Netwerk24 Nuwe mynbouhandves moet onsekerheid besweer
Die nuwe voorgestelde mynbouhandves wat Vrydagaand gepubliseer is, moet transformasie aanpak sonder om stabiliteit prys te gee. Sake (17-06-2018)
Netwerk24 Kingon se termyn vir 3 maande verleng
Die termyn van Mark Kingon, waarnemende kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens , is met ’n verdere drie maande verleng. Sake (17-06-2018)
Netwerk24 Liberty loop onder kuberkrakers deur
Liberty Life het Saterdag die slagoffer van kuberkrakers geword wat ’n losprys soek anders maak hulle sensitiewe inligting bekend. Sake (17-06-2018)
Netwerk24 Comair wil bande met SAAT se tegnici verbreek.
Comair wil sy sake onttrek aan die Suid-Afrikaanse Lugdiens se tegniese afdeling (SAAT). Sake (17-06-2018)
Netwerk24 Swaar strawwe wag op klimaatsoortreders
Maatskappye wat nie ’n plan indien nie, of nie by hul koolstofbegroting hou nie, kan met R10 miljoen beboet word. Sake (17-06-2018)
Netwerk24 Teiken vir swart eienaarskap skuif op na 30%
’n Nuwe weergawe van die Mynbouhandves met groter teikens vir swart bemagtiging is Vrydagaand gepubliseer. Sake (17-06-2018)