Netwerk24 Star gaan nie 'onderduimsheid' duld
Steinhoff Africa Retail (Star) sê die pogings van die voormalige Tekkie Town-bestuur om dié onderneming te ontwrig, het nog nie verkope negatief geraak nie. Sake (28-06-2018)
Netwerk24 Rand het nou ál sy Ramaforie verloor
Die slagting onder ontluikende geldeenhede duur voort weens die spanning tussen die VSA en China oor handelsbeleid. Sake (28-06-2018)
Netwerk24 Kaap boos vir Computicket
Weens “tegniese probleme” is duisende Ed Sheeran-aanhangers droëbek huis toe nadat Computicket se stelsels op die eerste dag van kaartjieverkope in duie gestort het. Sake (28-06-2018)
Netwerk24 Só is geheime eenheid gekelder
Ivan Pillay, voormalige hoë van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, sê een belastingbetaler met baie mag het die geheime ondersoekeenheid verdag gemaak. Sake (28-06-2018)
Netwerk24 Goeie nuus oor prys van eiers duur voort
Daar is ’n sprankie hoop vir tuisnyweraars en mense wat baie eiers eet. Vir die tweede opeenvolgende maand het die groothandelprys van melk en eiers gedaal. Sake (28-06-2018)
Netwerk24 Parmalat se werkers in landwye staking
Sowat 4 000 werkers van Parmalat staak van Woensdag af landwyd nadat hulle nie ’n ooreenkoms kon bereik met die maatskappy oor ’n loonverhoging nie. Sake (28-06-2018)
Netwerk24 SAID-man ‘uitgeskuif oor Jonas se minnares’
’n Werknemer van die SAID vermoed hy is uitgeskuif oor die manier waarop hy ’n klag teen Kelly-Ann Elskie, Jonas Makwakwa se minnares, hanteer het. Sake (28-06-2018)
Netwerk24 Dis wat jy in Julie kan verwag
Ja, die petrolprys styg weer in Julie – en dit gaan vir die eerste keer nóg in Gauteng meer as R16 per liter kos. Dis die slegte nuus. Maar daar is ook 'n tikkie goeie nuus. Sake (28-06-2018)
Netwerk24 R2,3 mil. se salaris (en ’n bonus) vir ‘niksdoen’
Sy het vir 15 maande steeds ’n salaris van R2,3 miljoen per jaar ontvang terwyl sy van dag tot dag gesit en koerante lees het, het Makungu Mthebule Donderdag gesê. Sake (28-06-2018)
Netwerk24 Rasseherrie raak H&M se verkope in SA min
Ten spyte van die rasseherrie oor ’n advertensiefoto, het H&M se verkope in Suid-Afrika in die ses maande tot einde Mei met 8% tot R801,5 miljoen gestyg. Sake (28-06-2018)
Netwerk24 Huawei spoel mond uit oor bewerings van spioenasie
Die Chinese vervaardiger van telekommunikasietoerusting Huawei het teruggekap na Amerikaanse kritici wat hom van spioenasie beskuldig. Sake (28-06-2018)
Netwerk24 JSE ‘soek feite by Shoprite’ oor Wiese-transaksie
Die JSE is met Shoprite in verbinding om die feite te bekom oor ’n transaksie wat Christo Wiese, voorsitter van Shoprite, met sy aandele gedoen het. Sake (28-06-2018)
Netwerk24 Makwakwa het ‘gedurig by BBP-eenheid ingemeng’
Jonas Makwakwa het gedurig ingemeng by die belastingdiens se hoogs sensitiewe BBP-eenheid, wat die belastingsake van mense soos die president behartig. Sake (28-06-2018)
Netwerk24 Apple nader LG glo vir sy iPhone-skerms
In ’n hernieude poging om sy afhanklikheid van Samsung se tegnologie te verminder, het Apple glo ’n tweede vervaardiger van die OLED-skerms vir sy slimfone aangestel. Sake (28-06-2018)
Netwerk24 Spur kry Griekse geur
Die Spur Corporation gaan eersdaags ’n groep Griekse restaurante in sy stal hê. Sake (28-06-2018)
Netwerk24 Apple, Samsung begrawe strydbyl ná 7 jaar
Apple en Samsung het uiteindelik ’n sewe jaar lange patentgeskil opgelos hoewel dit nie presies duidelik is hoeveel Apple in vergoeding gaan ontvang nie. Sake (28-06-2018)
Netwerk24 Tom Moyane ‘wou nie geheime eenheid hê’
Tom Moyane wou nie ’n geheime ondersoekeenheid op sy wagbeurt hê nie, het die Nugent-kommissie Donderdag gehoor. Sake (28-06-2018)
Netwerk24 Stewige soja-oes goeie nuus vir verbruikers
’n Rekordoes sojabone word vir die tweede jaar in ’n ry in Suid-Afrika verwag. Dit kan help om kospryse in toom te hou.. Sake (28-06-2018)
Netwerk24 Namakwaland kry sy eie sonkrag-mall
Namakwaland spog met sy eerste groot winkelsentrum, maar was dit nie vir sonkrag nie, het die projek dalk nie van die grond af gekom nie. Sake (28-06-2018)
Netwerk24 Rand trap water ná skerp val
Ná Woensdag se skerp verswakking in die randdollarwisselkoers tot R13,85 was die rand Donderdagoggend in vroeë verhandeling nog relatief stabiel. Sake (28-06-2018)
Netwerk24 Shoprite, Steinhoff en staatsdiens
Hier is wat jy gemis het as jy nie Woensdag Sake gelees het nie:. Sake (28-06-2018)
Netwerk24 Wat jy van NGV se 3 fases moet weet
Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) word in drie fases bekend gestel, waarvan die eerste fase reeds afgehandel is. Hier is wat jy moet weet. Sake (28-06-2018)