Netwerk24 ‘Gee vir elke pendelaar ’n subsidie’
Minibustaxi’s vervoer 57% van die Wes-Kaapse pendelaars sonder ’n subsidie. Hulle sê dis nie juis billik nie. Sake (19-06-2018)
Netwerk24 Berigte oor transaksie ‘ongegrond’
Berigte dat Karan Beef se bestuur die maatskappy wil uitkoop met finansiering van die OBK is glo ongegrond. Sake (19-06-2018)
Netwerk24 3de seksklag by Grant Thornton ondersoek
’n Klag is teen die konsultantefirma se uitvoerende hoof gemaak. Sake (19-06-2018)
Netwerk24 Anoj Singh moet sing oor dié Eskom-sake
Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters het die lys klagte wat hy ondersoek teen Anoj Singh, voormalige finansiële hoof van Eskom, bekend gemaak. Sake (19-06-2018)
Netwerk24 Golden Arrow sou rieme só dunner kon sny
Al hoe meer Kaapse pendelaars verkies busse bo Metrorail se problematiese treindienste. Sake (19-06-2018)
Netwerk24 M&R kry groen lig vir Aveng-oorname
Die Duitse firma Aton moet maar die “gifpil” sluk, soos wat hy Murray & Roberts (M&R) se voorgestelde oorname van Aveng in ’n verklaring beskryf. Sake (19-06-2018)
Netwerk24 ‘Sien die geleenthede in SA raak’
Weens korttermyngebeure bokspring sakevertroue in plaas daarvan dat Suid-Afrikaners eerder hul visier stel op die langtermyngeleenthede wat die land het. Sake (19-06-2018)
Netwerk24 Oud-Gupta-borg raak ook ontslae van KPMG
Sasfin Bank het Dinsdagoggend die soveelste maatskappy geword wat die ouditeursfirma KPMG in die pad gesteek het. Sake (19-06-2018)
Netwerk24 So werk die mark
Tussenstedelike busdienste kan net drie keer in ’n jaar ’n wins maak – die res van die tyd breek hulle net-net gelyk of ly verliese. Sake (19-06-2018)
Netwerk24 Dis Trump wat jou sak gaan ruk
Die rand het Woensdag gesteier nadat die VSA sy vuis vir China gebal het oor invoertariewe. Sake (19-06-2018)
Netwerk24 Groot voerkraal oorweeg uitkoop
Afrika se grootste beesvoerkraal oorweeg ’n bestuursuitkoop. Sake (19-06-2018)
Netwerk24 Dis hoekom nuwe belasting op rykes nie gaan werk
’n Welvaartbelasting in Suid-Afrika sal nie veel ekstra insamel nie, sal administratief moeilik wees om in te vorder, het 'n lid van die Davis-komitee, Dinsdag gesê. Sake (19-06-2018)
Netwerk24 Suid-Afrikaners hou nie van BTW op hul blatjang
Uit die meer as 440 voorleggings wat die subkomitee oor BTW-vrye kossoorte al ontvang het, was 12 oor mango-atjar. Sake (19-06-2018)
Netwerk24 KPMG in VK gekap oor gehalte van werk
Die gehalte van die werk wat die ouditeursfirma KPMG in die Verenigde Koninkryk (VK) lewer, is onaanvaarbaar en gaan in die toekoms strenger dopgehou word, sê Brittanje se reguleerder van … Sake (19-06-2018)
Netwerk24 Oprah nou onder rykste 500 in wêreld
Die kletskoningin Oprah Winfrey kan nóg ’n eerste agter haar naam skryf. Sake (19-06-2018)
Netwerk24 M&R stem oor Aveng
Aandeelhouers in die konstruksiemaatskappy Murray & Roberts (M&R) stem Dinsdag of dié maatskappy sy mededinger Aveng moet oorneem of nie. Sake (19-06-2018)
Netwerk24 Wagwoorde, pensioene en ’n hofsaak
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Maandag Sake gelees het nie, en wat jy Dinsdag kan verwag. Sake (19-06-2018)
Netwerk24 Rand sukkel op R13,72
Die dreigende handelsoorlog tussen Amerika en China het die rand Maandag behoorlik onder druk geplaas. Sake (19-06-2018)