’, betaal R1 mjd. terug
Die konsultantefirma McKinsey het weer om verskoning gevra oor hoe hy sake gedoen het met Eskom. Sake (09-07-2018)
Netwerk24 Markus Jooste woel glo steeds agter die skerms
Dit wil voorkom asof Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff International, steeds agter die skerms bedrywig is in die Steinhoff-sage. Sake (09-07-2018)
Netwerk24 Dié produk laat jou ‘ryk lyk’ bevind studie
Parkeer maar daardie sportmotor in die motorhuis en bêre jou Rolex. ’n Nuwe studie het bevind dat meer mense sal dink jy is ryk indien jy ’n iPhone of iPad besit. Sake (09-07-2018)
Netwerk24 Twitter sluit 70 m. rekeninge in 2 maande
Twitter is op die oorlogspad teen vals rekeninge en het in die laaste paar maande meer as 70 miljoen sulke rekeninge gesluit. Sake (09-07-2018)
Netwerk24 Nóg afleggings kom dalk by Implats
Impala Platinum (Implats) wat in die eerste helfte van die jaar reeds 2 500 mense afgelê het, gaan dalk dieper aan sy personeeltalle moet sny. Sake (09-07-2018)
Netwerk24 Discovery reageer op vrae oor hospitale-peiling
Baie lesers krap kop oor Discovery Health se vierde jaarlikse peiling oor die beste hospitale in die land en dit het groot debat by lesers ontlok. Sake (09-07-2018)
Netwerk24 Kopers peusel aan MTN
MTN is die tweede grootste telekommunikasiemaatskappy in Suid-Afrika op grond van markwaarde. Sake (09-07-2018)
Netwerk24 Rand loop deur, en ons betaal hoë prys
Die swakker rand raak ons almal, soos ons verlede week weer gesien het toe brandstofpryse weer eens gestyg het. Sake (09-07-2018)