Netwerk24 Huise nou ’n lang 4 maande in mark
Huispryse gaan dalk in 2018 selfs stadiger groei as in 2017. Dit sal die vierde opeenvolgende jaar wees dat gemiddelde huispryse in Suid-Afrika stadiger styg. Sake (04-07-2018)
Netwerk24 Eskom ontken dat hy afleggings oorweeg
Eskom het Woensdagmiddag ontken dat hy afleggings oorweeg, maar toegegee dat besnoeiings van die een of ander aard wel oorweeg word. Sake (04-07-2018)
Netwerk24 Teraco kry nóg finansiering vir uitbreidingsplan
Afrika se groter aanvraag na internetdata noop die datamaatskappy Teraco Data Environments om R1 miljard aan uitbreiding te bestee. Sake (04-07-2018)
Netwerk24 Steinhoff soek kopers vir Europese winkels
Steinhoff oorweeg glo aanbiedinge vir sy Oos-Europese klerewinkels Pepco, het die nuusdiens Bloomberg berig. Sake (04-07-2018)
Netwerk24 Ma stuur naakfoto’s aan dogter om kêrel ‘terug te kry’
’n 53-jarige ma van Nieu-Seeland is uitgevang nadat sy toegang tot haar lewensmaat se Facebook-rekening gekry het en naakfoto’s van mans aan haar dogter gestuur het. Sake (04-07-2018)
Netwerk24 Foto's van Samsung se nuwe tipe foon lek
Die tegnoblad SamMobile beweer hy het steelfoto’s bekom van Samsung se nuwe Galaxy J2 Core, glo die Suid-Koreaanse maatskappy se eerste Android Go-foon. Sake (04-07-2018)
Netwerk24 Mediese fondse hoop ondersoek bring prysbeheer
Mediese fondse hoop die markondersoek na private gesondheidsorg se voorlopige verslag wat Donderdag uitgereik word, gaan prysbeheer aanbeveel. Sake (04-07-2018)
Netwerk24 Solidariteit staak dalk oor ‘uitsluiting van wit mense’
Verteenwoordigers van lede van Solidariteit wat vir Sasol werk, het Woensdag eenparig ’n mandaat vir ’n staking gegee. Sake (04-07-2018)
Netwerk24 OBK kap terug oor bewering dat hy VBS laat vou het
Die Openbare Beleggingskorporasie ontken ten sterkste dat hy die ineenstorting van VBS Mutual Bank – ’n bank waarin die OBK self belê het – help bewerkstellig het. Sake (04-07-2018)
Netwerk24 Vrae oor NGV, Eskom maak beleggers bang
Die “Ramaforie” wat geheers het sedert pres. Cyril Ramaphosa die ANC-leier en staatshoof geword het, begin verdamp. Sake (04-07-2018)
Netwerk24 Eskom ‘oorweeg afleggings’
Eskom oorweeg glo personeelvermindering om sy geldsake beter te laat lyk. Sake (04-07-2018)
Netwerk24 Soveel redes om wakker te lê...
Daar is soveel redes om wakker te lê as jy sakenuus lees - hier is drie van hulle. Maar moenie bekommerd wees nie - elke storie het ’n stertjie. Sake (04-07-2018)
Netwerk24 Burgers boos vir belasting op Facebook, WhatsApp
Asof Jan Taks jou nie genoeg looi nie, het Uganda pas begin om sy burgers vir die gebruik van sosiale media te belas. Sake (04-07-2018)