Netwerk24 Hier is die finale styging vir Julie
Gautengers betaal van Woensdag af vir die eerste keer nóg meer as R16 vir ’n liter 95-oktaan-petrol. Sake (01-07-2018)
Netwerk24 Kommer oor daling in SA uitvoer
Die vooruitsig vir Suid-Afrikaanse uitvoerders lyk op die oomblik mistroostig – en dit kan die rand vir die res van die jaar onder druk hou, waarsku ekonome. Sake (01-07-2018)
Netwerk24 Sanral diep in rooi terwyl staat sloer met plan
Die weerstand teen e-tol plaas Sanral se kontantvloei onder kwaai druk - en dié liggaam het nog R3,9 miljard van die staat nodig. Sake (01-07-2018)
Netwerk24 OBK ‘skuld werknemers bonusse’
Bonusse aan werknemers van die Openbare Beleggingskorporasie is “onregmatig” verminder ten einde R44 miljoen te bespaar, voer ’n voormalige bestuurder aan. Sake (01-07-2018)
Netwerk24 Opsies met geen geld vir aftree
Hoeveel geld moet jy hê vir aftrede? Uiteraard gaan dit afhang van jou inkomstebehoefte en lewensverwagting. Jy moet jou inkomstebehoefte aanpas by jou beskikbare kapitaal. Sake (01-07-2018)
Netwerk24 'Minstens ’n derde van dokters is reeds landuit'
Minstens ’n derde van dokters wat in Suid-Afrika geregistreer is, het reeds die land verlaat volgens die departement van gesondheid. Sake (01-07-2018)
Netwerk24 Kans 'skraal' dat 82 mediese fondse kan oorleef
Die kans dat die huidige 82 mediese fondse sal kan aanhou bestaan, is skraal. Dít was die boodskap op die Raad vir Gesondheidsfinansiers (RGF) se jaarlikse kongres. Sake (01-07-2018)
Netwerk24 ‘Érger gemors kom’
Raadop sakelui in drie bankrot munisipaliteite in die Vrystaat en Gauteng vra in die hof vir die reg om direk by Eskom krag te koop, eerder as deur hul stadsrade. Sake (01-07-2018)