Die regering van Portugal het onder meer die Suid-Afrikaanse banke Capitec en Nedbank op die kortlys om Mercantile Bank by hom te koop. Sake (18-06-2018)
Die vooruitsig van bonormale reënval in die Wes-Kaap laat landbou-ondernemings moed skep, hoewel vertroue in dié sektor aan die daal is. Sake (18-06-2018)
Beleggers was Maandag nie gelukkig met die slegte nuus van die nywerheidsgroep Invicta se jongste resultate nie. Die sakemagnaat Christo Wiese besit net meer as 37% van Invicta. Sake (18-06-2018)
Die nuutste weergawe van die Mynbouhandves is ’n beduidende verbetering op die vorige een, maar daar is steeds elemente waaroor daar kommer is. Sake (18-06-2018)