Netwerk24 Nugent verwerp Moyane-aansoek
Die ondersoek na probleme by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) gaan voort ondanks besware van Tom Moyane, geskorste hoof. Sake (02-07-2018)
Netwerk24 Minister hof toe oor Sassa-stakers
’n Hofaansoek word Dinsdag aangehoor oor die staking by die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid. Sake (02-07-2018)
Netwerk24 SAID wil sy diens verbeter
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) doen stappe om sy diens aan belastingbetalers te verbeter. Sake (02-07-2018)
Netwerk24 Golf is 40 jaar jonk in SA
Die Golf het sy Suid-Afrikaanse debuut in Mei 1978 gemaak en volgens Volkswagen Suid-Afrika is 813?000 plaaslik gemonteerde Golfs tussen 1978 en 2008 in Uitenhage gebou. Sake (02-07-2018)
Netwerk24 Nene verdedig SAID-ondersoeke
Nhlanhla Nene, minister van finansies, het Maandag teruggekap teen kritiek oor die gelyktydige ondersoeke na die SAID en Tom Moyane, sy geskorste hoof. Sake (02-07-2018)
Netwerk24 Drake laat spat rekords op Apple Music, Spotify
Die Kanadese rapper Drake het oor die naweek sy eie rekord laat spat toe sy jongste album meer as 170 miljoen keer binne 24 uur op Apple Music gestroom is. Sake (02-07-2018)
Netwerk24 Plaaslike taxidiens sê Uber, Taxify die stryd aan
Die Zimbabwiese entrepreneur Prince Pirikisi wat in Suid-Afrika woon, het ’n diens begin waardeur tradisionele metertaxi’s kliënte kan kry deur ’n sentrale app. Sake (02-07-2018)
Netwerk24 Tesla behaal teiken van 5 000 Model 3’s
Tesla het ondanks ernstige produksieprobleme daarin geslaag om sy produksieteiken van 5 000 Model 3-motors per week te bereik. Sake (02-07-2018)
Netwerk24 Eskom-werkers dink nog oor jongste aanbod
Die vakbonde wat Eskom-werknemers verteenwoordig, sal teen eerskomende Vrydag aandui of hul lede Eskom se “finale” loonaanbod aanvaar. Sake (02-07-2018)
Netwerk24 Hoop vir rand dat dollarlopie taan
Die handelsoorlog tussen die VSA en China gaan dié week weer die rigting van die rand bepaal. Maar is die ergste vir die rand dalk verby? Sake (02-07-2018)
Netwerk24 Caterpillar se dooie kruis
Frans de Klerk ontleed die beleggingsaak vir of teen die Amerikaanse maatskappy Caterpillar. Sake (02-07-2018)
Netwerk24 Wees baie bang vir Trump se oorlog
Die handelsoorlog wat pres. Donald Trump van die VSA ontketen het, gaan verskillende sektore in Suid-Afrika ontwrig, waarsku die ekonoom prof. Johan Willemse. Sake (02-07-2018)