Netwerk24 Sassa-staking duur voort
Die staking van werknemers van die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa) gaan steeds voort. Sake (03-07-2018)
Netwerk24 Capitec nié hieroor ondersoek, sê Reserwebank
Die Reserwebank het Dinsdag opnuut gesê Capitec is finansieel gesond. Sake (03-07-2018)
Netwerk24 Ondersoek knou Glencore se aandeelprys
Glencore se aandeelprys het Dinsdag getuimel nadat owerhede in die VSA dokumente aangevra het wat met beweerde korrupsie en geldwassery verband hou. Sake (03-07-2018)
Netwerk24 VSA voer al hoe meer whiskey na SA uit
Suid-Afrikaners geniet hul Amerikaanse whiskey. Daarvan getuig die groei van 17% in die invoer van dié dranksoort tussen 2016 en 2017. Sake (03-07-2018)
Netwerk24 Hoekom styg Steinhoff skielik so sterk?
Steinhoff se aandeelprys het Dinsdagoggend vir die eerste keer sedert begin Mei tot bo R2 gestyg toe dit deur die loop van die dag met 73c geklim het. Sake (03-07-2018)
Netwerk24 Gewilde fiksheid-bandjie hou bloot op werk
Is jy in sak en as oor jou fiksheidsbandjie nie meer werk nie? Jy is nie al een nie. Sake (03-07-2018)
Netwerk24 Kom gesels saam oor geldsake
As jy volgende week op die Vrystaat Kunstefees is, kom maak ’n draai in Netwerk24 se feeskafee vir ons gesprekreeks oor geldsake. Sake (03-07-2018)
Netwerk24 Poskantoor reik miljoenste nuwe Sassa-kaart uit
Die Poskantoor het reeds meer as ’n miljoen nuwe Sassa-kaarte aan ontvangers van maatskaplike toelaes uitgereik. Hy het dié mylpaal op 25 Junie bereik. Sake (03-07-2018)
Netwerk24 DA kap Sassa, Poskantoor oor swak voorbereiding
Die tandekry-probleme van die nuwe Sassa-kaarte word uit alle oorde gekritiseer. Die veranderings in die betalingstelsel het op 1 Julie in werking getree. Sake (03-07-2018)
Netwerk24 Nóg ’n Facebook-gogga saai amok
Facebook het erken dat ’n fout in sy stelsel veroorsaak het dat gebruikers wat jy geblok het, skielik nie meer geblok is nie. Sake (03-07-2018)
Netwerk24 Moyane stel ultimatum aan Ramaphosa
Tom Moyane eis dat óf die Nugent-ondersoek óf die dissiplinêre verhoor teen hom gestaak word. Sake (03-07-2018)
Netwerk24 Sassa bewus van probleme met nuwe kaarte
Die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa) is bewus van die tegniese probleem wat uitbetalings van toelaes kortwiek. Sake (03-07-2018)
Netwerk24 Capitec-aandeel val skerp ná ‘fopnuus’ oor ondersoek
Capitec het Dinsdagoggend te velde getrek teen ’n berig deur die gerespekteerde nuusdiens Bloomberg wat wyd gedeel is. Sake (03-07-2018)
Netwerk24 O nee! Samsung-fone begin sommer foto’s deel
Samsung Galaxy-fone het begin om gebruikers se foto’s sonder toestemming aan kontakte te stuur. Sake (03-07-2018)
Netwerk24 3 dinge wat jy moet weet
As jy die skoolvakansie saam met jou kinders geniet, is jy seker nie lus vir langdradige artikels oor die ekonomie nie. Maar daar is tog ’n drietal dinge wat handig is om te weet! Sake (03-07-2018)
Netwerk24 7 dinge wat jy moet weet oor hul state
Steinhoff se halfjaarverslag toon onder meer hy dok R5,7 miljoen per dag aan konsultante op en dat hy ’n vliegtuig teen ’n verlies van R80 miljoen moes verkoop weens nood. Sake (03-07-2018)