Netwerk24 10 aanbevelings om mediese koste in die bek te ruk
Die markondersoek oor die koste van private gesondheidsorg doen talle aanbevelings wat uiters ongewild gaan wees onder verskaffers, maar wat deur verbruikers verwelkom gaan word. Sake (05-07-2018)
Netwerk24 Onwettige tabakhandel floreer onder Moyane
Die onwettige sigaretmark het ontplof tydens die bewind van Tom Moyane, geskorste kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens. Sake (05-07-2018)
Netwerk24 Droogte skrik besoekers aan Kaap af
Besprekings in hotelle in Kaapstad was in Januarie en Februarie vanjaar tussen 10% en 15% minder as die ooreenstemmende tyd verlede jaar, grootliks weens die droogte. Sake (05-07-2018)
Netwerk24 Trump maak spelfout in twiet oor spelfoute
Pres. Donald Trump het Donderdag in ’n twiet uitgevaar teen nuusdienste wat glo sy twiets vir taal- en spelfoute “fynkam”. Sake (05-07-2018)
Netwerk24 OBK kan nie net ‘ontsnap’ van Independent
Dit gaan baie moeilik vir die OBK wees om hom los te wikkel van sy verliesmakende belegging in Independent Media, reken Magda Wierzycka. Sake (05-07-2018)
Netwerk24 7 belangrike bevindings van die mediese ondersoek
Die markondersoek na private gesondheidsorg het kommerwekkende bevindings aan die lig gebring en bevestig in baie gevalle wat verbruikers al jare weet. Hier is sewe van die belangrikste aanbevelinge. Sake (05-07-2018)
Netwerk24 Glencore koop aandele terug om beleggers te paai
Glencore sal tot $1 miljard van sy aandele terugkoop – ’n stap wat daarop gemik is om beleggers se vrese oor ’n geregtelike ondersoek teen hom te besweer. Sake (05-07-2018)
Netwerk24 O, koek! La Senza-winkels gaan sluit
Sê tot siens vir La Senza-onderklerewinkels. Sake (05-07-2018)
Netwerk24 Kim Dotcom verloor stryd teen uitlewering
Die berugte sakeman en beweerde roofkyker Kim Dotcom het sy jare lange stryd teen uitlewering aan Amerika in ’n hof in Nieu-Seeland verloor. Sake (05-07-2018)
Netwerk24 Solidariteit wen likwidateur-kwessie in hof
’n Beleid wat die aanstelling van likwidateurs uitsluitlik op grond van ras magtig, moet hersien word, het die konstitusionele hof beslis in die guns van Solidariteit. Sake (05-07-2018)
Netwerk24 Verslag oor mediese koste onthul
Die markondersoek oor die hoë koste van private gesondheidsorg reik Donderdag sy eerste verslag uit. Volg die nuus hier regstreeks. Sake (05-07-2018)
Netwerk24 Gewone mense sal nou meer uitkry
Gewone mense wat geld by VBS Mutual Bank gebank het, sal eersdaags ’n maksimum van R100 000 elk daarvan kan onttrek. Sake (05-07-2018)
Netwerk24 Die kopseer van hemelhoë mediese koste
Waarom is private gesondheidsorg so verskriklik duur? Suid-Afrikaners gaan vandag uiteindelik die (voorlopige) redes hiervoor hoor. Sake (05-07-2018)
Netwerk24 Hoekom mediese ondersoek so lank geduur het
Die markondersoek na die private gesondheidsektor duur reeds vier jaar. Dit was... ingewikkeld. Sake (05-07-2018)
Netwerk24 8 dinge wat jy vandag sal weet
Die markondersoek na private gesondheidsorg stel Donderdag uiteindelik sy voorlopige verslag bekend. Lees hier wat jy kan verwag. Sake (05-07-2018)