Netwerk24 Bulle en bere stoei oor Naspers-aandeel
Aandele-ontleders het tans uiteenlopende sienings oor Naspers. Sake (27-06-2018)
Netwerk24 Steinhoff pleit ‘dringend’ by skuldeisers
Steinhoff het sy skuldeisers in Europa gevra om dringend die sperdatum te verleng vir wanneer hy met ’n plan vir die herstrukturering van sy skuld vorendag moet kom. Sake (27-06-2018)
Netwerk24 Wiese besit steeds 14% van Shoprite
Christo Wiese het nié 17 miljoen aandele in Shoprite verkoop nie... Dis ingewikkelder as dit. Sake (27-06-2018)
Netwerk24 ‘Moyane het geskok met ontbinding van komitee’
Die kommissie van ondersoek onder leiding van oudregter Robert Nugent het vandeesweek sy openbare sittings in Pretoria begin. Sake (27-06-2018)
Netwerk24 Staatsdiens trek salaris-indeks skeef
Suid-Afrikaners met werk het op die oog af in Mei minder verdien as ’n jaar gelede nadat inflasie afgetrek is. Sake (27-06-2018)
Netwerk24 SAID-amptenaar se toegangskaart werk skielik nie
Die kommissie van ondersoek na probleme by die SAID moes hoor hoe vernederend ’n topamptenaar by die inkomstediens behandel is onder toesig van Tom Moyane. Sake (27-06-2018)
Netwerk24 Ontbinding van SAID-eenheid ‘kon tot bedrog lei’
Tom Moyane, vorige hoof van die SAID, het aanstoot geneem dat sy besluit om die sogenaamde LBC (grootsakesentrum) te ontbind bevraagteken is. Sake (27-06-2018)
Netwerk24 Wil jy spaar? Koop dan dié 15 produkte
Hoe kan jy die prys van jou kostrollie in toom hou? Hier is ’n lys van 15 produkte wat goedkoper as ’n jaar gelede is en 3 wat duurder is. Sake (27-06-2018)
Netwerk24 Veiligheid van Wi-Fi ná 14 jaar verbeter
Wi-Fi Alliance, die organisasie wat Wi-Fi-toestelle sertifiseer, het Dinsdag ’n nuwegenerasie-veiligheidsprotokol, WPA3, vir Wi-Fi-toestelle aangekondig. Sake (27-06-2018)
Netwerk24 Só het Tom Moyane mense uitgewerk
Senior werknemers van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens getuig oor die kultuur van vrees wat onder Tom Moyane geheers het. Sake (27-06-2018)
Netwerk24 SA ‘skep werk, maar is nie buite gevaar’
Dit is goeie nuus dat Suid-Afrika in die eerste kwartaal werk geskep het, maar die land is nog lank nie buite gevaar nie. Sake (27-06-2018)
Netwerk24 Só gaan Merc-belegging van R10 mjd. bestee word
Mercedes-Benz se fabriek in Oos-Londen gaan drie keer groter word. Sake (27-06-2018)
Netwerk24 Shoprite se winkels bly oop
Shoprite- en Checkers-winkels bly oop vir sake, selfs al staak mense by die groep se verspreidingsentrum in Centurion. Sake (27-06-2018)
Netwerk24 Uber slaak vir eers sug van verligting in Londen
Die app-taxidiens Uber het Dinsdag ná ’n lang hofstryd ’n tydelike lisensie bekom wat hom toelaat om vir eers voort te gaan om in Londen sake te doen. Sake (27-06-2018)
Netwerk24 Wiese het al 3de van sy belang in Shoprite verkoop
Die beleërde sakeman Christo Wiese het sedert Desember omtrent ’n derde van sy aandele in die Shoprite-groep teen altesame R7,8 miljard verkoop. Sake (27-06-2018)
Netwerk24 Beurse tas rond vir rigting
Aandelebeurse in Asië het Woensdag rondgetas vir rigting te midde van kommer oor handelsperke. Die rand is effe swakker teen die dollar en euro. Sake (27-06-2018)
Netwerk24 Tekkies, tappits en te min detail
Ergste vakansie-roes afgeslaap? Hier is wat jy Dinsdag gemis het op Sake: Sake (27-06-2018)
Netwerk24 G'n keer aan staat met nuwe poste, salarisse
Die staatsdiens hou steeds aan om mense aan te stel, ondanks die groot druk op die land se begroting. Sake (27-06-2018)