Netwerk24 Gehalte, watter gehalte? vra mediese ondersoek
Een van die skokbevindings van die markondersoek na private gesondheidsorg is dat verbruikers nie weet waarvoor hulle betaal nie omdat die gehalte van sorg nie gemeet word nie. Sake (06-07-2018)
Netwerk24 Trekkerverkope brul in Junie
Stywe mededinging in die mark vir trekkers en stropers het gehelp om verkope in Junie ’n groot hupstoot te gee. Sake (06-07-2018)
Netwerk24 Nuwe kinkel in Murray & Roberts-kabel
M&R probeer reeds sedert die begin van die jaar ’n vyandige oorname deur Aton afweer Sake (06-07-2018)
Netwerk24 Twis tussen Steinhoff, Tekkie Town beland in hof
Steinhoff Africa Retail (Star) het Vrydag ’n dringende tussentydse hofbevel teen vier mense bekom wat voorheen deel was van Tekkie Town se bestuur. Sake (06-07-2018)
Netwerk24 Aandele is beste bateklas in Junie
Aandele was in Junie vir die eerste keer vanjaar die Suid-Afrikaanse bateklas met die beste maandopbrengs, van 2,78%. Sake (06-07-2018)
Netwerk24 WhatsApp sal $50 000 betaal om fopnuus te keer
WhatsApp is so keelvol vir die verspreiding van fopnuus op dié kletsdiens dat hy bereid is om $50 000 te betaal aan enigiemand wat met ’n haalbare oplossing vorendag kan kom. Sake (06-07-2018)
Netwerk24 Markondersoek ‘maak speelveld vir daghospitale gelyk’
Die voorlopige verslag van die markondersoek na private gesondheidsorg lê die fondament vir ’n regverdiger speelveld vir daghospitale, sê die hoof van Advanced Health. Sake (06-07-2018)
Netwerk24 Steenkool steeds SA se grootste kragbron
Suid-Afrika is steeds grootliks afhanklik van krag wat uit steenkool opgewek word en dié situasie sal waarskynlik nie gou verander nie. Sake (06-07-2018)
Netwerk24 Lesers gee hul mening oor 20 beste hospitale
Van lof vir verpleërs tot kritiek op die kos - só het lesers gereageer oor die lys van die land se beste hospitale, soos gemeet deur pasiënte self. Sake (06-07-2018)
Netwerk24 Nuwe minimum loon vir hotelle, restaurante bekend
Die minimum loon vir werkers in die gasvryheidsbedryf het pas gestyg. Hier is wat jy daaroor moet weet. Sake (06-07-2018)
Netwerk24 Vodacom doen 1ste byeenkoms in 5G
Vodacom gaan Saterdag die eerste sportbyeenkoms in Suid-Afrika regstreeks met 5G-tegnologie uitsaai. Sake (06-07-2018)
Netwerk24 ‘Die ergste kom nog’
Amerikaanse maatskappye wat reeds maande lank waarsku oor die uitwerking van tariewe op Chinese invoere meen die ergste moet nog kom. Sake (06-07-2018)