Netwerk24 Tencent wil sy musiekbelang ontknoop; mik na VSA
Die Chinese internetreus Tencent, waarin Naspers ’n 31%-belang besit, wil sy maatskappy vir aanlyn musiek ontknoop en Tencent Music Entertainment in die VSA noteer. Sake (08-07-2018)
Netwerk24 Kommentaar oor mynbou tot end Augustus gevra
Die iegering se mynboubeleid nie daarop gemik is om wit ondernemings die see in te dryf nie sê Gwede Mantashe, minister van minerale hupbronne. Sake (08-07-2018)
Netwerk24 Kla VBS-bestuur aan, vra DA
Die verdoemende berigte van grootskaalse korrupsie van VBS Mutual Bank (VBS) en sy aandeelhouer, Vele Investments, moet dringend ondersoek word. Sake (08-07-2018)
Praag Ramaphosa se miljardêrmentor deur VSA gedagvaar oor geldwassery
Mnr. Ivan Glasenberg, wat volgens ingeligte bronne die "sakementor" en vennoot van Cyril Ramaphosa is, is so pas gedagvaar om dokumente in die VSA bloot te lê. Die dagvaarding is onder die land se … Sake (08-07-2018)
Netwerk24 Langer tyd vir kommentaar op Handves
Die tydperk waarin openbare kommentaar oor die voorgestelde nuwe Mynbouhandves gegee kan word, is met 'n maand verleng. Sake (08-07-2018)
Netwerk24 Wie sit nou in die hoekkantoor?
Die gebrek aan gelyke verteenwoordiging op topbestuursvlak in Suid-Afrika “voorspel niks goeds” vir toekomstige volhoubare ekonomiese groei nie. Sake (08-07-2018)
Netwerk24 ‘Hier is ’n beter plan as ’n minimum loon’
’n Basiese inkomste is vir méér mense voordeliger as ’n onbuigsame minimum loon, skryf Leon Schreiber. Sake (08-07-2018)
Netwerk24 Turbine Art Fair maak kuns toeganklik
Die jaarlikse Turbine Art Fair in Newtown, Johannesburg, wil dit vir mense wat nog nooit in kuns belê het nie, makliker maak met billike werke van veral nuwe kunstenaars. Sake (08-07-2018)
Netwerk24 Só werk belasting en jou gastehuis
Jan Taks is nie Kersvader nie, waarsku Nico van Gijsen. Hy gee raad met belastingsake as jy ’n gastehuis besit. Sake (08-07-2018)
Netwerk24 Barometer van ekonomie val wéér
Die private sektor is minder optimisties oor saketoestande as in Februarie. Sake (08-07-2018)
Netwerk24 Verkope van nuwe motors skiet op
Verkope van nuwe voertuie in die plaaslike mark in Junie het die bedryf se verwagtinge oortref. Sake (08-07-2018)
Netwerk24 62% van verbruikers betaal hul skuld betyds
Minder verbruikers is agterstallig met die terugbetaling van hul skuldpaaiemente. Sake (08-07-2018)
Netwerk24 Kom ons besin oor veilige myne
Gideon du Plessis kyk na die moontlike oorsake van die toename in mynsterftes vanjaar. Sake (08-07-2018)
Netwerk24 Waar gaan staat R30 mjd. vir verhogings kry?
Die staat moet binne die volgende week of twee planne gereed hê om R30 miljard in die begroting te vind om vir staatsamptenare se salarisverhogings te betaal. Sake (08-07-2018)
Netwerk24 ‘Waar’s ons wins?!’
’n Konstruksiemaatskappy wat glo omkoopgeld betaal het om ’n reuse-kontrak vir Eskom se Kusile-kragstasieprojek te kry, kry dit nou hotagter van sy bemagtigingsvennoot. Sake (08-07-2018)
Netwerk24 ‘Kom ons maak taks (weer) vervelig’
Mark Kingon, waarnemende hoof van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, vertel hoe dinge aan die verander is by Jan Taks. Sake (08-07-2018)