Netwerk24 NGV-wet gaan dalk in die hoogste hof draai
Kommer bestaan oor die impak van prysbeheer wat die staat onder die Nasionale Gesondheidsversekering beoog, op die aantal dokters in die land kan hê. Sake (25-06-2018)
Netwerk24 Digitale TV kom 1ste na Vrystaat
Vrystaters gaan teen die einde 2018 die eerste Suid-Afrikaners word wat oorskakel van analoog- na digitale aardtelevisie. Sake (25-06-2018)
Netwerk24 Bitcoin sukkel net-net bo $6 000
Bitcoin het Maandag gesukkel om bo $6 000 te bly nadat dit oor die naweek vir die eerste keer sedert Februarie tot onder dié sielkundige kerf gedaal het. Sake (25-06-2018)
Netwerk24 Life Healthcare trek beswaar oor verslag terug
Life Healthcare het sy beswaar teruggetrek teen die voorlopige verslag van die markondersoek na die private gesondheidsorgbedryf sou lei. Sake (25-06-2018)
Netwerk24 Buitelanders vlug uit SA staatseffekte
Buitelandse beleggers se blootstelling aan Suid-Afrikaanse effekte het tot die laagste vlak in meer as ’n jaar geval. Sake (25-06-2018)
Netwerk24 Wéét hoe laat jou vlug vertrek en wees betyds!
’n Lughawe is nie ’n biblioteek nie. Maar die mode wêreldwyd is “stil lughawens” en Acsa speel saam. Sake (25-06-2018)
Netwerk24 OBK koop nóg aandele in konstruksie
Die Openbare Beleggingskorporasie het vir die tweede keer in drie maande sy belang in Murray & Roberts vergroot. Sake (25-06-2018)
Netwerk24 NGV ‘gaan nie lede hê, maar slagoffers’
Die voorgestelde NGV gaan ’n ramp wees, glo die Afrikaanse sakeliggaam AfriSake. Sake (25-06-2018)
Netwerk24 1ste Lego-winkel open in Suid-Afrika
Suid-Afrika kry einde Julie sy eerste toegewyde Lego-winkel in Sandton City. Sake (25-06-2018)
Netwerk24 Old Mutual ontbondel; Quilter presteer
Quilter, die welvaartbestuursfirma van Old Mutual wat Maandag afsonderlik genoteer is, presteer fluks, met sy aandeelprys wat met 7% op is. Sake (25-06-2018)
Netwerk24 Dispuut vertraag verslag oor duur gesondheidsorg
Dit is die hospitaalgroep Life Healthcare wat veroorsaak dat die markondersoek oor die private gesondheidsbedryf se voorlopige verslag onbepaald uitgestel word. Sake (25-06-2018)
Netwerk24 Byna helfte van SA gesinne maak op toelae staat
44,6% van Suid-Afrikaanse huishoudings maak op staatstoelae as bron van inkomste staat. Sake (25-06-2018)
Netwerk24 SAP het Guptas steeds ná waarskuwings betaal
Uitgelekte dokumente wys die sagtewarereus SAP het meer as ’n jaar vóór die #GuptaLeaks-bewerings geweet hy doen sake met die Gupta-familie. Sake (25-06-2018)
Netwerk24 1 uit 5 wonder waar bord kos vandaan kom
Meer as een uit vyf Suid-Afrikaners (21,3%) wonder waar hul volgende bord kos vandaan gaan kom, en dit sluit 5,5% van Suid-Afrikaners in wat honger ly. Sake (25-06-2018)
Netwerk24 Rand begin week op agtervoete
Die rand was Maandag swakker op R13,47 teen die dollar, maar steeds ver van die sterkte van onder R13 teen die dollar wat aan begin Junie gehaal is. Sake (25-06-2018)
Netwerk24 Olie, bitcoin en Jan Taks
Wat het jy misgeloop as jy nie die naweek Sake gelees het nie?. Sake (25-06-2018)
Netwerk24 Wolke pak saam oor wêreldekonomie
Twee groot faktore - die VSA se handelsbeleid en die olieprys - kan wêreld- ekonomiese groei ’n knou gee, skryf die ekonoom Christo Luüs. Sake (25-06-2018)
Netwerk24 Moet jy Tiger Brands koop?
Tiger Brands, ’n top-40-maatskappy, is onder druk. Frans de Klerk kyk wat dit vir beleggers beteken. Sake (25-06-2018)
Netwerk24 Naspers wil ‘frustrasie’ van lae aandeelprys pak
Naspers se topbestuur gaan binnekort planne bekend maak om die maatskappy se “waardasiegaping” te verklein. Sake (25-06-2018)