Netwerk24 Vroue wat bestuur sal oliebedryf inspuiting gee
Nou dat vroue in Saoedi-Arabië van Sondag af amptelik mag bestuur kan dit die land se ekonomie 'n geweldige inspuiting gee. Sake (24-06-2018)
Netwerk24 Bitcoin-pryse val tot laagste vlak vanjaar
Die virtuele geldeenheid bitcoin het Sondag tot sy laagste vlak vanjaar gedaal te midde van druk wat oplaai by die sektor vir digitale geldeenhede. Sake (24-06-2018)
Netwerk24 Nuwe tuiste vir veilings van klassieke motors
Daar is ’n nuwe bestemming vir veilings van klassieke goedere, insluitend motors en motorfietse. Sake (24-06-2018)
Netwerk24 Spogplase in Klein-Karoo in die mark
Twee plase in die Klein-Karoo - een naby Montagu en een naby Robertson - word volgende week per stille tender verkoop. Sake (24-06-2018)
Netwerk24 Daar’s vordering met handves
Mynmaatskappye kan in die toekoms verhoogde bemagtigingsteikens vryspring mits hulle werkers en gemeenskappe wesenlike belange gee. Sake (24-06-2018)
Netwerk24 By SAL koop hulle om te huur
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens het bestuurders geskors omdat die lugdiens onder meer toerusting aangekoop het teen R13 miljoen – en dit nou weer huur teen R500 per uur. Sake (24-06-2018)
Netwerk24 Pokkelhontas en NGV
Dawie Roodt draai nie doekies om oor die voorgestelde nuwe super- mediese fonds nie. Sake (24-06-2018)
Netwerk24 ‘Groei al wat eiendom op JSE sal laat herstel’
Beleggers in Suid-Afrikaanse genoteerde eiendom beleef tot dusver verreweg die slegste jaar en daar is nog geen teken dat die afwaartse prystendens gaan omswaai nie. Sake (24-06-2018)
Netwerk24 Staan pa vir jou kinders se sondes
Hoe gemaak as jou kind nie onderhoud vir sý (of haar) kind betaal nie? Jy as grootouer sal dan die rekening moet betaal. Sake (24-06-2018)
Netwerk24 Stryd oor lone duur voort
Eskom se voorgestelde salarisverhoging van 4,7% sal sy salarisrekening van R22 miljard met nog R1,03 miljard opjaag. Die vakbonde het reeds dié aanbod verwerp. Sake (24-06-2018)