Netwerk24 Moyane se invordering ‘geen prestasie’
Dit is geen prestasie om belasting van R1 000 miljard in te vorder nie. Sake (29-06-2018)
Netwerk24 Steinhoff ly groot verlies in halfjaar ná skok
Steinhoff het in die halfjaar tot einde Maart ’n reuseverlies van €599 miljoen gely. Sake (29-06-2018)
Netwerk24 Gat amper dubbel so groot op €11 mjd.
Die gat in Steinhoff International se boeke is amper dubbel so groot as wat tot dusver gedink is en beloop ’n totale afskrywing van sowat €11miljard. Sake (29-06-2018)
Netwerk24 Naspers nou onder top-100 firmas wêreldwyd
Naspers maak vir die eerste keer sy verskyning op PwC se lys van top-100 maatskappye wêreldwyd. Sake (29-06-2018)
Netwerk24 Makwakwa sleep Jan Taks na KVBA
Jonas Makwakwa, voormalige bedryfshoof van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), wil sy ontslag betwis. Sake (29-06-2018)
Netwerk24 Steinhoff se SA filiaal verklaar dividend
’n Dividend is aan die voorkeuraandeelhouers van die Suid-Afrikaanse maatskappy Steinhoff Investments (SI) verklaar. Sake (29-06-2018)
Netwerk24 SAID-ondersoek is nie hofsaak
Die ondersoek na die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) is nie ’n heksejag teen Tom Moyane, geskorste kommissaris, nie, sê voorsitter. Sake (29-06-2018)
Netwerk24 Davies ontbind SABS se direksie
Die direksie van die Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde (SABS) is deur dr. Rob Davies, minister van handel en nywerheid, ontbind. Sake (29-06-2018)
Netwerk24 Kriptogeld duik tot laagste vlak sedert November
Die waarde van bitcoin, die wêreld se grootste kriptogeldeenheid, het Vrydag tot sy laagste vlak sedert November verlede jaar geval. Sake (29-06-2018)
Netwerk24 Skielik wil Moyane hê kommissie moet sy werk staak
In ’n klaarblyklike ommeswaai wil Tom Moyane, geskorste kommissaris van die SAID, hê die Nugent-kommissie van ondersoek oor die probleme by die SAID moet sy werk staak. Sake (29-06-2018)
Netwerk24 Resultate kom wél Vrydag
Steinhoff het in ’n verklaring bevestig sy resultate vir die halfjaar tot einde Maart word later Vrydag uitgereik. Sake (29-06-2018)
Netwerk24 Ook J’burgers in sak en as oor Ed Sheeran-kaartjies
Nadat Computicket Donderdag Kaapse aanhangers van Ed Sheeran bloedig kwaad gemaak het, was dit Vrydag Johannesburgers se beurt. Sake (29-06-2018)
Netwerk24 SAID se posbusse skoert by kantore
Die posbusse vir die fisiese aflewering van belastingdokumente gaan by die belastinggaarder se kantore verwyder word. Sake (29-06-2018)
Netwerk24 Rand gaan aanhou bokspring
Die rand het Vrydagoggend teen R13,77 geopen en in ’n stadium 0,3% versterk tot R13,81 voordat dit weer teruggesak het. Sake (29-06-2018)
Netwerk24 Pornhub maak video’s ‘lekkerder’ vir dowes
Oe, ja! Die pornografiese webwerf Pornhub wil die ervaring vir sy dowe kykers verbeter deur onderskrifte by duisende van sy gewildste video’s oor verskeie genres te voeg. Sake (29-06-2018)
Netwerk24 So lyk die klagte teen Markus Jooste by Valke
Die detail oor die misdrywe wat Steinhoff wil hê die Valke moet teen Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof van die groep, ondersoek, is uiteindelik bekend. Sake (29-06-2018)
Netwerk24 Hier is die rede vir 110 se bedanking
Tekkie Town se voormalige bestuur het in 'n verklaring die redes vir die bedanking van 110 mense by Steinhoff Africa Retail (Star) verduidelik. Sake (29-06-2018)
Netwerk24 Wat beleggers hoop om vandag van Steinhoff te hoor
Groot onsekerheid heers nog of Steinhoff Vrydag sy halfjaarsyfers gaan uitreik soos hy belowe het. Sake (29-06-2018)